@grootblousmile – ek het alle vertroue in jou meneer hy het mooi gewerk vanmore nog ek doen die meeaste van my posts van my foon af.lyk my dis nou met die wordpress wat hy begin hak het.die smileys werk nou op my sel hulle was vroer nie sigbaar nie
17@smallies72 – Jy sien, voor ek MobilePress aangesit het, het jou foon die web site oopgemaak as gewone Internet blad, nie die verkorte weergawe nie… so “Reply” sou gewerk het.
Selfde op my Nokia N95…. maar die probleem is, sommige Selfone se LCD Skermpies is nie groot genoeg om ‘n gewone Internet bladsy te display nie, so MobilePress is NODIG om daai arme makkers te betrek…
Ek sal die Reply-funksie moet heeltemal her-werk… wanneer ek tyd het.
OK menere, ek is terug op my PC, die selfoon ding werk lekker, maar ek sal dit maar net bedags in ‘n noodgeval gebruik. Die knoppies is te klein vir my vingers.
Dankie, gaat hom nou try. Het net my donnerse password vergeet, so kannie onlog met my phone nie!! :doh:
hallo!
OK GBS, hy werk, vat net bietjie stadig om te post, maar hy werk!!
Moerse dankie!
ek kan nie reply van my sel nie.ek gebruik opera mini as brouserv :reallypissed:
4@smallies72 – Snaaks, ek het Opera-Mini aangesit…
@grootblousmile – gaam weer tryp die sel meskien dan hunt for glory was nice ne veral halftyd in dir tweede toets
nee geen samewerking nie
Is there someone else who has Opera-Mini…. test it for us please….
OK, ek is in. Die ding gaan werk. Naand almal.
@grootblousmile – het nou met my foon se brouser ook getry geen reply nie.ek kan sonder probleme post lyk my dis met die reply wat hy hak
10@smallies72 – Solank mens kan comment smallies, onthou die MobilePress is ‘n “Abreviated Web Site” so nie all funksies sal dalk werk nie…
Ek kan ook nie reply nie. Ek het geen idee watter browser op my foon is nie, ek gebruik ‘n Nokia E90
@Boerboel – hi boel
🙂 Hi Smallies, sukkel maar met die tikkery op selfoon, vingers groot en dom!
WP gaan groot!
@Boerboel – gaan groot duik ja :-)) teen die tahs in die semi 🙂
Flok, die Reply-Funksie pootjie ons al vir laaaank… snaakse ettertjie om te programmeer…
As ek net tyd gehad het en nie ook tille moes laat rol in die dag nie…..
@grootblousmile – ek het alle vertroue in jou meneer hy het mooi gewerk vanmore nog ek doen die meeaste van my posts van my foon af.lyk my dis nou met die wordpress wat hy begin hak het.die smileys werk nou op my sel hulle was vroer nie sigbaar nie
17@smallies72 – Jy sien, voor ek MobilePress aangesit het, het jou foon die web site oopgemaak as gewone Internet blad, nie die verkorte weergawe nie… so “Reply” sou gewerk het.
Selfde op my Nokia N95…. maar die probleem is, sommige Selfone se LCD Skermpies is nie groot genoeg om ‘n gewone Internet bladsy te display nie, so MobilePress is NODIG om daai arme makkers te betrek…
Ek sal die Reply-funksie moet heeltemal her-werk… wanneer ek tyd het.
OK menere, ek is terug op my PC, die selfoon ding werk lekker, maar ek sal dit maar net bedags in ‘n noodgeval gebruik. Die knoppies is te klein vir my vingers.
@grootblousmile – en opera maak hom oop as ‘n vol blad dan zoom jy in op die deel wat jy lees nogal interresant
19@Boerboel – Nee hel, die knoppies is vir my ook te klein op die Cell vir hierdie rugby-vingers… en my oge is heeltemal te kak om so klein te lees.
Ek het ALTYD ‘n PC by my…. my Groot ene, of my Rondfok-ene…. of my Notebook…. dis hoekom ek ook nie Mail op die foon doen nie… en ek HAAAAAAAT SMS !
20@smallies72 – Ek het nou Opera-mini gaan afsit maar die ander aan gelos…. dit sal jou probleem oplos, kom ons kyk wie kla volgende daaroor nou weer…
@grootblousmile – sel is ok as jy 10km van die naaste kragpunt af is 😕
Kom ons kyk wat maak my Nojia N95…
hie is n aner fout gbs ma moenie jou kop oor dit breek nie
Mmmm, die reply Buttontjie werk nie… op gewone MobilePress nie…. sal die reply-funksie moet vervang op die ou einde.
23@smallies72 – Jou browsertjie op jou foon is nou seker reg!!
ek gaan nou kyk of ek ‘n vissie kan vang cheers almal 😀
@grootblousmile – nee
25@smallies72 – Vertel my, ek MOET weet jong, ek kan nie gedagtes lees nie….
Ek het met my E75 een comment (nr 2) kon lewer, maar dis was ook al?
Users Online
Total 69 users including 0 member, 69 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,993,369 Page Impressions
_