Xerox Lions hooker Hans van Dyk has been cited for allegedly biting Vodacom Western Province flanker Francois Louw on the forearm during the first half of an Absa Currie Cup Premier Division match in Johannesburg on Saturday.
Here is the dreaded evidence:
Van Dyk was cited by commissioner, Attorney Mr Andy Prior of Durban, after reviewing video and other evidence.
Van Dyk is currently on leave and out of the country. A date for the hearing will be set on his return.
Jan jan jou tanne man
Kyk, toe hardloop hy sommer landuit. Kruip ok seker nou in Rusland weg.
I thought that they only had 12 hours in which to cite a player. Fark me it is already Teusday morning.
Kyk, en dink daar is n paar manne in hierdie land wie se H@lle nou onderbroeke opvreet van stress oor Saterdag. Wens so dit kon n WP Bulle final wees, maar nou sal ons maar moet settle vir n Wp Cheethas Final. 🙁
Lyk nie na n leeubyt vir my nie…..jeezzzz, julle moes sien hoe het Morne doep se binnearm gelyk nadat George Rautenbach hom destyds gebyt het in die OP/WP game!
5@Pietman – Hulle moet maar FL (what unfortunate initials) laat toets vir Hansdolheid… hehehe
Lyk soos ‘n muskietbyt …
6@grootblousmile – LOL !
En Hansdolheid moet homself ‘n “Klim in die ka(a)k” inspuiting kry.
Daai lyk meer soos Bolla se bytmerk in die stort… 😳
Dis wat gebeur as jy n bal onwettig met die hand uitkrap… 😎
Ernstig, ek dink dis flippen swak van Hans!
Ag geez!!!! Is dit nou waaroor alles gaan? Laat ek net gou my vergrootglas gaan haal.
Daardie is ‘n trapmerk!!
@K9-MonsterLeeu –
Wat ek nie verstaan nie is hoekom hulle die verloor op die bytmerk blameer. Weet jy?
Hans Van Byt has only been cited, not found guilty. Remember Bakkies was cited a few yeras back too.
9@Supa Die Bloubul – kan nie wees nie, hettie tanne nie. 😉
@Supa Die Bloubul – weet nie. WP het ook gebyt……..in die stof!!
Nou weet ons ten minste dat Hans van Byt net een tand het. FL se arm sou seker afgewees het as hy ‘n hele stel tanne gehad het.
15@bdb –
😆
Op RSG kon jy duidelik hoor hoe vloek Flou Hans se ma voor die byt.
Nee wat…as dit hy was moet hulle hom maar goed straf. Hoort nie op ‘n rugbyveld nie.
@bdb – 7
:laugh:
@Supa Die Bloubul – Flou het vir Hans gesê hy begin al hoe meer soos ‘n bloubul lyk……of hy soontoe gaan volgende jaar.
20@K9-MonsterLeeu –
Ek stem. Flo moet eerder uittree.
@Supa Die Bloubul – Haaaahahahahaha
22@K9-MonsterLeeu –
Toe besluit hy hy byt eerder vas en bly by die Leeus!
@Supa Die Bloubul – mens druk nie jou arm in ander ouens se monde nie.
Cheers all back later.
26@K9-MonsterLeeu –
Ek dink Flo wou Hans choke. Hans het uit selfverdediging gebyt.
22@K9-MonsterLeeu –
lol
19# Supa
Hi Supa,
I was wondering about biting and RSG. Rugby Sonder Grense? :sidefrown:
Users Online
Total 94 users including 0 member, 94 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,851,567 Page Impressions
_