Na vyf jaar se rugby by die Haaie en vier jaar se Bok rugby het Ruan Pienaar nogsteeds nie in een posisie gespesialiseer nie. Ons het dieselfde gesien met talente spelers soos Brent Russel en Frans Steyn meer onlangs. Hoe se die engelse? A Jack of all trades, but master of none!
Bok afrigter Peter De Villiers glo egter Ruan Pienaar is Suid-Afrika se beste loskakel.
‘Hy is nogsteeds ons nommer een loskakel in die land,’ het De Villiers gese. ‘Ek weet ek het hom op heelagter gespeel in Australie, maar sy hele seisoen is gepla deur beserings, gedurende die S14 en die internasionale seisoen’
‘Hy kort westryd tyd op loskakel en ek wil he hy moet loskakel vir die Haaie in die Curriebeker speel, maar ek weet nie waar hulle hom gaan gebruik nie.’
In Augustus 2008 het De Villiers vir Pienaar gese dat as hy die Bok span wil maak moet hy op skrumskakel spesialiseer. ‘n Paar weke later het De Villiers vir Pienaar benoem as sy enigste spesialis loskakel op die einde van die jaar Europese toer.
Die verwarring duur nou voort met Pienaar wat as reserwe skrumskakel gekies is vir die Haaie se wedstryd teen die Cheetahs.
Loskakel teen die Britse Leeus, heelagter teen Australië en nou skrumskakel teen die Cheetahs.
Dalk is Pienaar se sterkpunt juis dat hy oral in die agterlyn kan speel. Sou hy ‘n Bok beginspan op meriete behaal indien hy spesialiseer?
Op skrumskakel is gaan hy nie sommer vir Fourie du Preez lig nie en De Villiers verkies Ricky Januarie op die bank ten spyte van sy vorm. Dan speel ander skrumskakels soos Jano Vermaak en Rory Kockett ook goeie rugby.
Op loskakel het Morne Steyn sy plek oop gespeel deur uitstekend te vertoon in 2009.
Hy is die Bok wat die vinnigste 100 punte in toetse kon aanteken. Hy het dit in 8 toetse behaal, waarvan hy 3 op die bank begin het.
Op heelagter was Francois Steyn die nommer een keuse in 2009 en Pieter De Villiers het Conrad Jantjies in 2008 verkies voor hy beseer is. De Villiers behoort Jantjies weer te kies sodra hy gesond is. In die Britse Leeus se derde toets het hy weer Kirchner verkies.
Pienaar self het reeds by ‘n vorige geleentheid aangedui dat hy skrumskakel wil speel, maar dit gaan die steilste bult wees om te klim na ‘n Bok beginspan met Fourie du Preez in die saal.
Wat moet Pienaar doen? Dalk is dit juis sy veelsydigheid wat hom in die Bokspan hou.
JANpie kom huis toe, die Kaap is leeg sonder jou……
Hey, wots happenning to this thread – postings are appearing and then disappearing?
A bit like Ruan’s form at the moment come to think of it….
Pienaar is beter as net ‘n impak speler. Hy is beter as net ‘n bench warmer, maar hy moet nou besluit met Plum en Peter praat en vir hulle se, ek gaan op die possisie spesialiseer en ek gee nie om of ek nie die Springbok span haal nie, ek gaan julle bewys ek hoort daar, en die beste manier om dit te doen is om in die Super 14 elke week iemand ore aan te sit.
@vanStraaten –
Ruan will be used primarily as a 10 at the Sharks.
@Morné –
Why did you edit my post? I was making changes and everything dissapeared?
@Morné –
Is jy seker? Met Monty Dumond op die bench wat losskakel en heelagter kan speel lyk dit vir my of hulle hom will scrumskakel speel. Kry amper die idee hulle gaan aanhou met daardie overrated Argentein.
Sharks:
9Kockett
10Pienaar
12Hernandez
@vanStraaten –
Ja, hy is die week op die bench as reserwe skrumskakel. Maar hy kan seker maar enige plek speel van die bank af.
@Supa Die Bloubul –
Hernandez se verdediging is nie goed genoeg vir binne-senter nie.
@Supa Die Bloubul –
Niks ge-edit nie.
Net die ‘more’ tag ingesit want die hele artikel was op die main page nie net die intro para nie.
@vanStraaten –
Dis wat Plum apparently reken.
10@Morné –
Ek was juis besig om net die intro in te sit! Toe staan daar “Morne is editing your page”. Toe ek weer sien toe is al my foute wat ek reggemaak het weg!
@Supa Die Bloubul –
Hehe, sorry man ek dog jy het gepost en vergeet om dit in te sit.
Sal volgende keer langer wag!
@Morné –
Ek watch jou! Moenie omdat jy nie met n Bul saamstem my edit nie!! 😆
I always post it, and then go and do the intro and check for more mistakes.
@Supa Die Bloubul –
Hehe!
Nah its cool, I just saw the whole article on the main page and I know its something I do sometimes (forgetting to put the more tag in).
Pienaar, kom na die leeus toe. Ons sal jou loskakel speel waar jy hoort. Jy is ‘n goeie skopper….werk net nog daaraan. Jy hoort in die bokspan as no10. Kort ‘n loskakel wat flair ook het en iets doen vir die ouens aan die buitekant.
@K9-MonsterLeeu –
Wat van Herkie? Ek dog julle wil hom n Bok maak. 🙄
@Supa Die Bloubul – ons is nie julle wat 22 bulle in die bokspan wil hê nie 😕
#15 K9
I agree K9. Let the guy go where he can get game time – even if its on loan!
The more I think about it, the more I believe we need that a national director of rugby to sort out stuff like this.
Wot you say K9?
#15 K9
I agree K9. Let the guy go where he can get game time – even if its on loan!
The more I think about it, the more I believe we need that national director of rugby to sort out stuff like this.
Wot you say K9?
Damn, as if this thread isn’t weird enough already I go gooi a double post!
Sorry guys…..
HIERDIE WERK OOK NET IN AFRIKAANS…………………….!!!
DIE SEUNTJIE VAN SO STANDERD 1 GAAN NA SY MA,
SEUN: MA HOE SPEL ‘n MENS ‘BOKS’
MA: NEE MY KIND, DIE WOORD BOKS BESTAAN NIE EINTLIK NIE, DIE KORREKTE WOORD IS DOOS
SEUN: OK, DANKIE MA
DIE VOLGENDE DAG KOM DIE SEUN MET DIK GEHUILDE Oë VAN DIE SKOOL AF.
MA : WAT HET GEBEUR MY KIND?
SEUN: ONS MOES VIR VANDAG SE AFRIKAANSE KLAS ‘N OPSTEL SKRYF OOR SPORT EN
EK HET NET MET DIE NAAM VAN MY OPSTEL BEGIN TOE MENEER DIT SIEN, TOE GRYP HY MY KANTOOR TOE EN GEE MY ‘N MOERSE PAK SLAE.
MA : WAT WAS JOU OPSTEL SE NAAM MY KIND?
SEUN : EK HOU MEER VAN DOOS AS VAN RUGBY
17@K9-MonsterLeeu –
Jy wil Earl Rose dan n Bok maak??!
nou waar is almal dan nou?
@fender – I agree!!!!
@Supa Die Bloubul – Jy wil Watermeyer ‘n bok maak.
@Tripples – ag seker nie te ver nie 🙂
die dag wat Eaarl Woods ‘n bok is kyk ek nie meer nie !!!!
hehehehe
@Tripples – #27 Sjoe het amper gedink my parfuum stink 😆
27@Tripples –
Ja nee Tripples, ek kan nie verstaan hoekom K9 dink hy is die beste loskakel in die land nie!
Hello mense…. hoe gaan dit ?
Users Online
Total 392 users including 0 member, 392 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,828,807 Page Impressions
_