The Lions have made one change to the side that narrowly lost to the Sharks in Durban last week.
Dusty Noble makes his return to the side after an injury, and Michael Killian is moved to the bench. The rest of the team remains the same and Coach Hans Coetzee is full of confidence that his Lions side can cause an upset come Saturday.
The Lion’s scrum has been impressive all season and dominated the Bok front row of the Sharks last Saturday. Kevin Buys, sustained an elbow injury but recovered in time and retained his place in the line-up.
The impressive centre partnership of Doppes la Grange and Jannie Boshoff has been given another opportunity, while Chris Jonck, after a fantastic performance in his last outing, has another start at scrumhalf.
“We have one game to go, and we are playing for pride. We want to give our supporters something to be happy about and proud with”, Hans Coetzee said
The Xerox Lions side to face Province:
1 JC van Rensbrug
2 Hans vn Dyk
3 Kevin Buys
4 Nico Luus
5 Franco vd Merwe
6 Cobus Grobelaar (C)
7 Derick Minnie
8 Willem Alberts
9 Chris Jonck
10 Herkie Kruger
11 Johan Jackson
12 Doppies la Grange
13 Jannie Boshoff
14 Dusty Noble
15 Earl Rose
16 Torrie Meyer
17 Wayne Swart
18 Willem Stoltz
19 Todd Clever
20 Ruan Boshoff
21 Walter Venter
22 Michael Killian
@WitenBlou – #89 en waar was julle tweetjies dan? Sleeping with the enemy Supa?
Kom nou ouens, soos ek gese het, die private aanvalle sal my nie kwaad maak nie. Soos hul se sticks and stones. Anyway ons praat te veel nonsens nou, sal later weer bietjie Rugby kom praat. Cheers blou dames.
89@WitenBlou –
Is jy n koekeloerbroer ook??
PS Dit was lekker om so bietjie nonsense te praat.
91@Tripples –
Nooit! Net met ons eie dam se eende!
94@WitenBlou –
Ek het ook lekker gelag, alles in goeie gees!
@Supa Die Bloubul – #88 ja ek het gesien nou die dag op ‘n program, dis eintlik scary wat in Europa aangaan…..
Bye W&B, nice chatting…..GO BULLS
@Tripples –
Tripple, jy moet hierdie kinder in die UK sien. Die stoutse goed wat jy ooit sal kry! Skop, byt en slaan die ouers…geen manier nie.
100
Sorry man, lees gou hier.
http://www.nuus24.com/Content/Afrika/Nuus/1419/7f5603ad73034e11b7685976d3755fc6/08-10-2009-12-48/Moordenaar_wen_lotto_in_tronk
Cheers ouens.
89@WitenBlou – Jou vrou…. waar kom HY vandaan…. hehehe
BB vs Luiperds: BB met 35
Cthas vs Boland: Cthas met 40
Sharks vs GKW: Sharks met 15
Leeus vs WP: Leeus met 5
@WitenBlou –
Cheers, jyt my ook nou laat besef ek moet begin werk…sal later weer inloer.
@bdb – #103 omtrent presies wat ek op Superbru gekies het, behalwe ek het kwas met 3, ek weet is wishful thinking maar ek is klaar so in my glorie in op superbru dit maak nie saak nie hehehehe
@Supa Die Bloubul – #104 Bye my mede bul!!!!!!
JAN van Brakpan bel die tandarts*
“More Dokter, wat kos dit om n tand te trek?”
“Die totale koste sal R285 wees”
“Blinde bliksem! Hoekom so duur?”
“Ons moet eers konsulteer, dan n x-straal neem en dan kan ons eers trek”
“Wat sal die prys wees as ons die konsultasie en die x-ray skip”
“Jong, dit bring n bietjie risiko mee maar sal die prys afbring na R157”
“En as ons dit sonder verdowing doen?”
“Dit is nie gewone praktyk nie en gaan bitter seer wees maar sal n verdere R20 goedkoper wees”
“Wat van as een van jou trainees die tand trek?”
“Ek kan dan nie professionaliteit waarborg nie maar dit sal die koste verminder na R75”
“Nog beter, hoekom laat ons nie een van jou studente die tand trek nie terwyl die ander studente toekyk as deel van hulle opleiding?”
“Dit sal goed wees vir die studente maar dit kan baie traumaties raak vir die pasient. Sou ons hierdie roete gaan sal ek jou slegs R10 vra”
“Nou praat jy my taal my tjomma!! Kan ons dan n afspraak bevestig vir my vrou vir Dinsdag 9-uur?”
105@Tripples – dink die sharkies gaan die GKW se CB drome be-eindig, behalwe as die groot ‘C’ koors hul dalk weer gaan tref so aan die einde van ‘n seisoen.
@bdb – #108 ek hoop so, shame ek dink hulle gaan baie begeesterd wees
62@Tripples –
hey
sommige van ons moet werk!! 😯
ok, waaroor moan julle smurfs nou weer?
@Ashley – Noem mens daai wat jy doen werk? 😕
GBS jy moet onthou om so nou en dan rugby te kyk pal.
Ek’s bekommerd oor jou rugby kennis wat agteruit gaan met al die werkery van jou. :sidefrown:
110 @Ashley – ons smurfies is ten minste ‘n oulike klomp, maar julle klomp gestreepte tronkvoeltjies … 😉
113@bdb – Helloooooooo Brainy Die Bulsmurf
112@isigidi – Van waar Gehasie??
Nou wat het nou oor my WP tjom se lewer geloop??
112@isigidi – By the way, ons WP Akkreditasies is deur… en bevestig… kon net 2 Authors benoem vir Press Privilages by Nuweland… jy en Koningkie.
@grootblousmile – Weet WP rugby hoeveel koningkie suip? :laugh:
@grootblousmile – Lag my kuk as ek langs kortstes van die ander site sit. Bwaaaaahahahaha
117@isigidi – Nee, maar ek wed jou hulle gaan uitvind !!
Hahaha
@grootblousmile – Middag GrootBlouSmurf !
Users Online
Total 123 users including 0 member, 123 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,833,615 Page Impressions
_