This is a MUST READ. The sometimes controvercial Media24 Sports writer has all WP supporters up in arms about an Article he has written comparing WP as “The Bafana Bafana of Rugby”… here is an extract from his Article, as taken from Sport24.
The Article starts off with a long-winded story about Eric Rush… but let’s cut to the chase of the Article, here it is:
***************************************
Something that is not one man’s opinion, though, are the SA Rugby Player Award nominations that were released yesterday. The SA rugby media share their nominations in the various categories, so it was a shock to see some of the names presented in some of the categories.
For the full list of nominees, CLICK HERE (link removed)…
Sure, one needs to accept the view of the majority, but some of those are beyond belief. For example: Team of the year – Western Province. What? How on earth did that happen?
I can understand the nomination of the Springboks, the Bok sevens side, the Bulls and Griquas. All have won something this year and actually have a trophy cabinet to prove it. But Western Province? Is finishing second in Currie Cup now the new first? Are WP the Bafana Bafana of rugby? Why not the Sharks if you wanted to use the Currie Cup as yardstick?
We have enough greatness in our game and enough teams who perform on a regular basis. There is no need to reward mediocrity.
Similar with the nominations for Currie Cup player of the year. We have three players from WP along with Sarel Pretorius and Stefan Terblanche. Really?
Juan de Jongh has certainly improved a lot and has become a very prominent player, Joe Pietersen played some good rugby, and Luke Watson scored a lot of tries from the back of the Province maul, but how on earth did they get nominated ahead of some very deserving players from the Sharks, Bulls, Lions and Cheetahs?
It is great to see Province finally making it into the top four as they have the potential and pedigree to be there all the time. But three of the top five Currie Cup players from one team? Again, are we rewarding second best? Has WP become the Bafana Bafana of rugby?
Some of the other categories will be closely fought. Fourie du Preez should be player of the year, but what a season for both Morné Steyn and Heinrich Brüssow! They certainly deserve a lot of credit for their first full seasons in Test rugby.
One could have easily nominated five more Boks, though. Jaque Fourie will be in the race for try of the year for his late try against the Lions in Pretoria. His name deserves to be in the player of the year category as well, but it’s not.
I thought Bismarck du Plessis had the best season of his life, but he was not nominated at all. Du Plessis was colossal in the Lions series and established himself as the best hooker in the world during the Tri Nations. He made numerous crucial turnovers during the season, was spot-on with his lineouts, and has often been a tower of strength in the Bok pack. He deserves to be there.
But then, that is only one man’s opinion!
Read JJ in Rapport every Sunday
******************************
Reactions to this Article has been rather scathing… what do you, the RUGBY-TALK bloggers say about this Article of JJ Harmse, the objective Sportswriter… hahahaha
@grootblousmile – nee definitief nie
@superBul – Het jy al die Sharks se nuwe website gaan besoek?
@superBul –
O, hy.
Vanaand aan hom gedink toe ek Paul Bosch se CV op die WP site gaan kyk het.
Loop ek my vas daar in n foto van Morgie(die outjie wat Langkop beweer hy leer swem het)…..goeie hel!
Ek sal hom ook nie tekkel nie, hy is te fkken lelik….gaan kyk daar op die spelers se profiele.
@grootblousmile –
@117
Siek moer daai.
122@superBul – Ja, ek was al daar, kry mos die Media Releases van die Tjarks, hulle het my laat weet van die nuwe web site.
@grootblousmile – Lyk nogal meer toeganklik as die vorige een.
@Pietman – Ek wag natuurlik in spanning vir die Lions se afrigter aankondiging more. Dink net as dit AC is, net so voor die semis
126@superBul – Ek het nou nie juis kwaai gaan browse nie, net nuus gaan check.
@superBul –
Die enigste site met video clips van die vorige Saterdag se wedstryd is die BlouBul site.
Leeus het dit ook altyd gehad, maar daar gaan nou niks aan nie, as jy kan inkom daar, bygese.
128@superBul – Dink dis Heyneke en / of Muir
@grootblousmile – Paar van die links het nie gewerk nie
131@superBul – Enigiets nuuts het mos maar kinkels in die kabels
@superBul – Nou ja ek dink dat 40 000 nou hier is
@superBul –
@superBul – nou
@superBul – @superBul – nou
Daasy SuperBul, jy het die 40 000 geslaan…
Heeeeeeeeeeeehaaaaaaaaaaaa
@superBul –
Twyfel.
WP-politici in die Kaap is die moer in oor die hele ‘transformasie’-kwessie.
WP-span raak al witter, en AC is die afrigter……..
Leeus kan nie bekostig om nou weer in sulke politiek betrokke te raak nie.
Ek dink Heyneke is die Leeus se man.
@grootblousmile – Ook maar net my geluk dat Supa en ED nie hier was nie hulle het beter timing gewoonlik.
Moet jou weereens geluk wens GBS jy het n plek geskep waar ek my gate uit geniet. Baie dankie vir jou en ED.
@grootblousmile –
Skoon verget van die 40,000!
Gesels nou so lekker….
Geluk superBul, en veral aan jou GBS, jy en Ed !
Julle manne het goeie werk gedoen hier met R-T, regtig.
@grootblousmile –
Nou toe, lys daai ‘top fifty’, laat ons sien wie is waar.
@Pietman – Ek nou eerlik wees ek dink nie HM gaan weer dieselfde sukses maak van die storie soos met die Bulle nie. Die Bulle het n baie sterk kultuur en dit was maklik om ons te laat tick.
@superBul –
Leeus het die geld my maat, en hulle het KdK en Jake White.
HM en Jake sal goed saamwerk.
Daai manne gaan woes wees volgende jaar, ek se jou.
Hier kom n ding, watch….
@superBul –
En Heyneke het ook maar gesukkel aanvanklik, die Bulle was in kukstraat aan die begin van die eeu, moenie vergeet nie.
(Waar is Barend van Graan terloops, nog by die Bulle? Ander javel daai…..)
@Pietman – Piet ek wens hulle alle geluk toe , hulle is immers ons bure. Maar hierdie stories kom al n lang tyd en dinge was nie altyd so deurmekaar daar nie. Eerder n geval van verdeelde lojaliteite en geld koop dit nie in my boek nie.
Kyk al koop hulle vir Bakkies sal dit nie veel help as daar nie nog 3 van Bakkies se spanmaats saamkom nie.
Onthou die Bulle moet about leeggekoop word om hulle te verswak, die Bul hart sal nog daar wees al verloor ons een grote.
As die Leeus maak soos Louis Luyt destyds en sommer 3 of 4 op n slag koop ja dan kan dinge vinnig gebeur.
Dis maar hoe ek dink.
Die Lys is op… aan die regterkant heel onder.
Supa praat nog steeds die heel meeste kakas!
@superBul –
Hulle sal nie soseer Bulle weglok nie, dink ek.
Hulle sal meer gaan vir Wickus, WillieW, Ernst Joubert, Varkhond en daai ouens wat hulle verloor het onder Loffie.
En dan die O-Kaapse jong outjies, daar is hordes, en goeies ook.
Plus een of twee groot manne van oorsee, die Mortlocks en diegene.
@grootblousmile –
So gedink, thx!
@grootblousmile – @146
Sie, kyk waar le Karlientjie!!!!!
Jy moet slag vir Blhoo kontak,terloops, klink die man het n terugslag gehad met sy gesondheid….
Hoekom is Supa twee keer op?
Users Online
Total 260 users including 0 member, 260 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,846,459 Page Impressions
_