In a not unexpected announcement both the ABSA Coach and Player of the month have been awarded to the Cheetahs.
The Freestate Cheetahs coach, Naka Drotske, has been awarded the coveted ABSA CC Coach of the Month award and Cheetahs #8 [and part time #2] Ashley Johnson has been named as the ABSA CC Player of the Month at Vodacom Park in Bloemfontein.
Cheetahs players have been nominated and awarded this title more than any other team in this years Currie Cup.
VRYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAT!
Ashley Johnson and Frans Viljoen looked very good this year.
Ashley has really impressed in the last couple of games
kan dit nie ma al more die 31ste gewees het nie
pokkel @ 3
ag
it was nothing
all down to my teammates doing the hard yards blah blah blah
but
i mean
if i’m your idol … sure go ahead … get a hairstyle like mine 😉
@ashley jou ou grapgat 🙂
Ashley, jy kan nou maar ophou ‘vote’ op die ‘poll’ vir die Cheetahs, hulle is nou naby genoeg aan die BB !
bdb
vote vir wat?
#8 sien die ‘poll’ op die ‘homepage’ van R-T.
bdb @ 9
so when is this so-called cc final? 😯
#10 laas saterdag was daar glo opwarmingswedstryde, die regte rugby is glo op 31 Okt by Loftus Trofeeveld. 😉
bdb @ 11
loftus trofeeveld, hehehe, nice een!!
so nou wonner ek
wats ons veld se naam dan?
seker maar
luweland (nog steeds f*kkol bekers nie!!) 😀
#12 Verander dit na Morne Steynland ?
ek sil op sy voet pis, hehehe 😉
#14 Mens kan julle aantrek, maar ok nêrens heen vat nie …
15
yeeeeeeeeeeeeehaaaaaaaaaaaaa!!
bdb @ 15
o, so btw
ek dra nie:
1. kakie
2. langkouse en/ of
3. ñ kam in my kouse nie, nê?
soooo
djy ka’ ma’ weer daai safarisuit wat djy vi’ my wil gegierit trugsit innie kas, hehehe
o flok
hie’ ga’ weer ve’marrag minner an as innie lions se trophy cabinet!!
helllllllllllooooooooooooooo
wie’s bennekant computer?
Ek hang hie rond, maar is heeltemal te oorlams om te veel te gesels… Gaan gou loer of daar genoeg bier in die yskas is…
kingpaul @ 19
die idee met bierdrink is maar gewoonlik dat jy met 1 bier in die hand staan
sodat jou ander hand vry is
jy’s NIE suppose (en ek herhaal) jy’s NIE suppose om met ñ bier in elke hand te staan nie
so sit nou die 1 bier neer dan kan ons darem gesels tot 5uur toe
wanneer
ék met ñ bier in elke hand gaan staan! 😀
#17 well said o Toothless One …
21
rofl
ok, djy het my!!
@20
hehehe
Ek like buitendien nie van staatensuip nie!
#18 dink net daaraan: elke seuntjie wat al in st.1 is in die Kaap weet nie eers wat is ‘n ‘trophy cabinet’ nie.
Niemand kan nog my vraag beantwoord nie: hoekom het hul nie die finaal more gespeel nie, hoekom die ekstra week ?
24
moet nou nie lelik wees nie
jy wil mos darem nou nie hê ek moet na 5 met ñ bier in elke hand gaan staan
terwyl ek die papsak tussen my bene vasknyp nie, of wil jy? 😯
bdb @ 25
g’n idee nie
(ekt oek eers va’middag toe ek my picks wou gaan maak, uitgevind die final is eers volgende week, ma moet ma vi niemand sê nie)
nee flok
nou’t ek genoeg met myself gesels
sien julle boggers maandag!!
25
Morne Steyn het gevra om darem eers so bietjie honeymoon te hou!
Nou ja, nou kan ons almal more lekker in die tuin werk !
Users Online
Total 193 users including 0 member, 193 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,840,602 Page Impressions
_