Na vyf jaar se rugby by die Haaie en vier jaar se Bok rugby het Ruan Pienaar nogsteeds nie in een posisie gespesialiseer nie. Ons het dieselfde gesien met talente spelers soos Brent Russel en Frans Steyn meer onlangs. Hoe se die engelse? A Jack of all trades, but master of none!
Bok afrigter Peter De Villiers glo egter Ruan Pienaar is Suid-Afrika se beste loskakel.
‘Hy is nogsteeds ons nommer een loskakel in die land,’ het De Villiers gese. ‘Ek weet ek het hom op heelagter gespeel in Australie, maar sy hele seisoen is gepla deur beserings, gedurende die S14 en die internasionale seisoen’
‘Hy kort westryd tyd op loskakel en ek wil he hy moet loskakel vir die Haaie in die Curriebeker speel, maar ek weet nie waar hulle hom gaan gebruik nie.’
In Augustus 2008 het De Villiers vir Pienaar gese dat as hy die Bok span wil maak moet hy op skrumskakel spesialiseer. ‘n Paar weke later het De Villiers vir Pienaar benoem as sy enigste spesialis loskakel op die einde van die jaar Europese toer.
Die verwarring duur nou voort met Pienaar wat as reserwe skrumskakel gekies is vir die Haaie se wedstryd teen die Cheetahs.
Loskakel teen die Britse Leeus, heelagter teen Australië en nou skrumskakel teen die Cheetahs.
Dalk is Pienaar se sterkpunt juis dat hy oral in die agterlyn kan speel. Sou hy ‘n Bok beginspan op meriete behaal indien hy spesialiseer?
Op skrumskakel is gaan hy nie sommer vir Fourie du Preez lig nie en De Villiers verkies Ricky Januarie op die bank ten spyte van sy vorm. Dan speel ander skrumskakels soos Jano Vermaak en Rory Kockett ook goeie rugby.
Op loskakel het Morne Steyn sy plek oop gespeel deur uitstekend te vertoon in 2009.
Hy is die Bok wat die vinnigste 100 punte in toetse kon aanteken. Hy het dit in 8 toetse behaal, waarvan hy 3 op die bank begin het.
Op heelagter was Francois Steyn die nommer een keuse in 2009 en Pieter De Villiers het Conrad Jantjies in 2008 verkies voor hy beseer is. De Villiers behoort Jantjies weer te kies sodra hy gesond is. In die Britse Leeus se derde toets het hy weer Kirchner verkies.
Pienaar self het reeds by ‘n vorige geleentheid aangedui dat hy skrumskakel wil speel, maar dit gaan die steilste bult wees om te klim na ‘n Bok beginspan met Fourie du Preez in die saal.
Wat moet Pienaar doen? Dalk is dit juis sy veelsydigheid wat hom in die Bokspan hou.
@K9-MonsterLeeu – #53
En baie dankie dat jy my genooi het K9 maar ek sal dit ook nie kan maak nie 😆
@K9-MonsterLeeu – #60
Bwaaaaaahahahaha wat ‘n sensitiewe sielietjie is jy nie….
@Tripples – sien jou mos later
@Tripples – ons leeus is nie net slim en mooi nie…ons is sensitief ook.
@K9-MonsterLeeu – #63
O ja, ek het mos vergeet hehehehe, gaan ons bietjie vir Bass hengel?
@K9-MonsterLeeu – #64 Dis hoekom julle nie meer bekers wen nie!!!!! time to start being MANLY MEN 😆
@Tripples – ons gaan hengel nie visvang nie 🙂
@Tripples – 👿
60@K9-MonsterLeeu – Ja, ek sou seker dan ‘n plan gemaak het….
Hehehe
@K9-MonsterLeeu – ag ek grappie net man….
Right, laat ek ‘n woeste toontjie klap na Pretoorsdorp toe…
Sien julle later hier oppie blog !
@grootblousmile – baai meneer, enjoy the trip!!!!
A blonde gets a job as a teacher
She notices a boy in the field standing alone, while all the other kids are running around having fun. She takes pity on him and decides to speak to him.
‘You ok?’ she says.
‘Yes.’ he says.
‘You can go and play with the other kids you know’ she says.
‘It’s best I stay here.’ he says.
‘Why?’ says the blonde.
The boy says: “Because I’m the f*cking goal keeper”
@Scrumsaam – Haaaaaaaha 😆
@Scrumsaam – Bwaaahahahahaha 😆
Reg ek is weg, Good luck met die team K9 en ek weet jy gaan vanaand uit volle bors WP JOU LEKE DING sing……
@Scrumsaam – Ek skree vanaand vir my mede katfamilie lede.
Wat n kak vergelyking…..
@K9-MonsterLeeu –
Users Online
Total 283 users including 0 member, 283 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,824,617 Page Impressions
_