Jake White, who has been consulting with the Lions in this season’s Currie Cup, caused quite an uproar within the Griquas’ camp when he contacted Griquas lock Jacques Lombard and enquired whether he would be interested in being Simon Shaw’s lock partner in next season’s Super 14.
Lombard recently extended his contract with the Kimberley team to 2011, but this doesn’t prevent him from negotiating with the Lions to play for them in the Super 14. This caused quite a disruption in the Griquas’ preparation for saturday’s clash against the Blue Bulls, as Lombard has been negotiating with his own union while the rest of the side have been preparing for saturday’s clash.
Lombard has been one of the stand out players for the Griquas in their very successful Currie Cup campaign. He is a contender to play for the Cheetahs in the 2010 Super 14, but the prospect of pairing up with the likes of Shaw, must be a huge drawing card for the young star.
With Jake White making the call to young Lombard, this could be an indication that he is in the running for the Lions’ Super 14 coaching position, a position that has received a couple of impressive applications.
Nou ja, gaan dieselfde wat die ouens oor Rassie te se gehad het nou ook geld vir Jake?
Nee wat, dis ‘n free for all.
Sentimente en protokol se moer.
Rugby is ‘n honde game. Dis die een hond teen die ander hond.
1@WitenBlou –
wonner ek oek mos!!
maar wies ma voorbereid vir verskonings soes
“dis nie dieselfde nie”
en
“dis net virrie s14” ens ens ens
@Ashley – Djy wiet dan. Haas verskillende reëls vi verkillende teams.
Daar is natuurlik boggerol verkeerd met die feit dat die Leeus in hierdie porofessionele era hulel span probeer versterk. Sterkte aan hulle.
Die keffery wanneer WP dieselfde doen, gaan oor iets heeltemal anders – gaan maar terug in die geskiedenis
bespeur ek dubbelb standaarde hier almal weet dat daar offers sal kom as die man eers da is.ek hoop die ou is eerbaar en se nee
@SA Barbarians – Naas het op B&A ‘n ware opmerking gemaak Dis tyd dat die goeie spelers wat nie hulle provinsies gekies word nie, op ‘n leen basis aan die kleiner unies gegee word. So sal jy meer spelers sien deurkom van die kleiner unies en ook die kleiner unies meer kompeterend maak.
Ek stem saam Naas.
Daar is iets verkeerd met SA rugby as die Bulls en Sharks se tweede spanne sterker as die Premier liga se onderste 2 spanne is.
Dit laat my maar wonder of dit nie maar envy is nie. Envy oor ons see, ons berg, ons snoek en patats. 🙂 Maar op n ernstige noot. Nou moet die lion supporters en Jake maar dieselfde vat as ons. Gee jou uit as n toffie, dan kou die manne jou.
@smallies72 – 2 chances for that, nokkol en nun. Hy sien homself seker reeds as ‘n tweede Matfield. Matfield het sy rugby by die Kwasse begin, so dis ‘n lekker wortel om in die voetspoere van ‘n great te probeer loop met die hoop om selfde te bereik.
As WP dit doen en dit word toegelaat deur SARU, kan almal dit seker maar doen.
@WitenBlou – Julle see is koud julle berg in die pad julle snoek pap en jul patats stokkerig hehehe
@WitenBlou – En ons girls!
Gisteraand bietjie daar op Stellenbosch gekuier maar goeie genaaaaaaaade daar’s mooi girls….of miskien is dit net ek wat oud geword het……jip, dis die tweede een. Sug!
@isigidi – Ja bra geld praat mos ma die leeue het mos nou geen rede om oor mossie te huil nie
@isigidi – 7
Daar is baie meriete in
Te veel goeie spelers kry nie game tyd nie en dit sal goed wees as die krag oor meer provinsies versprei word soos in NZ
Maar geld praat hard…..
@smallies72 – Een bottel van ons verruklike wyne, en jy dink ook soos WittenBlou. :laugh:
@SA Barbarians – Ja roker, dis maar eintlik ons groot siekte. Gjeld. Eers as die Bulle en Sharks nie meer die 2 top Unies is nie, sal die voorstelle uit hulle geledere kom. Mark my words!
O shit, nou stir ek….. 😀
12@isigidi –
ag dis nog orraait om op te let dat die girls mooi is
oppas net dat hulle nie vir jou “oom” sê nie!!
@isigidi – ek is ma n vlakte kind jong.te veel bosse innie kaap.en as jy wyn drink het jy nog nie die veruklikheid van lager ervaar nie lol
@Ashley – Hulle kan maar vir my oom sê, hulle moet net nie nee oom sê nie. hiehiehie
OK rugby maters, ek gaan bietjie klippe kap. Check julle later.
O ja, cheers Bulle ok. 😀
@smallies72 – Sug… Nog ‘n kultuurlose Hiehiehie
@isigidi – net n ander kultuur mater.ek sal nogals op die weskus aard of manakwaland baie die selle as die karoo
Vir my is dit altyd wonderlik hoe baie die manne kla oor die koue van die see in die Kaap. Ek kom van Mbaai af, die see is lekker daar. Maar elke vakansie sien jy maar die hordes FS en GP karre daar, en koud of te not hulle is in die see. Of miskien is dit al die Expats van die Kaap wat nou da bly (soos ek in die FS 😥 )
@WitenBlou – Jy is mos nou op die regte plek as die staat eers in jou bloed is bly hy da
@smallies72 – No way. Dis n lieg storie daai. Die Suid Kaap is die beste. My hart skeur as ek oor die Outeniekwa berge moet terugry.
@WitenBlou – n man se roots bepaal dit ma
@WitenBlou – Gee kans die vrystaat het die manier om jou te bekruip en as jy weer sien is dit so.ek kom oorsp van gauteng af en is nou 19 jaar hier
@smallies72 – 26
Hoe bekruip hy jou in daai plat wereld? Jy gaan hom mos myle ver sien aankom 🙂
@SA Barbarians – nee ek weetie ma dis wat gebeur seker baie stadig
@smallies72 – Kyk, van Gauteng na Fs is wragtag nie so erg nie, ma vani Kaap na Fs is ERG.
@WitenBlou – @smallies72 – Ag wat, almal kan nie op een plek bly nie, so mens maak maar die beste van waar jy ookal bly
Users Online
Total 195 users including 0 member, 195 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,833,059 Page Impressions
_