The Lions have made one change to the side that narrowly lost to the Sharks in Durban last week.
Dusty Noble makes his return to the side after an injury, and Michael Killian is moved to the bench. The rest of the team remains the same and Coach Hans Coetzee is full of confidence that his Lions side can cause an upset come Saturday.
The Lion’s scrum has been impressive all season and dominated the Bok front row of the Sharks last Saturday. Kevin Buys, sustained an elbow injury but recovered in time and retained his place in the line-up.
The impressive centre partnership of Doppes la Grange and Jannie Boshoff has been given another opportunity, while Chris Jonck, after a fantastic performance in his last outing, has another start at scrumhalf.
“We have one game to go, and we are playing for pride. We want to give our supporters something to be happy about and proud with”, Hans Coetzee said
The Xerox Lions side to face Province:
1 JC van Rensbrug
2 Hans vn Dyk
3 Kevin Buys
4 Nico Luus
5 Franco vd Merwe
6 Cobus Grobelaar (C)
7 Derick Minnie
8 Willem Alberts
9 Chris Jonck
10 Herkie Kruger
11 Johan Jackson
12 Doppies la Grange
13 Jannie Boshoff
14 Dusty Noble
15 Earl Rose
16 Torrie Meyer
17 Wayne Swart
18 Willem Stoltz
19 Todd Clever
20 Ruan Boshoff
21 Walter Venter
22 Michael Killian
56@Tripples –
Witenblou klink darem of hy een van die min is wat dit kan vat EEE. Ons moet hom daarvoor krediet gee!
@K9-MonsterLeeu – #57 moet maar vir die enigste ou wiepee ondersteuner company hou want julle is mos almal missing in action
@Supa Die Bloubul – Dis so waar….
W&B ons like jou
@Tripples – Ons is sensitief as daar sleg gepraat word van die Kaap. Soos Koos Kombuis sing “Ek het jou lief soos die Kaap”. Kyk my vrou weet ook, die dag toe ek vir haar se dat ek haar liefhet soos die Kaap, toe weet sy dit is ware ewige liefde. Kyk jy kan ons vloek, jy kan ons slegse, maar moet niks se van die Kaap nie.
57@K9-MonsterLeeu –
Jy moet pasop, jou b en n ruil heeltyd om! 😆
Hoe voel jy Katvis? Jy vir Jounro Lion uitgeptrap oor hy nie my sterkte toewensing oordra nie. Jy se hy maak maar n swak nurse?
62@Tripples –
Ek dink die Leeus kruip weg Tripples.
@K9-MonsterLeeu – Kyk, daar waar die wp is wil die bulle in ons gatte opkruip. Sonder ons sal hulle nie rede vir bestaan he nie. 🙂
@WitenBlou – #64 ja dit moet dan true love :inlove: wees hehehehe
Ons voel ook so oor snorcity en moet alewig allerande :poop: daarvan hoor heeldag en aldag
Hy k9 was jy siek gewees? gedog Journo lion lyk bekend hehehehe
@WitenBlou – en net daar neuk jy alles op!!!! :reallypissed:
67@WitenBlou –
Wat is dit altyd met WP wat wil he dinge moet in hulle gatte opkruip?!?! 😯
@Supa Die Bloubul – #66 ek moet se, hulle skitter deesdae in hulle afwesigheid, dis net ou willa wat gereeld inloer
64@WitenBlou – Die Kaap is sleg… alles roes… selfs die mense se breins…
Bwahahaha
@Supa Die Bloubul – #71
Bwaaaaaaaaaaaaaaahahahahahahahahahahaha
@Tripples – Snor City? Lig my asseblief in? Waar is dit? Is dit dalk Pretoria? En as dit is, word dit so genoem a.g.v. die vrouens daar? 🙂
@WitenBlou – #75 ja al die girls van Stellenbosch wat met die Pta mans trou en optrek
BRB gaan gou koffie kry
76@Tripples –
hehehe…goeie comeback!
Tripples 1 W&B 0
75@WitenBlou –
Jy behoort dit te bewonder! Dis nie sommer enige iemand wat so mooi, welige snor soos PDV kan groei nie!
@Supa Die Bloubul – Goeie een. Maar ek hoor so van die moffie stories in die Kaap. Maar ek moet jou se, ek het vir n jaar in PTA Oos gebly, en daar het ek n hele paar moffies gesien by die malls.(nou nie die jokes oor die Blou manne met die horings en liefling nie).
@Supa Die Bloubul – Nooit nie, komaan dis n K@K comeback man. Ek soek n neutrale skeidsregter asb.
ok eks terug….jong die moffies is oral……maar ek weet kaapstad noem hulle al die pink city en daar is baie pink money……
80@WitenBlou –
Wat maak jy in n mall? Gaan shop vir handsak om by jou skoene te pas? hehehe
@WitenBlou – #81 a nee a W&B, you must be gracious in defeat!!!!!
81@WitenBlou –
Bwahaha! Ek is neutraal. Hoekom kla julle altyd oor die ref…Willie Roos, Jonker…nou ek!
@Tripples – #82 ek dink dit het baie te doen met die dat Kaapstad die fashion hoofstad vand ie land is, asook kunstenaars en so aan……
@Supa Die Bloubul – #85 (Dink dit het iets te doen met “bloubul” in jou nic) hehe
86@Tripples –
Hulle is maar oral Tripples…Kaap, Pta…Jozi…hier in London is ook baie! D
@Supa Die Bloubul – Ja, ek soek n handsak, net so oulik soos daai enetjie wat jy nou die aand aangehad het.
87@Tripples –
W&B is nou skoon weg…n regverdige ref gaan soek.
Users Online
Total 125 users including 0 member, 125 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,833,623 Page Impressions
_