WP will face the Leopards, Boland and possibly the Lions without ironman Schalk Burger.

The departure of Chris Jack and the injuries to Fondse and Van Zyl, has come at an unfortunate time in view of other teams being bolstered by their returning Boks. The tight five that have shocked a few arch enemies and their supporters who vocally love to hate  anything south of the Hex River valley, may find it more difficult to impose themselves to the same extent that they muted the noise levels of Loftus and ABSA stadium earlier this season.

The medical news on Burger is that his ribs are still severely swollen and tender after his injury in the 67th minute of SA’s Tri Nations win against NZ last Saturday.

To make matters worse for the resurgent WP outfit, the injuries to Willem de Waal, Fondse and Newman have been confirmed as long term, which means they will not play any further part this season.  Andries Bekker is still on the mend and will also miss Friday’s excursion to Potchefstroom.

The substantial vacuum left by Jean de Villiers will also be felt, but fortunately Juan de Jong has shown huge potential in midfield, and his pairing with Frikkie Welsh looked sharp and attacked with pace against the Cheetahs last weekend.

Ricky January will be rested this weekend. Allister Coetzee did not elaborate on what the cause of his fatigue was. It is doubtful whether his current form can justify displacement of the incumbent Dewaldt Duvenhage.

De Kock Steenkamp will fill the void left by Chris Jack in the engine room, and Tiaan Liebenberg will join Hilton Lobberts on the bench.

“We wanted to keep that continuity going,” Coetzee said at the media conference on Tuesday.

“Making a lot of changes at this stage can be disruptive. We are definitely looking to consolidate”

This where the rubber hits the road, and where the walk should be walked, and the talk be left to those who mask their fear by making snide comments about the shadows as they walk down a dark alley.

266 Responses to Western Province without Schalk Burger

  • 211

    @WitenBlou – Welkom hier by ons. Dis net jammer dat jy nog ‘n WP ondersteuner is. 😆

  • 212

    @Supa Die Bloubul – Toemaar hy is nie meer n bron van kommer vir die wp nie. What goes around comes around. Maar net reg dat hy bedank het.

  • 213

    @Loosehead – Wys jou hoe baie daar van ons is. Sommige kruip weg soos baie bul ondersteuners pre 2002 🙂

  • 214

    @fender – Where behind the Boerewors curtain do you live?

  • 215

    210@WitenBlou – hoor, hoor ! Dit is daardie blou strepe wat jou sulke goeie dinge laat sê, mooi so. 😉

  • 216

    @WitenBlou – Eina, dit gaan hulle seer maak.

    Ek het rerig gehoop dat al die nuwe bloggers hier almal Vrystaatse ondersteuners sou wees sodat die algehele rugby kennis op die blog van ‘n hoer standard sal wees.

    Please excuse my deliscious Afrikaans

  • 217

    207 @Supa Die Bloubul – ja, ou Ed en K9 is goeie rooi bulle.

  • 218

    210@WitenBlou

    Stem saam. Maar n ou se liefde vir jou span maak n ou soms warm onder die kraag!

  • 219

    Supa, I see that things were getting a little heated here a while back. Pity that the Bulls aren’t going to play the WP this weekend.

  • 220

    216 @Loosehead – hoe kan jy engels wees en vir die vrystaat skree, daardie klomp in die middel van die land kan mos glad nie engels praat nie, dink nie dit is eers ‘n vak op skool daar sedert die tweede vryheidsoorlog nie ? 🙂

  • 221

    217@bdb
    Ja nee, hulle is groot Bulle! Veral K9 Patrolliebul is mal oor enige Bul speler! En hy sing graag Liefling ook…

  • 222

    219@Loosehead

    Loosehead, we will get our turn in the semis hopefully!

  • 223

    220@bdb

    Loosehead was eers n Shark onthou. Hyt gister n slag kliphard “Shaaaaaaaaaaarks” geksree ook!

  • 224

    221 @Supa Die Bloubul – is dit waar dat hul altwee in die aande gaan slaap met die bloubul lied kliphard aan ?

  • 225

    220@bdb – Moet aseblief vir niemand se nie, maar ek is eintlik ‘n soutie van Natal af, wie op Kovsies geswat het, en hier onder die groot heuwel kom bly het. Mense moet net nie dink dat eke ‘n Tjarks of WP ondersteuner is nie.

  • 226

    223@Supa Die Bloubul – o, vandag die helfte van Grey in Durban rugby speel, skree hy nou vir albei ?

  • 227

    223@Supa Die Bloubul – Jou bliksem! Was dit jy?

  • 228

    224@bdb

    Ek het ook so gehoor, maar ek weet vir feit K9 Patrolliebul het n paar horings bestel by een van my Bul vriende. Ed_the_Big-Bull het ook ingeteken op die Blou tydskrif vir lewenslank.

  • 229

    225@Loosehead

    Shame!! Dink hulle jy is Shark of WP!

  • 230

    Kyk, net vir een persoon het ek nie veel respek nie, en dit is iemand wat sy lojaliteit teenoor n span verander. Een persoon se vir my eendag, “kyk ek skree nie meer vir die wp nie van die dag af toe hulle gestaak het voor die Super 12 semis.” My magtag man, die wp is groter as sy huidige bestuur en spelers. En so ook ander rugby unies. As die Here vertoef om te kom en ons almal in die graf is, sal rugby en ons unies nog lank na ons besig wees. Ek hou nie van die dinge wat in SA gebeur nie, maar ek kan net nie my lojaliteit verander nie.

  • 231

    227@Loosehead

    Nee, dink jy regtig ek sal jou post verander en “Sharks” skree?? Ek sou dit Bulle gemaak het. MAar ek weet wie het jou post verander, dis eintlik baie obvious gewees.

  • 232

    230@WitenBlou

    Ek bly ook n Bul deur dik en dun. Onthou hoe het ek skool half 5 in die oggende opgestaan om die Bulle teen Blues ens te kyk dan verloor ons met 50 punte…was nie baie lekker nie…
    MAar nou moet ek se, as Luke Watson die Bul kaptein was het ek dalk vir n ruk maar uit rugby “bedank” 😉

  • 233

    229@Supa Die Bloubul – As ek begin Afrikaans praat dan dink hulle dat ek ‘n Shark is, as ek begin drink dan dink hulle dat ek ;n WP ondersteuner is.

  • 234

    @Supa Die Bloubul – Give me his name, or I will wear an armband with “Justice 4 Blikore” during the game on Saturday.

  • 235

    231@Supa Die Bloubul – dit is mos teen die reëls om sulke dinge te doen, en omdat ons bakkies bulle is, wat getrou altyd die rugby reëls volg, doen ons nie sukke onwettige dinge nie.

  • 236

    Manne, dankie vir die warm ontvangs, ek voel sommer baie welkom hier. EK is so bietjie op verlof, gaan net gou om die Punt ry, op Mosselbaai, bietjie oor die see staar en verlang oor die jare toe Mosselbaai nog n klein vissersdorpie was. Moenie te veel baklei nie.

  • 237

    230 @WitenBlou – eish, maar dit raak moeilik as een van jou eie span nie meer respek het vir die boktrui nie. Ek het begrip vir sekeres wat wel oorloop, en verstaan heeltemal as hul oorloop na die BB. 🙂

    Ek het wel eenmaal gevra in die verlede: hoekom moet ondersteuners altyd lojaal bly, maar spelers kan elke jaar oorloop en vir ‘n ander span speel ?

  • 238

    235@bdb

    Ja nee, ons Bulle is ordentlik! As Loosehead twee en twee bymekaar kon sit sou hy weet wie dit is, maar ongelukkig is hy n stut. 😆

  • 239

    @WitenBlou – Enjoy.

  • 240

    @WitenBlou
    Geniet die verlof!

Users Online

Total 182 users including 0 member, 182 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm