Tasmin Montgomery has withdrawn the assault charge against her husband.
Reports are emerging that the Springbok kicking coach was arrested over the weekend for allegedly assaulting his wife Tasmin.Monty appeared in the Verulem Magistrates Court on Monday and was released on bail. Monty allegedly squeezed his wife’s leg and threw a punch at her. According to reports the couple were visiting Montgomery’s parents in law in Umhlanga, after a lot of alcohol had been drunk, Monty and his wife started to argue and he allegedly punched her and assaulted his father-in-law.
UPDATE:
It now appears that Tamsin has withdrawn charges against Percy.
SARU is expected to make a public statement later today.
From the Rugby-Talk web site, we hope this issue is resolved and want to wish the couple well in resolving ther dispute. We would have been amiss had we not covered the newsworthy story though.
Percy is and remains a rugby-legend in SA.
257@Supa Die Bloubul – LOL !
@bdb – Kyk, hulle Boe miskien die bulle, maar hulle het darem nog nooit die Bokke uitgejou nie!…Daar mag wel ‘n paar AB ondersteuners rondwaal, maar gaan vra maar vir die groot Blou Bul ikoon Oom Frik wat het in 1966 daar op Loftus gebeur!..Hy skaam hom nou nog daaroor!
268@Tripples –
Wel Tripples, ek het al agter K9 van n kuierplek af gery, en hy het defnitief twee bloub@ll@s agter aan sy towbar :laugh:
Maar nou ja, die arme wp is slagoffers van hul omstandighede: as jy ‘n streeptrui aantrek (soos die wat jy kry by korrektiewe dienste), en jy het nie tanne nie, dan gaan dit mos begin ‘jollie’ raak, geen brieke nie … 😉
272@Polla –
Lees Jake se boek…hy vertel self hoe het die ouens hom halftyd geprys toe hy in die tonnel instap op Nuweland en hoe dieselfde ouens na die game hom geboo en gevloek het.
274@bdb –
“soos die wat jy kry by korrektiewe dienste”
lmao
@bdb – Korrektiewe dienste kry Oranje oorpakke…nie gestreeptes nie, so ek sien nie die relevansie nie!
272 @Polla – ongelukkig word daar deesdae orals geboe, op elke stadion. Skande ! Ek daal self nie self so laag nie … gooi eerder met bottels … 😉
Maar die WP/Nuweland het daarmee begin. Toe ons vir ou Luke begin van die jaar geboe het, het ons hom maar net met sy eie provinsielied verwelkom, geen kwade gevoelens !
@Supa Die Bloubul – Ek het al die boeke al gelees. Dis enkeles waaroor niemand beheer het nie. Dis is ander saak as die hele skare teen die Bokke draai en vir ou Frik op sy geliefde Loftus met ‘n Appel gooi dat hy sterre sien!
243@Polla –
weer is nice vir dié vd jaar
277 @Polla – skuus, ek praat van die ou dae, toe dit nog die ‘gevangenis’ en ‘tronk’ was (met gestreepte pakkies en al). Die dae toe die skelms agter die tralies gesit het, nie soos vandag waar die wetsgehoorsame burgers agter die tralies (veiligheidshekke) moet sit, terwyl die ANC-beskermende skelms besig is met partytjies hou (‘regstellende aksie’) in ons buurte nie.
@bdb – Die geboe het op ‘n tyd opgehou, maar steek nou weer sy kop uit. Dit was groot in Naas se dae en het seker nou weer begin met die bulle se sukses.
Ek moet ook nog wag om te sien wanneer dra ‘n Loftus skare ‘n groot WP-Bok speler op hulle skouers van die veld af na ‘n great game of sy laaste game!..Die het Nuweland se skare ook met Frik gedoen toe hy sy laaste game daar gespeel het. Hom skouerhoog van die veld gedra!..respek!
278@bdb –
naah
ekself verkies pangas boekant bottels of bottelkoppe!!
@Polla – O ja..en ou Frik het toe nie vir die Bokke daar gespeel nie, hy was in die ligblou trui en het omtrent man-alleen vir WP gewen.
Praat weer later….
283: ons dra gereeld wp spelers op Loftus van die veld af … met stretchers, na ‘n Bakkies en Daniesourus stormloop !
285@Polla – dit was die ligblou ondersteuners wat op Nuweland was wat seker vir Frik afgedra het.
284 @Ashley – ek hoor jy het jou eie persoonlike ‘heavy metal detector’ waardeur jy moet loop as jy Nuweland toe gaan, is dit waar ?
279@Polla –
Nee wat Polla. Om n speler met n appel te gooi en om n afrigter te spoeg, vloek en boo is ewe swak.
Did anyone doubt the charges were going to be dropped, he is to high profile. News 24 says he was drunk and at the Oysterbox (nice restaurant) and spent the night in jail.
@Puma – Puma, yes pleased that the charges have been dropped, but has Tasmin now choked the goose that laid the golden eggs….??
Hope Percy stays on the straight and narrow after this. He was a bit wild back in the day, this sort of stuff often sends a retired sports man over the edge.
@carol – 291
Thought that it would all be dropped. Too much to lose for Tasmin I think and him too. Pity it happened. Well what ever happened.
@Polla – Watse groot WP bok spelers?
Kry jy so n ding? 😀
En deesdae mag toeskouers nie op die veld nie.
@Treehugger – 290
Heard that the New Oyster Box hotel is brilliant. Say its the best in Durbs now. Beverley Hills has competition I think.
Will have to go and have a sun-downer one night down at the Oyster Box to see how it turned out.
The Oldest Hotel in Durban. Now its the best after they rebuilt it. Read a nice write up on it. Really need to check it out.
@carol – Would be very Big of Percy to forgive her for making this public.
I would be very surprised if this is not the death knell for their marriage. Hard to survive something of this magnitude.
@The-Pill – 295
Especially if he had to sit the night in jail. Not good at all.
@Puma – :-)) Hiho Puma, havnt been to the new one, but often used to go for Sunday brunch at the old one, i have an extremely bad signal here so if i dont answer anything said to me that is the reason why.
I see GBS is very confident about our SHARKS this weekend i really really hope he is right, me i am verver nervous. How about you?
@Puma – #296 he owuld not have spent the night in jail if the police did not have to seriously diffuse the situation, this I can tell you……he obviously had to go and ‘sleep it off’
@Treehugger – 297
Well I have been to the old one many, many times. Great to have sun-downers down there. Would like to see how it has been rebuilt.
Sharks should win tomorrow. With a bonus point not sure just hoping. We we do get the bonus point that would put a lot of pressure on WP. The weather forecast for Joburg is rain tomorrow. Well thats the weather forecast but you never know it may not. If it rains don’t think there will be any bonus point coming from the coke tin :-))
@Tripples – drie goue reëls van die lewe:
1. jy baklei nie met Bakkies nie
2. jy baklei nie met jou vrou en gesin/familie nie
3. jy baklei nie met die Here nie.
Dan behoort dit goed te gaan.
Users Online
Total 223 users including 0 member, 223 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,444,009 Page Impressions
_