With the recent excitement of the announcement of the new DOC by the GLRU now over, the attention now moves to other important steps of rebuilding the Lions to their former glory.
New Lions coach, Dick Muir, now has to assess who he is going to appoint as his assistants. Hans Coetzee is almost a certainty as an assistant coach. This will give the Lions some form of continuity heading into the Super 14 season, with the bulk of the players now familiar with Coetzee’s approach.
It would be wise for the Lions to still try and get Heyneke Meyer involved as the Forwards coach. If he would be willing to play an assistant role to Muir, however, is uncertain. The other question is if Jake White will continue his involvement with the Lions. I believe he will, and Muir’s appointment ahead of Meyer, might have something to do with this. Who-ever the assistant coaches will be, will coach the Lions’ Currie Cup side in Muir’s absence.
The other crucial decision to be made is who is going to be the captain leading the Lions into the new era?
Nothing personal against Cobus Grobelaar – he is a fantastic player and gives his all week in and week out. But whether he is a leader, is the question that needs to be asked. I respect him immensely as a player, but I have doubt in his leadership ability’s. All successful teams have one common denominator, a fantastic and respected leader.
I think it’s time for the Lions to re-assess Grobelaar’s leadership role. In Willem Alberts, you have a player with big heart and huge talent, and might be the answer to the Lions lack of leadership in recent times. He stood in for Groberaal when the latter player was injured, and did a sterling job in his absence. He’ll be a captain that will lead by example. However, rumours are still doing the rounds that he could still be joining the Sharks next season, but the GLRU have been adamant that he is staying with the Johannesburg side.
The other candidate, is recently contracted Jonathan Makuena. He captained the Springbok 7’s squad with great success and was the inspirational leader of semi-final contenders Griquas. His presence and experience brings a different dimension to the side, and one only has to look to the Griquas’ achievements this season, to realise and understand his leadership abilities.
Unfortunately he has the tendency to sometimes be ill-disciplined, but he will improve in this area under the likes of Muir. This is a crucial decision. The Lions need a strong and charismatic leader if they are to compete at the top once again.
One thing is for certain, the GLRU have decided to put their money where their mouths are with the appointment of Muir. He’s mere presence will lead players to want to join the Lions, as what better opportunity will you have to represent the Springboks, than to play for the Springbok assistant coach.
Die Leeus het IMO ‘n groot bal gedrop om nie Heinicke aan te stel nie. Muir is goed maar…..HM het 3 of 4 CC en 1 S14 agter sy naam. Muir het nie 1 van die 2 nie.
Uit ‘n Bul oogpunt is ek baie bly HM is nie by die Leeus nie, maar uit ‘n SA oogpunt is dit sleg.
Jis ek gaan ook nie my gevoel wegsteek nie. Julle het n EF op gemaak. Muir het die Downfall van die Sharks gecreate, hy het die Springbok agterlyn wat EJ reggekry het opgedonner. Hy het n track rekord van spelers uit posisie speel. Kry maar vir julle nog 3 jaar van wag. Wie die donner met die ou onderhoud gevoer het moet summier gejaag word.
Hoop HM hou kop en bly weg, maar hy kan ook maar gaan hy het ons mos gedrop , het niks om verder te bewys nie.
Ludeke moet net n forward coach kry en aan Pieter Roussouw vasklou.
@superBul – hahahaha
Jy gaan aan asof jy ‘n Lion is!!
Ek dink ook hulle het droog gemaak. Muir se relork beindruk my nie
relork = rekord
@superBul – Stem saam oor Pietr Rossouw. Stem ook saam oor die voorspeler afrigter.
@Boerboel – Hey dis ons bure, en ja hulle koop van ons speenkalwers wat ons grootgemaak het vir onsself en SA. Ek is bekommerd wat Muir met hulle loopbane gaan aanvang.
6@superBul – En julle koop hulle has-beens? Ek sien Jaco Pretorius het gister die langste gebid, seker 5 keer langer as Bakkies.
@superBul – En weereens geluk met jou span se oorwinning, dit was nou naelbyt stuff. Ek het regtig gedink die WP gan die laaste 4 in deurhak en die game in die Bulle se helfte probeer speel. Maar, dit is wat ervaring beteken.
@Boerboel – daai kopie wonder ek ook maar oor, maar hy is darem nie die slegste ooit nie. Hy is so goed soos daai Juan de Jong tans. Hoe hulle sal uitdraai sal die tyd leer.
@Boerboel – Boel soos ek al vroeer gese het daardie games wat ons in die S14 in die laaste bewegings verloor het , daar was baie, het tog vir ons iets beteken.
@superBul – Daar kan ek nie saamstem nie, so jonk soos Juan is dink ek hy is beter as Jaco, veral as jy in ag neem Jaco speel langs die Springbok No 12.
@superBul – Dis soos ‘n span ondervinding opdoen, ongelukkig moet jy kan verloor en teleurstelling verwerk om jou sterk te maak om te kan wen.
@Boerboel – Ja nou ja nou begin julle weer bou en ons het nog so 2 spaningsvolle weke oor. Die Cheetahs het baie sukses teen die Bulle lately.
@superBul – Cheers, moet gaan inkopies doen, sien later
@Boerboel – 12
As gister se game die finaal was was ek daar dan het ons twee dalk lekker gekuier oor n mooi rooiwyntjie. Ek mis daai kuiertjie.
15 Mei 2010 op Nuweland klink na n lekker reunie.
Sal nog julle woorde sluk oor dick muir die bulle het in die begin hm amper gefire oor hy so swak was toe kom hulle ster spelers deur en begin wen dit was nie hm wat so goed was nie dit was die spelers
@Lions – Ja ja dit sal ook nie die eerste keer wees dat ek my woorde sluk nie. Maar worry jy maar lekker voort ou
Sal maar sien volgende jaar wat julle se
@Lions – Gaan meer intresant wees wat julle gaan se as ek reg was. Rerig glo my, min baie min manne wat ek ken het ooghare vir Dickhead Muir.
Wel hy het met die spelers gaan praat voor hy die pos gevat het om te hoor of hulle hom sal aanvaar en 100% gee as hulle speel en hulle het gese ja toe vat hy die werk so hyt op n goeie voet begin.
18@Lions – Welkom op die blog… hier’s nogal heelwat Lions supporters nou.
Mr-T, Ed_the_Lion, Willadie Leeu, Scrumdown, K9-monsterleeu, Journo-Lion, Lions, Lion4ever… om sommer so vinnig te noem.
@Lions – Jong ons sal nou maar moet wag en sien, ek het nou my kop op die blok gesit , so ons sal sien hoe reg of verkeerd ek is. Ek dink net julle is nou al gatvol vir 3 jaar planne. So sterkte ou buurman. Ek het goeie Leeu vriende , hoop ons twee kan ook word.
@grootblousmile -Dankie en ja ek ken hulle ons praat meestal op we talk rugby waar ware leeus praat
20@Lions – So van Lions gepraat… jy kan gerus inloer by ons ASSOCIATE web site wat eksklusief cater vir Leeus… advertensie in die regterkantste sidebar, heel onder.
23@Lions – O, ek sien jy’s reeds daar.
@superBul – Ek hou nie van die bulle nie maar ons gan nog lkeer gesels ja
@grootblousmile – Ja waar die leeus praat praat ek. kry al die jongste nuus eerste daar dis n goeie site
26@Lions – Wat is dit met julle Leeus dat julle die Bulle om die dood nie like nie?
Is dit ‘n ding wat nog van Sannie Breedt se dae af kom?
Oor 2 naweke is dit weer die Bulle teen die res van SA… maar ons gee nie om nie!
27@Lions – Janee, ek sien julle is daar ook nog besig om “Span te Bou”.. hehehe
@grootblousmile –
Moet nou nie veralgemeen nie… My tweede span is die Bulle. Baie respek vir die span en spelers en dit wat hulle al bereik het.
Users Online
Total 216 users including 0 member, 216 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,835,121 Page Impressions
_