Vakansiedae in Suid Afrika leen hom gewoonlik tot heerlike samekomste en siende dat vandag as Nasionale Braaidag uitgeroep is. Vertel ons wat op die kole is daar by jou.
Braai4Heritage is an initiative that calls all South Africans to actively celebrate their common heritage by braaing on Heritage Day, 24 September. After all, braaing is a deep-rooted tradition in South Africa that cuts across all demographic groups.
90@grootblousmile -ja ek is al 17 jaar in die tronk bedryf en ek verstaan nou nog nie al hulle dinge en reels nie ma een ding is seker hulle verstaan ‘n donkiepi@l deksels goed
91@smallies72 – Ek verstaan julle tronk is ‘n plaas-tronk… so eintlik ‘n boerdery ?
@grootblousmile – ja dis op so 6800ha langs die oranje rivier met so 1900 gev en die boerdery behels bees skaap varke en ‘n melkery asook 600ha onder besproeing
93@smallies72 – Nogal ‘n groot oranje populasie… seker darem nie van die ernstigste tipes daar nie, seker baie kort-termyners… groot area om veilig te hou !
moord raape roof gewapende roof diefstal aanranding ernstig kinder mishandeling jy noem dit en dis hier,ons vat nie mense met minder as 3 jaar nie en is uitsluitlik ‘n aanhoudings sentrum.hier is selfs van die ou tdv gev wat nou lewenslank is
@smallies72 – nie raape nie ma rape
die vis byt en ek waai nou eers,groete by die huis
Users Online
Total 78 users including 0 member, 78 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,851,508 Page Impressions
_