The coast is clear for Fourie to move to Western Province.

The Lawyer, Frikkie Erasmus, this afternoon revealed that the Arbitrator has found that there is no leagal binding agreement between the Lions Rugby Union and Jacque Fourie which states he has to play his rugby with the Lions.

Fourie has thus been cleared to play his rugby in 2010 at the Province of his choice.

153 Responses to Fourie on his way to WP

  • 121

    Moet nou regtig gaan.

    Ek gaan soete drome droom van Juan se comeback en Nokwe wat vir Habs weghardloop…

    VRYSTAAT

  • 122

    @grootblousmile – So it wasn’t just me on the slow side……!
    You Ok?

  • 123

    O sorry, dis vir Supa die Bloubul. Hoop hy lees dit.

    SUPA DIE BLOUBUL, MY COMMENTS IS NET BO DIE EEN.

  • 124

    122@carol – Fuming this side, can’t you see the smoke eminating from my ears, nose and every other oriface??

  • 125

    Good night all
    Slaaptyd

  • 126

    jis jis
    Donner, maar hier is ‘n paar manne wat darem lekker moerig is oor JF se koms WP toe.
    My opinie is dat as hy nie happy was met toestande by die Lions nie, dan is hy geregtig om te waai(bedank?) en ek het ‘n idee nof ‘n paar Lions gaan groener weivelde soek. Of daar oordrags geld betaal moet word, ja, as sy kontrak in orde was, maar as die Lions te deur die kak is om basiese kontrakte op te stel, fok hulle, WP kan eerder daai geld gebruik om Sireli op ‘n laaaaaang vakansie Siberia toe te stuur.
    Julle Lions kan maar grom soos julle wil, JF is een van die beste buite senters in wereld rugby en beslis ‘n aanwins vir enige span vir wie hy uitdraf!
    Sien julle losers die 13Feb. Kom ons kyk of julle weer so gelukkig is om die Stormers van ‘n wen met ‘n bonuspunt te weerhou?
    Tot dan, gaan maak eers seker al julle oorblywende spelers het kontrakte en gaan bou span! hahahaha

  • 127

    @grootblousmile – I wondered what the smouldering was, hoped it was the effect I had on you!! Heheheheh

  • 128

    @superBul – Hi and Bye, just as we get back up to speed……

  • 129

    Yeyyyy, rock and roll…..did you blow your stack at the web hosts again, we are now speedy……

  • 130

    @grootblousmile – Is it my perfume?

    OK I’ll be off…….Night “Hot Cheeks” xx

  • 131

    @KingPaul – 126
    Looser se jy, kyk in die spieel, dan sien jy looser, en het jy dalk geheue verlies, dink net gou 2 weke terug.

    Lees mooi, hy kan gaan waar hy wil, maar hy het kontrak geteken met daai foute, eerbiedig die kontrak en as hy verval gaan waar jy wil, OF laat WP die oordrag fooi betaal soos dit moet wees, en hou op als agterlangs te doen, soos wat julle jaar na jaar doen. Tyd dat julle aan die bek geruk word.

    En die Leeus bou nou span, ons try nie ‘n Bok span koop soos julle klomp bergbok loosers nie

  • 132

    @KingPaul – Lekker losers die laaste twee naweke gesien. Eers op Ellis Park toe op Nuweland. As die WP dinge so agterlangs wil doen, fok hulle. Die wiel draai ou pel. Onthou dit. Daai klomp New Zealand supporters op nuweland gaan lekker lang trane huil in die naby toekoms.

  • 133

    2 dinge.

    Ek is bly ons almal weet nou wat die uitslag is. Of Jaques nou gekom het of nie, dis nie die issue vir my as WP ondersteuner nie, maar k wou net graag weet wie sou ons eerste keuse gewees het volgende jaar en solank begin uitsien het.

    Dan, ek se altyd, moenie ‘n girl van ‘n ander ou af vry nie, want wie se die volgende ou vry haar nie by jou af nie. Maar aan die ander kant, it takes two to tango…

    Aan Jaques. Welkom in die Moederstad!

  • 134

    Voel jammer vir die Leeu fans. Al steek die leeus nou al vir jare ‘n helse speek in ons wiel elke keer as ons in die laaste game van die seisoen speel, verdien hulle nie altyd al die stront wat hulle span opdis nie.

    Meer ek dink die hele saga bewys net weereens wie die regte poep-olle in die storie is, en dit is die GLRU-raad. Hulle het hopeloos te lank aan Loffie vasgehou, baadjies vir boeties. Dan, dis hulle wat versuim het om Jaques se salaris/loon/bonus ens in te vul. Watter bleddie speler gaan speel as daar geen versekering van sy inkomste is nie? Die man is more beseer en dan het hy dalk vir die volgende 5 jaar van sy lewe geen vaste inkomste nie. Hulle mos dink man!

    Nou ja, jammer vir die fans, maar die GLRU verdien dit so half.

  • 135

    Jy kan nie Judas Fourie se besluit regverdig nie. Alle spanne verloor spelers, maar as jy kontrak geteken het, staan jy daarby. Tel die hoeveelheid games wat hy vir die Leeus gespeel het die laaste 2 jaar. Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek is moer bly hy gaan, ek is net nie bly oor die wyse wat hy gaan nie. Dit is onaanvaarbaar.

  • 136

    @Ed_the_Lion – Moenie worry nie ou Ed , nou sit hulle met n outjie wat een van twee dinge gaan doen of dalk 3
    Grootkop wees – hy verkondig mos al heeljaar hy is die wereld se beste 13, nie bietjie arogant nie sou ek se.
    Nie lojaal nie- sal nou sy lojaliteit wil bewys so te veel klem dalk op homself?
    Span breker- Tussen hom en Habana gaan daar n paar van die 2009 SPAN verraai voel. Dit was immers wat hulle boontoe gevat het, nou breek hulle die span op.

    Maar ja die kere wat hulle saam gaan uitdraf sal ons maar wide awake moet wees vir ons gewese spanmaats.

    Wat net moerse erg vir my is , die manne het 3 dae gelede gefaal en nou praat hulle klaar weer van watch ons volgende jaar.
    Sharks het laasjaar die 12 jaar droogte gebreek , wonder hoeveel jaar laas die WP die CB gewen het.

    Maar ek is nou klaar met die WP vir die jaar. Daar is immers baie beter dinge om oor te chat.

  • 137

    @carol
    Check mail please, if you see this.
    Sorry, just got in.

  • 138

    Soos ek vermoed het het, is Fourie se kontrak met die Leeus ongeldig.

    Die wat nou kla oor die speler se gebrek aan lojaliteit vergeet dit hierdie klug is een van die gevolge van die amateuragtige manier waarop die unie bestuur is.

    Hoeveel spelers kan regtig lojaal wees teenoor ‘n handelsmerk/unie/franchise wat:

    1. Hul naam die afgelope agt jaar sowat vier/vyf keer verander het
    2. Kortliks bekend gestaan het as die Auto & General Lions
    3. Die naam van hul tuisveld verkoop het
    4. Power vertoon

    Dit lyk egter of dinge aan die verander is.

    Hopelik ruk die nuwe bestuur die spul reg.

  • 139

    More almal…Ek was bietjie weg en dit vat ‘n ruk om al die kommentaar weer te lees. Geluk aan Bulls en Cheetahs van my kant. My hart bloei vir WP, maar ons sal maar weer moet probeer. Dis jammer om te sien die venynigheid wat ons WP manne moet verduur, maar nou ja, die Lions manne moet maar die een op die ken vat. Hulle spelers is ongelukkig en hulle moet besef dat handrukke niks tel in ‘n professionele opset nie. Dit kom nou daarvan nadat julle altwee Rose boeties kom afrokkel het!…kierankies braai!…en dankie tog julle het dit gedoen!..lol. (Wat het van die smileys geword?). Groete aan almal. ons praat weer later.

  • 140

    @Polla – die WP en Sharks spporters het gevra dat die smileys verwyder word. Hulle reken daars niks om oor te smile nie.

  • 141

    @Barrabas

    nie net dit nie, maar soos ek dit verstaan het die proses soos volg geloop…

    Elke speler kry ‘n standaard kontrak vanaf SARU, wat deurdigtelik opgestel is met alle partye se belange in ag geneem. Al wat moet gebeur is dat die twee partye, naamlik die speler en die unie, moet invul vir hoe lank en teen watter vergoeding die speler sal/kan aanbly/speel.
    Die unie trek voordeel uit so lank as moontlik teen so min as moontlik. Die speler trek eintlik maar net voordeel uit soveel as moontlik, want of hy lank wil bly/nie, is seker maar sy eie besluit.
    Jaques se termyn is ingevul, maar NOOIT sy vergoeding nie. Hy het blykbaar versoek om te vergader met die GLRU daaroor, maar hulle was nie te opgewonde nie.

    Watter ou sal vir ENIGE maatskappy werk as hulle dit doen. Veral met die GLRU wat onlangs hul naam moes verkoop om net geld iewers te kry! Nee wat, eks jammer, maar die vet katte in die gange van Ellispark het dit oor hulself gebring. Enige goeie besigheidsman behandel nie een van sy beste bates so nie.

    Nou ja, se weereens eks jammer vir die fans. Julle verdien nie die strooi nie. Maar ek dink nie die blaam le by Jaques nie.
    In elk geval, Mossie is welkom in die Kaap. Seker hy sal (amper) oral welkom wees, maar nie te min.

  • 142

    @K9-MonsterLeeu

    hahahaha, jou grapjas. Nee wat, eks al gewoond aan lee beloftes. Is daar dalk ‘n smiley daarvoor. In elk geval, ek sal maar hou by die WP leuse:

    “Volgende keer!”

  • 143

    Ag K9 ons kan nog smile in die WP want die Lions het darem nog vir Earl Rose 🙂

  • 144

    @K9-MonsterLeeu – So die Leeus wil smileys he?

  • 145

    Superbul, kan ons nie ‘n Afrikaanse alternatiewe inteken opsie kry nie. Of dalk net meer artikels in Afrikaans?

    :vraagtekenglimlaggie:

  • 146

    @Greenpoint-Gunner – As jy dit so wil he moet jy jou nick verander na Groenpunt-Grofgeskut 😉

  • 147

    Is daar nie iewers ‘n ou wat speel met die naam smiley nie? Ek dink hoeka vir die Leeus?

    Wat van die leeus koop hom om Jaques te vervang.

  • 148

    @AB

    hahahaha, ek sal. Waar verander mens.

    En van dan af moet mens jou naam in Afrikaans lees, nie engels nie.

  • 149

    @Karen – mmmm…sensitief sien ek hehehe

  • 150

    @AB – ja ons smile solank as ons dink wat die leeus met die nulle gaan maak volgende jaar. Nulle is op die afdraende pad.

Users Online

Total 107 users including 0 member, 107 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm