Peet van Zyl en Rian Oberholtzer (Louis Luyt se skoonseun, wat hom opgevolg het) is beide van INSIGHT ATHLETE MANAGEMENT. Hier is ‘n lys van die Springbokke, 7’s Bokke an Super 14 spelers wie INSIGHT verteenwoordig:
Internasionale Spelers:
1 Andre Pretorius (Losskakel)
2 Ashwin Willemse (Vleuel)
3 Gary Botha (Haker)
4 Gcobani Bobo (Senter)
5 Joe van Niekerk (Agsteman)
6 Jaque Fourie (Senter)
7 JJ Gagiano (Agsteman)
8 Matthew Turner (Vleuel)
9 Percy Montgomery (Heelagter)
SA 7’s:
1 Gio Aplon (Heelagter / Vleuel)
2 Paul Delport (Skrumskakel)
3 Ryno Benjamin (Vleuel)
4 Kyle Brown (Flank/Agsteman)
5 Renfred Dazel (Heelagter / Vleuel)
Super 14:
1 Cobus Grobler (Slot)
2 Cobus Grobbelaar (Flank)
3 Dewaldt Duvenage (Skrumskakel)
4 Doppies la Grange (Senter)
5 Johan van Deventer (Flank)
6 Justin St Jerry (Senter)
7 Louis Ludik (Heelagter / Vleuel)
8 Martin Muller (Slot)
9 Roland Bernard (Flank)
10 Ronnie Uys (Stut)
11 Willem Alberts (Agsteman)
12 Wylie Human (Vleuel)
Currie Cup:
1 Isma-eel Dollie (Losskakel)
2 Francois Prinsloo (Losvoorspeler)
3 Jacques Engelbrecht (Losvoorspeler)
4 PJ Vermeulen (Senter)
Premiership:
1 Dario Chistolini (Stut)
Let op hoeveel van hierdie spelers het hulle beste rugby by die Leeus gespeel en daarna groener weivelde gaan soek ! Ek wonder of die agente nie moeilikheid met die GLRU (Goue Leeus Rugby Unie) opgetel het nie?
Mens wonder ook watter speler gaan volgende groener weivelde soek ?
Verder wonder mens onwillekeurig of daar ‘n konneksie is tussen Mnr Cheecky Watson en INSIGHT ATHLETE MANAGEMENT… die rede hoekom menswonder is eenvoudig, word die beste spelers nie vanaf die Leeus verskuif na ander plekke om die GLRU te verswak en sodoende plek te maak vir die KINGS nie ?
Mens wonder, want ek het ‘n voëltjie hoor fluit dat Rian Oberholtzer betrokke is by die bestuur van die nuwe Stadion in Port Elizabeth !
Hierdie vrae en opinies is spekulasie en my persoonlike mening.
Die skelm janne gelukkig geen cheetahs da nie
@smallies72 – Laat mens wonder!!!
@Ed_the_Lion – Dis omtrent die hele leeus span
o ja hoesit manne
@smallies72 – Jy vertel my. Hulle moet daai skelm wegjaag so vinnig as f”ken moontlik. Daai ouens voel niks vir die game nie, dit gaan net oor geld.
Yes yes hoesit hoesit maats.
@Ed_the_Lion – Ja somethings fishy oberholser is redelik skeyly as jy my vra
@Ed_the_Lion –
You probably know who the next Lions S14 coach is hey?
@Morné – Pray tell my good man or is it a case of black and WHITE
@Morné – Please tell me. Is it Hans?
@Ed_the_Lion – @smallies72 –
Chean Roux Gents.
You read it here first.
@Morné – huh wat se ondervinding het hy hel die leeus kon beter as dit doen
@Morné – Are you serious?
@smallies72 –
Hey I did not approach him!!! 😉
@Ed_the_Lion –
He, Rudi Joubert, John Williams (currently coaching Namibia) are the names touted with Chean seemingly the favourite.
@Morné – let me refrase eish is he any good,as a player he wasnt setting the place on fire
@Morné –
Grap jy of is jy ernstig?
‘n Ou kan seker ook net solank die Maties suksesvol afrig. Was hy nie op ‘n tyd PdV se assistent by die junior spanne nie? Een probleem wat hy wel nog sal moet uitsort is sy gebruik van plaasvervangers.
Ed
Kan jy nie asseblief daai artikel so bietjie makliker maak om te lees nie? Darem donners baie hoofletters daar…. 😆
@Morné – That is news to me. WOW. Don’t know what to say. Aww well, Heyneke Meyer was the favourite to coach the Bokke.
@KingPaul – Ag nee flok. Ek gaan nie oor tik nou nie. Bel my dan lees ek gou vir jou die artikel.
@KingPaul – @smallies72 –
Maties Varsity Cup coach and they must have liked what they saw I guess.
@Morné – From High School to Varsity, to club to Province and then Snorre 😆
@Ed_the_Lion –
Lui gat!! hehehe
Ek sien Dollie is ook op daai lys. Miskien moet die Lions hom inkry om te kom uithelp…
Naandsê, ek het die Artikel makliker gemaak… en bygevoeg dat dit blote spekulasie is… want EK kan in die KAK land !!
Flok !
Wie ook al Ed se geblabber reggestel het……moerse dankie.. 😆
@KingPaul – Nee wat, los vir Dollie net waar hy is. Ons het klaar vir Earl en Jody.
@Morné – big difference from varsity to s14.i see another swys de bruin saga on the cards
Evening all.
Vir watter internasionale span het JJ Gagiano gespeel?
Al Gagiano wat ek van weet is Ikeys se kaptein, maar dit kan sekerlik nie hy wees nie?
Die Leeus se grootste vyand is hulle self. Dit word genoem swak beplanning.
Users Online
Total 157 users including 0 member, 157 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,449,090 Page Impressions
_