Tasmin Montgomery has withdrawn the assault charge against her husband.
Reports are emerging that the Springbok kicking coach was arrested over the weekend for allegedly assaulting his wife Tasmin.Monty appeared in the Verulem Magistrates Court on Monday and was released on bail. Monty allegedly squeezed his wife’s leg and threw a punch at her. According to reports the couple were visiting Montgomery’s parents in law in Umhlanga, after a lot of alcohol had been drunk, Monty and his wife started to argue and he allegedly punched her and assaulted his father-in-law.
UPDATE:
It now appears that Tamsin has withdrawn charges against Percy.
SARU is expected to make a public statement later today.
From the Rugby-Talk web site, we hope this issue is resolved and want to wish the couple well in resolving ther dispute. We would have been amiss had we not covered the newsworthy story though.
Percy is and remains a rugby-legend in SA.
@bdb – #206 ek het regtig hierdie vuil spesmaas dat die welpies gaanw en…
@bdb – Ons Leeuwens gaan wen more…watch maar.
@Tripples – ek het nie gesê ALMAL nie. 🙂
@Tripples – Klap hulle tripples! Dan hang hulle nog vermetel hier rond met hulle mullets onder aan die cc log. Ek sou my doodskaam en nie eers beblog het nie! Maar dis seker maar n intelligensi probleem daaikant van die Jukskei!
@K9-MonsterLeeu – #213
O okay, want ek is hoor hehehehehehe, my lyf is te kort virmy gewig 😀
@AB – #214 Jong ou AB mens moet vir hulle jammer voel, die blertsies kan dit nie help nie
210@K9-MonsterLeeu – … dan lyk almal soos Alberts 😉
215 @Tripples – groei jy nou net kante toe ?
OK cheers almal laat ek gaan pak en ry! Geniet die rugga!
Weet julle wanneer gaan ek lag, as Heyneke die coach word by die Leeus en Liefling kom terug van oorsee af en speel by die Leeus, dan sing die hele coke blik ook LIIIIIIIIIEEEEEEEEFLING!!!!!!!!
@Tripples – nee man ek praat van daai 120kg plus anties. Daai grrot bloubul horings lyk soos twee slakvoelertjies op hulle koppe 😆
@bdb – Bwaaaaaaaahahahahahaha ja
@AB – geniet dit AB. Eks jaloers. Go Luiperds!!!!
@K9-MonsterLeeu – #221 ag nee man hehehehe goeie beskrywing
@Tripples – DIT sal die dag wees wat ek die leeus los. Belowe jou. Save hierdie comment van my.
Mirrag Mense…en Bulls Supporters! :rotfl:
@K9-MonsterLeeu – maar julle het dan nie ‘n ordentlike losskakel nie,
Regtig K9 dis nie so erg om Liefling te sing nie
het julle gesien Mortlock is as Aus Kaptein gefire
225@K9-MonsterLeeu – gaan jy dan vir die Bulle skree ?
226: middag
@Polla – halloooooooo
221@K9-MonsterLeeu –
lol
@Tripples – ja. Leeus moet hom koop. Met Mossie op die bank.
@Polla – Mirrag.
IF AT FIRST YOU DON’T SUCCEED, SKYDIVING IS NOT FOR YOU
@bdb – hahaha. Sal vir die Valke skree 😉
234@AB –
soooooo true!!
DIS HOEKOM VROUMENSE NIE mag(!!)GAAN JAG NIE…
Die ou gaan gereeld jag en sy vrou moet altyd by die huis bly. Sy Besluit toe om vir haar `n geweer te koop en saam te gaan jag.
Op die plaas aangekom sê hy vir haar om links teen die rivier af te loop Dan loop hy regs teen die rivier af.Hulle sal dan weer mekaar onder by die Hoof hek ontmoet.
So gesê , so gedaan. Hy het skaars 200 meter geloop toe hy drie skote Hoor klap.
Hy hardloop terug in haar rigting en by die rivier kry hy haar. Sy stry kliphard met `n man…
“Meneer, dit is my Koedoe die ek het hom eerste gesien en drie kopskote gegee!”
“Goed mevrou, ek gaan nie verder met jou stry nie, vat dan die koedoe Vir jou, maar gee jy om as ek darem net my saal en toom van jou f*k*n Koedoe afhaal!?”
Sukkel ek dan nou om in te kom….
236@Ashley – wie ondersteun jy vanaand: Bulle of Luiperde ?
Cheers julle…praat later.
Users Online
Total 391 users including 0 member, 391 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,830,115 Page Impressions
_