The coast is clear for Fourie to move to Western Province.

The Lawyer, Frikkie Erasmus, this afternoon revealed that the Arbitrator has found that there is no leagal binding agreement between the Lions Rugby Union and Jacque Fourie which states he has to play his rugby with the Lions.

Fourie has thus been cleared to play his rugby in 2010 at the Province of his choice.

153 Responses to Fourie on his way to WP

  • 91

    R-T is so bietjie stadig op die oomblik. Judas Fourie en Rassie se sussie, die agent moet maar nou lekker in daai bed slaap.

  • 92

    @Mr-T – “Hoekom, want hul kontrak se so”

    Mossie s’n het nie.

    Klink my jy het meer breins as die hele lions bestuurs span saam!

    Noddy badge vir jou!

  • 93

    @isigidi – Nee Isi, die moer in oor die manier wat hy dit doen.

  • 94

    Slow connection here tonight…..Sheeessshhh!!

  • 95

    @isigidi – O, deel jy nou al pryse uit hier????

  • 96

    @Mr-T

    I only have one question…

    Did the Lions ever give Jaque, his agent or WP rugby an option to buy him out of his contract?

    I.e. give the Lions the monetary share their due?

    As mentioned, the only quoted reason I have from the Lions is that they won’t release him “out of principle”

  • 97

    89@Mr-T
    Beide partye kan teken soos hul lekker kry en happy wees soos Supa in sy Speedo, maar as die kontrak ongeldig is is hy ongeldig…finish & klaar.

    Die manier hoe dit gedoen is laat egter `n wrang smaak en ek glo nie vir `n sekond Mossie was slim genoeg om dit self uit te dink nie. Dit kon dan so maklik anders gewees het. Ek’s seker Rassie het nou sy kontrak gaan uitgrawe om te check dat hy darem voltooi is.

  • 98

    88@isigidi – have a heart man ! Hoe sou jy gevoel het as Schalk dieselfde doen met die WP ? Ons is mense van emosies, nie robotte nie (OK, dalk MS maar die res van ons is maar mense van vlees en bloed en emosies). Professionele rugby is hier om te bly, en ek wil nie al die regstegnaliteite bevraagteken nie, maar daar is baie meer in die lewe as bloot geld en kontrakte. Daar is passie, toewyding, sportmanskap, gentlemanskap, kameradie, trots, ‘n man van jou woord wees, respek, lojaliteit, ens ens … en dit is ook nog deel van die lewe, gee nie om hoe reg ‘regstegnies’ JF en sy regspan is nie. En al hierdie ’emosionele dinge’ is dinge wat spelers in ag moet neem as hul sulke groot besluite gaan maak.

    Hoor mooi, ek kla nie oor die oor weer lopery van spelers nie, maar doen dit op ‘n respekvolle wyse, en gaan as vrinne uit mekaar.

  • 99

    @Ed_the_Lion – Ek hoor jou Ed.
    Kyk,ek kan maar net dink dat hy ge-echo het wat tussen WP onderhandelings span en Fourie gese is, en dit is die scary part vir my.
    Hy was duidelik onder eksterne invloed.

  • 100

    @bdb – 98
    Amen to THAT, Well said.

  • 101

    @bdb

    As ons nou mooi gaan kyk na die laaste paar dinge wat in die Lions unie gebeur het oor die laaste 2 of 3 jaar, kan ons eerlik se dat die unie hulself in ‘n ‘respekvolle’ manier gedra het.

    ‘n Verhouding (selfs in rugby) gaan altwee kante toe maat.

  • 102

    @bdb – Niks snaaks meer vir ons hier in die WP om ons jong spelers te sien gaan na ander provinsies gelok met geld en glitters.
    In fact, I wonder who will be next?
    Niemand kak die ander unies uit en beskuldig hulle van onsportiewe gedrag as hulle die jong spelers met Merc’s hier deur die Du Toits tonnel noorde toe vat nie.

    Cry babies!

  • 103

    100

  • 104

    @Morné – Sien ek jou more?

  • 105

    @smallies72 – ag flok weer gemis

  • 106

    103 @smallies72 – is dit al wat jy kan sê ? 😉

  • 107

    @isigidi

    Sorry Oom, ek het ‘n meeting met een of twee spelers!

  • 108

    nou ja toe ek gaan ma ‘n rukkie rus tot more braai almal en groent tuis

  • 109

    Cheers boys and gals.

    Welcome at WP, Meneer Jaques Fourie!

  • 110

    Evening folks

    I apologise for the slow site… not our fault… a fault at the webhost.

    Kindly log off and go out of the site while the server is being fixed, see you guys back here at 21:30 SA time

    Damn farking webhost….

  • 111

    101/2″ Isi en Morne, ek hoor julle, ek is seker maar nog ‘n ou tradisionalis wat probeer oorleef in hierdie nuwe era. In die ou era het hul nog gespeel om te oefen, vandag oefen hulle om te speel.

    Sterkte met julle nuwe agterlyn.

  • 112

    Are you really slow in Africa tonight? Or is it just here?

  • 113

    @bdb – nie my fight nie ek luister net

  • 114

    @bdb

    I hear you, and I agree with you more than you would think.

    But I am out now too.

  • 115

    Wat se julle het die refs n clue?

    Die Haaie was glo onder geweldige druk in die skrum vanaf die eerste helfte en Plumtree was nie baie gelukkig met die manier waarop die skeidsregter, Marius Jonker, dit hanteer het nie.

    “Die skeidsregter weet eenvoudig net nie wat tydens die skrums aangaan nie. ‘n Hele paar onwettige dinge het plaasvind. Ons het in die eerste helfte daarmee gesukkel, maar het alles halftyd uitgestryk.”

  • 116

    Server load times fixed… farking webhost…

  • 117

    Sorry Superbul man, my internet het ingegee. Ek het al Wilbur se boeke gelees. Die Egiptiese reeks met Taita die slaaf as die hoofkarakter is my gunsteling, maar die Courtney reeks is defnitief tweede. Blue Horizon is my gunsteling in daai reeks. Dit laat ‘n man droom…

    Lekker aand vir julle manne.

  • 118

    @grootblousmile – Die ouens gaan jou grys maak

  • 119

    Die Taita Valk is na hom vernoem, hy’t regtig bestaan in antieke Egipte. Wilbur het sy boeke gebaseer op die ‘scrolls’ wat millenia gelede geskryf deur Taita en onlangs ontdek is.

  • 120

    118@superBul – Neewat, komende naweek wanneer daar minrugby is skuiwe ek die hele web site na beter webhosts…. ek het nie tyd vir dom en onbekwame fokkers nie.

Users Online

Total 102 users including 0 member, 102 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm