The Lions have made one change to the side that narrowly lost to the Sharks in Durban last week.
Dusty Noble makes his return to the side after an injury, and Michael Killian is moved to the bench. The rest of the team remains the same and Coach Hans Coetzee is full of confidence that his Lions side can cause an upset come Saturday.
The Lion’s scrum has been impressive all season and dominated the Bok front row of the Sharks last Saturday. Kevin Buys, sustained an elbow injury but recovered in time and retained his place in the line-up.
The impressive centre partnership of Doppes la Grange and Jannie Boshoff has been given another opportunity, while Chris Jonck, after a fantastic performance in his last outing, has another start at scrumhalf.
“We have one game to go, and we are playing for pride. We want to give our supporters something to be happy about and proud with”, Hans Coetzee said
The Xerox Lions side to face Province:
1 JC van Rensbrug
2 Hans vn Dyk
3 Kevin Buys
4 Nico Luus
5 Franco vd Merwe
6 Cobus Grobelaar (C)
7 Derick Minnie
8 Willem Alberts
9 Chris Jonck
10 Herkie Kruger
11 Johan Jackson
12 Doppies la Grange
13 Jannie Boshoff
14 Dusty Noble
15 Earl Rose
16 Torrie Meyer
17 Wayne Swart
18 Willem Stoltz
19 Todd Clever
20 Ruan Boshoff
21 Walter Venter
22 Michael Killian
@Tripples – #29 Hacques = Jacques 😳
25@Ashley – Wild…. willer as die Wildtuin…. maar die tille rolllllllllllllllll
@Supa Die Bloubul – Moet se ek gee nie regtig om nie. Ek hou baie van die kombinasie van Frikkie en Juan.
29@Tripples –
Wie is Hacques? hehe
30@WitenBlou –
Nee wat, julle see is te koud!!
33@WitenBlou –
So jy verkies Frikkie bo Mossie…wonder of jy dit 3 jaar terug sou gese het!
@Supa Die Bloubul – He he, sien jy gryp nie sommer aas nie. Is seker al n ou blogger ne! 🙂
@WitenBlou –
Ja ons het Frikkie mooi geleer hier by die bulle, julle sal sien, Bryan is ook mooi touwys gemaak :laugh:
@WitenBlou –
Dink jy nie Juan is beter op 13 as op 12 nie?
30@WitenBlou – Ek het 4 jaar in die Cold And Wet gebly…. 4 siesoene in ‘n dag met daai berg…
My seun gaan skool in die CAW….
Maar toe keer ek terug na Pretoria in 1994…. beste skuif terug gewees….
32@grootblousmile –
bly vir jou broer
(sien dis wat kultuur doen … maak dat j ander se voorspoed kan waardeer :-)) )
37@WitenBlou –
hehehe…nee my maat. 4 jaar op keo het my mooi geleer!
@Supa Die Bloubul – Ek weet nie, sal nie se ek kies Frikkie bo Mossie nie. EK sal nou nie my polse sal sny as hy nie wp toe kan kom nie.
@Supa Die Bloubul – #34 Dis Jacques as hy gesuip is 😯
@grootblousmile – Mosselbaai se weer is baie beter as George sin.
44@Tripples –
Bwahaha! Ek dog weer dis sy Spaanse naam…
@WitenBlou –
Brakpan is baie mooier as die Kaap.
So wat dink julle, gaan dit ‘n
Sharks vs WP
Bulls v Sharks
Bulls v WP
Bulls v Cheetahs
Sharks v CHeetahs
Final Wees?
@Supa Die Bloubul -#47
ek sou nou nie so ver gaan nie Supa hehehehehe
48@Tripples –
Boland vs Luiperds.
49@Tripples –
hehehe…okay…kom ons maak dit n draw dan.
@Supa Die Bloubul – #50 hahahaha shame man, ek meen laasjaar het die Valke nog in di etop divisie gespeel en hierdie jaar het hulle nie eers eengame in die tweede divisie gewen nie….dit moet moeilik wees
@Supa Die Bloubul – Ek weet nie of ek vir jou moet :pray: , n dokter se nommer stuur, of moet :laugh: nie. Ek is deurmekaar.
@WitenBlou – #53 dit gaan maar so met Supa jong, sometimes you must just nod and smile hehehehehe
52@Tripples –
Hulle het darem laasjaar die WP gewen.
@Tripples – #54 Supa ek probeer net vir W&B bietjie beter laat voel hoor, die suiderlikste bewoners van ons land is maar sensitief hoor
Wat soek julle klomp nulle hier op ‘n leeus/wp garing? :devil:
53@WitenBlou –
Stuur maar die kopdokter se nommer…jy weet nooi wanneer dit nodig is nie…die :pray: sal ook help!
Maar jy moet erken Brakpan dam en die Kaapse see is n draw. Die Kaapse see is dalk effe mooier, maar jy kan darem in Brakpan dam swem.
45@WitenBlou – Ons weer hier is beter….
Ons klimaat hier is ook beter… veral die Ekonomiese klimaat… hehehe
@Supa Die Bloubul – #55 ja maar toe was WP Useless gewees hehehehe
Hulle is darrem nou so effens meer kompeterend 😉
Users Online
Total 103 users including 0 member, 103 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,838,424 Page Impressions
_