“Our success is that we scrum for each other” Those are the words of Coenie Oosthuizen, replacement prop, of the victorious Cheetahs front row that decimated the Springbok / Sharks front row on Saturday.
The Cheetahs blew the defending Champs out of the water with a complete forward display. It has always been said that the game is won upfront, and it was never truer than on Saturday at Kings Park. The young Cheetahs prop gave credit to Os Du Randt, Naka Drotske and the lock pairing of Breedt and De Villiers when asked about the devastating demolition of the Sharks scrum.
” Wian had already broken Smit, by the time I got onto the field, it made my job so much easier. Wian is a machine.”
“WP really hurt The Beast and there are few props who can say that, WP was a superstar.”
All week the Cheetahs had been saying that they would target the Sharks scrum, and it went even better than what they expected.
WP Nel comments “it was the first time that I have scrummed against The Beast, he is very big and strong and usually scrums the hell out of his opponents when playing for the Boks, I am very satisfied with how things went for us.”
” Scrumming is an 8 man effort and we are all happy with our efforts”, so says Wian Du Prezz the starting Loosehead prop.
The Cheetahs look forward to the final game of the Currie Cup when they meet a Bulls scrum which has, like the Sharks, blown hot and cold this season.
Loosehead jou bliskem!
Ek sit nou en skryf laaaaank aan die afrikaanse artikel! Just when I wanted to post it, I saw yours in English!!
Anyway, mistake in your heading…
@Supa Die Bloubul – Shite, thanks.
Eerste…
Geen drake hier nie 😉
GBS,
Ek dink, al is die berigte meestal gekopieer, dat die site baie gesond is en dat die geselskap uit die boonste rakke is. Die webtuiste laai ook vinnig, dit is nou wel ‘n klein ding maar partykeer is dit die klein dinge wat saak maak.
Die punt van so ‘n webtuite is tog om te debateer en rugby-vriende te maak en sover dink ek julle is baie suksesvol. Dit kan net groei.
Reggemaak…
Bliksem
Thanks GBS.
O, en Vryyyyyyyyyssssssstttttaaaaaaaaaaatttttttt…
Die atmosfeer is nie dreigend nie, jy kan jou opinie lig sonder dat die lug op jou kop val.
@Die Valk – Welkom hier by ons! Darr is te veel van die Bulle ondersteuners hier op R-T, dit is goed om nog ‘n rugby kenner te verwelkom.
En dit is lekker om Afrikaans te kan praat.
3@Die Valk – Hello Vlak…
SO paar van ons Authors is moerrrrrrrrr lui om self te skrywe, dis hulle wat copy-&-paste…. hulle kort so paar kappe met ‘n ligte byl op die zaber!
Het gaan loer, ons het slegs sowat 13% Copy & Paste joppies hier… die res is oorspronklike materiaal.
Die “laai-spoed” is damn belangrik…. en sal verbeter wanner ons verskuiwe na ‘n ander host…
@grootblousmile – And some of us even translate into the Rooi Tale.
Looshead,
Thanks boet. Ja-nee, ek is maar nog altyd mal oor die Cheetahs. Toe daai droppie oor gegaan het het ek my vriende laat skrik met my rondgesrpingery.
Dit sal lekker wees as daar smileys bygesit word.
@Die Valk – Pasop vir die Blou Bulle hier………..
hehehe
Hoe gaan die Cheetah supporters die artikel kan lees? Iemand sal dit vir hulle moet vertaal…
@Die Valk –
More Valk. Jou Valke sukkel maar?
Geluk met die Staaaaaaaaaaat…nou is ons vyande!
15@KingPaul –
Hulle kry Bulle om dit vir hulle te lees, al aksent wat hulle vertsaan.
Toemaar, in die finaal skrum hul teen Bakkies.
Supa,
Ek was nog altyd gefasineer met valke (nie die rugbyspan nie), dis die rede vir my nic. Ek’s al agter die oranje van kleintyd af.
Lol, ek verstaan. Maar ek sal daar wees om jou emosioneel te ondersteun oor twee weke…
19@Die Valk –
Ornaje van kleintyd af? Shame…die dinge wat ouers aan hulle kinders doen deesdae…lol
Die stut faktor is terug en ek voorsien k@k vir die bulls skrum.die sharks kon dankie se carstens het nie gespeel nie hy is nog swakker as beast en wihaan sou vir jannie verniel het
19@Die Valk –
Dankie Valk, ek waardeer dit, sal jy ook asb my blou vlag vashou as ek shampagne uit die CC drink?
21@smallies72 –
Ek voorsien dit ook ongelukkig…
Gaan Bakkies nie geskors word vir daai elmboog in die gesig nie? Ek wil he die Bulle se beste span moet speel en ek is mal oor Bakkies, maar sulke tipe spel is ongevraagd.
@smallies72 – #21 dit en die brussow faktor is twee goed wat die Bulle die twee weke ernstig aan sal moet werk die twee weke!!!!!
Ons verdedig nie ons balle in die losgemaal goed genoeg nie….
Nee, maar ek sal jou help om die prop weer in te sit…
18@ bdb dag mater die bulls scrum het teen wp ok ma flou gelyk bakkies en al
Sien een van die Ctahs se slotte is ook in die moeilikheid.
24@Die Valk –
Oor hy n vioeg van Flo se gesig wil afklap? Nee, julle gaan nie so gelukkig wees nie, Bakkies moet speel!
@Die Valk – Wonder of Juan gaan terug wees……
Users Online
Total 122 users including 0 member, 122 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,825,271 Page Impressions
_