The coast is clear for Fourie to move to Western Province.
The Lawyer, Frikkie Erasmus, this afternoon revealed that the Arbitrator has found that there is no leagal binding agreement between the Lions Rugby Union and Jacque Fourie which states he has to play his rugby with the Lions.
Fourie has thus been cleared to play his rugby in 2010 at the Province of his choice.
@Puma –
Cheers Puma.
@Supa Die Bloubul – Wat ek se is dat Fourie nie met ‘n Jannie jammergat houding stert tussen die bene hoef te waai van Lions nie.
Stop die lorrie boys!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Toe Steyn besluit en waai van Sharks na Europa en dus vir alle praktiese redes vir SA verlore is, het niemand sy werks etiket en commitment tot die SA saak bevraagteken nie.
Niemand het hom ‘n verraaier genoem en gese hy moet f-off nie.
Hoekom moet dit anders wees met Fourie wat STEEDS vir SA gaan speel.
Einde van die jaar spring julle net soos ek koffie tafels stukkend as Fourie daai great drie druk.
Just let it be……
@isigidi – Wragtig nou soos om koek en kak te vergelyk. Ek kan nie glo jy dink wat hy gedoen het is reg en die unie moet vir hom jammer sê nie. Hy is ‘n Judas of ‘n Esau. Jy redineer nou soos jou gat.
52@Boerboel – ja, almal koop.
Superbul,
Ja, het self ‘n liefde vir die natuur. Taita falcon?, lees jy Wilbur Smith? Fantastiese boeke.
Ek het nog altydvan Jaque gehou, ‘n goeie direkte speler. Ek is seker hy sal floreer in die Stormers se agterlyn.
Lees op die oomblik ‘Die Afrikaner’ deur ou Herman, baie interesant.
62@isigidi –
Isi, lees BDB se comment. Dit gaan nie oor die feit dat Mossie waai na n ander unie nie. Almal koop spelers, dit gaan oor HOE hy waai. Ek verwys spesifiek na jou comment dat die GLRU vir Mossie moet jammer se?! Hy het dan SELF ook daai kontrak geteken ook en vir hoe lank aanvaar?
Maar goeie flok, hoe dom is die mense wat die kontrak opgestel het?
58@Supa Die Bloubul – ons sal nou rug aan rug moet veg, dek jy die linkerfront ek sal regs vat.
65@Die Valk –
Ek is juis besig met sy boeke. Die Courtneys. Puik. Het so 5 al die afgelope drie maande gelees. Hy beskryf alles altyd in detail. Baie goeie skrywer.
68@Die Valk –
en teken.
I dont have much time to blog tonight but I want to repeat what I said about this issue a couple of weeks back already.
Firstly, the question in my mind is why Fourie wants to leave the Lions this badly that he would go to these lengths (arbitration) to get out of a contract. He is quoted in saying his relationship with the Lions has broken down completely amongst other things – but I reckon there is much more to this.
Secondly, it cannot be about money alone, I am positive he would have received (including his Bok contract) more money from Europe.
Thirdly, the only reason I heard from the Lions in not wanting to release Mossie (they were happy to release him to a European club) was that it was “out of principle as he would be playing against us (Lions)”.
Lastly, Fourie mentioned that he was tired of the kak at the Lions, and for all the ‘positive news’ that has come out of the Lions camp of late he has a point.
With respect to my Lions friends. The team ended 6th in the Currie Cup, they were piss-poor in the Super 14. The only thing I heard from Jake White was how badly the players were conditioned, and how their defense improved blah blah blah – in short, thanks to the involvement of Keohane and his buddy gavin Rich I have never read such positive PR spin of a kak season as I have read about the Lions in recent weeks.
And take this from where it comes, I have heard the best positive PR bullshit for 3 years now from the Stormers on how they are about to turn a corner for every year to basically repeat itself.
Also, and this is really my last point. Loyalty and respect goes both ways. Loffie deserved the boot imo, but the way it was done was sickening. I would have been as disillusioned with the union as anyone, least of all Jaque.
I spoke to an agent recently to confirm my personal feelings, he said to me in the 10 years he has dealt with the Lions that they are the most unproffesional outfit he has ever had to work with in regards to players and player contracts (you dont have to believe me but I trust the oke).
I really hope that Kevin de Klerk and Dick Muir can turn the Lions fortunes around, I truly do. But I think it is very unfair to tag Mossie as the bad guy in this whole affair.
Apart from some clever media PR the Lions are still to prove they are on an upward curve – much like Province in my view too – for the record, I think Rassie is the worst thing for the union at the moment as nice a guy as he is.
I expect Province to capitulate in 2010 again, and going on my chats to some media men on Saturday, I am not the only one.
@Ed_the_Lion – Jy moet bedaar en mooi die koerante dophou.
Fourie is nie die enigste een met ‘n kak kontrak nie. Daar sal vir flokkin seker ander wees wat opdie band wagon gaan spring. Alberts en Minni is kroon wild met selle kontrakte.
Ek gaan more WP pers konferensie toe. Sal nie verbaas wees as daar’n verrasing of twee uitspring nie.
die leeus moet nou ma aanvaar dat hulle verloor het,gelukkig het hulle vir alwyn hollenbach by die cheetahs “gekoop” hy is steady en nogal heel goed met wat hy doen en die beste van als die vrystaat het vir sy reabilitasie betaal toe hy beseer was,hy gaan ook nie driekwart van die seisoen mis vir bok diens nie
@Ed_the_Lion – Vertel hom ed ons was goed genoeg toe niemand hom wou gehad het nie
And for the record, the agent is the doos in this saga in my view.
@Morné –
Why do you think Rassie is no good for the WP?
@Die Valk – daai ou egiptenaar was ou einstein van die brons tydperk
73@isigidi –
Pasop maar vir daai eenogige WP konferensies.Jy hoor dalk net die een kant.
@Die Valk – 65
Gaan nou nie getalle lieg nie maar die tiata is vrek naby aan uitwissing skaars soos hoender tande. Dink 50 pare of so in die wild oor, ek sal bietjie my feite opsoek en jou inlig.
Lees ja maar die internet het my skoon weg van alle boeke. Gaan vroeg in November so week in die bos wees sonder enige tegnologie naby, so ek sal vinnig n paar boeke moet soek om te lees.
62@isigidi – was Steyn se kontrak nie wettig verby en toe loop hy nie? Jy kan nie appels en pere met mekaar vergelyk nie.
Waar is Valk nou? Ek wil hoor of hy die Courtney boeke lees.
Fourie gaan nie aan pas by die wp nie geen leeu het al aan gepas daar nie en ek gaan so lekker kry
RT is baie stadig hier. Praat weer later.
79@Supa Die Bloubul – hulle gaan seker more ‘n persverklaring uitreik dat die WP eintlik gewen het, al sê die scorebord en die res van die wêreld nie so nie.
@Supa Die Bloubul –
Couple of reasons.
But I believe he is a good coach, but not a good manager.
He is not a great talent spotter, and he isolates himself from outside expertise.
@Supa Die Bloubul – wat was vir jou die beste een
@bdb – Hierdie gaan nie oor die leagality van die skuif nie, of het jy nie die hele thread gelees nie. Dit gaan oor emosies.
Leeus is die moer in omdat Mossie loop, finish en klaar, oor en gedaan, oor en uit.
Niks te doen oor hoekom en oor watter manier hy loop nie.
@isigidi –
Sorri maar jy redineer soos ‘n passer al om jou eie gat. Ja die Leeus het nie die regte kontrak vir hom gegee nie, daar was blanks en ander ongeruimdhede, punt is HY HET GETEKEN, en daai kontrak aanvaar. Hy en sy agent, en soos genoem is, hulle moet op elke bladsy parafeer om te bevestig hulle het deur die ding gegaan, en is HAPPY, en vertsaan wat daarin gese is.
As ‘n speler wil waai, na ander provinsie toe, kan hy so maak, MAAR, OF hy dien eers sy kontrak uit, en waai daarna, OF, die ander unie KOOP hom uit sy kontrak uit, daar is nie free 4 all hier nie, mens kani net wil oorloop en unie verander na wille keur nie.
Ja die vorige bestuur het opgeslip, maar glo my, Kevin, sal nie so iets duld nie, hy sal dit nou regkry, en Manie en Dick sal ook seker maak so iets gebeur nie weer nie.
In my opinie is al 2 partye verkeerd, maar die GLRU omverskoning vra?? Dink eerder JF moet die Lions omverskoning vra vir sy manier van die ding doen. JAmmer se hy het hul geld gevat, terwyl hy op AWOL, en beseer was, jammer se dat hy hulle geld gevat het, net todat hiemand anders hom beter kan aanbied.
Dan oor die skoonmaker en tuin werker, myne het kontrakte, en voor hulle net kan loop, sal hulle 3 maande kennis gee, dis nie net van waai nie. Hoekom, want hul kontrak se so.
81@bdb –
Dink kontrak het nog geloop en hul het hom release op sy versoek.
Iets soos “Klim oppie Boeing en vervul jou drome daar doer” in plaas van “Klim oppie Flossie en vlieg in jou moer!”
Users Online
Total 389 users including 0 member, 389 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,830,490 Page Impressions
_