It has been confirmed that the Lions are negotiating with Irish centre Brian ‘O Driscol.

The Lions have decided to replace the self proclaimed “best 13 in the world” with the real “best 13 in the world”. If  ‘O Driscol puts pen to paper, it will probably be the biggest signing in South African rugby union history.

It has also been said that Willie Wepener might be returning to his old union.

22 Responses to BOD to replace Fourie?

  • 1

    Wow. Dick is prodding around already! Looks to be out of the Lion’s league, but it will be good or the Lions if they do get him. Could beggar them if it goes wrong though.

  • 2

    Dis nie sleg vir hulle nie. Die leeus se sqaud gaan darem maar baie anders lyk. Ek dink dis beter so, dat daar klomp ouens met ‘n nuwe mentaliteit begin, dan kan Dick sy stempel afdruk.

    Is Craig Burden nou oppad leeus toe?

  • 3

    I would have been tempted to rather sign Jamie Robberts

  • 4

    Rooipiet, nee. Hy’t weer by die Sharks geteken.

    GBS, ons Leeus kan ook phokkol reg doen nie.

  • 5

    Moontlik, die bulle sal darem maar kan doen met BOD buite Wynand.

  • 6

    Ai dis onnodig, ekt vir julle part gehoop hy gaan leeus toe. Volg vir Dick. Hy sal meer speel kans ook daar kry.

    Het julle daai foto gesien van Burden sonder ‘n hemp, dit lyk of hy vir Hulk sal bliksem.

  • 7

    Well if Lions get BOD that would be awesome. Seems like Muir is not messing about.

  • 8

    What a farkin joke, go ahead get BOB, Bod or anyone else , just leave our players alone. Goeiste f#k koop julle moere los gaan mal julle het nie n clue nie.

    So by the way ek kom nou van die Kruger wiltuin af , wat n vooreg om 8 uur die nag in die Wiltuin rond te ry.

  • 9

    Can you imagine BOD in Joberg?

    Wierd!!

  • 10

    BOD want to play real rugby -read s14 and cc- before he retires.

  • 11

    10 – Like the Six Nations ‘Real Rugby’ !! 🙂

  • 12

    SuperBul, ons los julle spelers. Dis hulle wat ons nader.

    Gatvol om nie gametime te kry nie.

  • 13

    En die offer wat gemaak is, is net oor die 4 Mil…

  • 14

    Klink soos ‘n Rassie triek…hy is oor die muur!

    Mors van R4m as jy my vra…

  • 15

    Mors van geld, en oor die muur? Ek twyfel. Kyk gerus Heineken cup, is steeds Die Beste nr13 in wereld rugby. Vra vir JdV, hy het hom below average laat lyk in hulle Heineken Cup wedstryd. En ek glo, hy het met die BI Leeus gewys, hy is steeds wereld klas.

  • 16

    Hy’t 30 geword die jaar. Dis nie oud nie, en def nie oor die muur nie.

  • 17

    Wel as sy klub vir JdV op 13 wil speel is dit hulle probleem.

    Willa, 30 is oud vir ‘n agterspeler maar as julle R4m wil mors sal ek julle nie stop nie.

  • 18

    Thanks Swanie.

  • 19

    Ok, so as 30 oud is vir agterspeler, wat van Wacko Jaco wat weer by die Bulls geteken het??????

  • 20

    Wil nou nie iemand in die gesig vat nie, maar hierdie klink vir my na ‘n k@k storie! Hoekom sal BOD, wat net nou die dag nog niks goed van SuidAfrika en sy spelers/afrigter te sê gehad het nie hier wil kom speel? En hoekom sal hy 400 000 Euro/jaar basiese salaris veruil vir R4mil?

  • 21

    Kingpaul, nie in die gesig gevat nie.

    Dis die waarheid, en dit lyk n done deal.

  • 22

    Wat is nou eintlik die probleem met die BoD storie, is dit omdat hy vir die Leeus kan kom speel en nie vir die Sharks, Bulls of WP nie? Kry die idee fokkol wat die Leeus doen is goed genoeg vir ander unies nie, Almal het opinie oor als, van DM wat die DOC is, want almal voel HM moes dit gekry het. Probleem met WvH wat terug kom Leeus toe, want hoekom kan hy nie weer Bulls toe gaan nie, en fokken en……

    Maar die Bulls, WP, en Sharks kan wie ook al teken, en die die land is gaande vir hulle. Great speler, great coach, geld goed spandeer.

    Julle maak my siek, dink meer dis ‘n geval dat julle gesien het die Leeus is tog besig om weer beter te raak, en weer krag gaan word, gemeet aan hul laaste 2 games teen die Bok-Sharks en die WP. Kyk na die dinge wat agter die skerms gebeur en dit maak julle ongemaklik.

Users Online

Total 20 users including 0 member, 20 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm