Vakansiedae in Suid Afrika leen hom gewoonlik tot heerlike samekomste en siende dat vandag as Nasionale Braaidag uitgeroep is. Vertel ons wat op die kole is daar by jou.
Braai4Heritage is an initiative that calls all South Africans to actively celebrate their common heritage by braaing on Heritage Day, 24 September. After all, braaing is a deep-rooted tradition in South Africa that cuts across all demographic groups.
58@KWAGGA ROBERTSE – BonzaiGBS is hier vir die vakansie… Handbriek werk haar moer suur en is in ‘n bui van haar eie…. so dit gaan voor die wind… hahahaha
@grootblousmile – Stuur vir Bonzai baie groete. Ons moet bietjie weer n Loftus loop deurwerk. Dit heeltemal te lanklaas gedoen?
@superBul – Naand ou Superbul. Behandel die lewe vir jou darem nog skaflik?
62@KWAGGA ROBERTSE – Ons moet, ja !
@superBul – nee pel ek is ‘n plakker in ‘n goverment huis in die suid vrystaat. hoekom vra jy
@KWAGGA ROBERTSE – vis vang soos ek karing aan ma en hoop vir ‘n byt lol
Ek sien Griekwas is uiters positief oor die naweek se game, wat dink julle is hul kanse uit 10 vir n upset?
Ek hou vir hulle duim vas. Ons moet vir n slag een van die kleintjies sukses toewens maar ek reken ek is vrygewig as ek hulle selfs n 4/10 kans gee.
Western Province coach Allister Coetzee and Griquas boss Dawie Theron both believe that victory at Newlands could guarantee their team a home semi-final in this season’s Currie Cup.
The hosts are currently in second position in the standings, one point behind the Sharks and one ahead of the Griquas with two rounds to remaining in the competition after this week.
Province host the Boland Kavaliers before traveling to Johannesburg for their final league game against the Lions.
Griquas have an away fixture against the Blue Bulls at Loftus Versfeld next weekend before hosting the Sharks in Kimberley.
“I think we need nine points from our remaining fixtures to guarantee ourselves a home semi-final, but our intentions are to win all three matches,” said Coetzee.
65@smallies72 – As ek reg verstaan het is jy ‘n Likkewaan?
@grootblousmile – Wel ons het twee games oor om dit te doen so ons moet bietjie plan sien man. Kyk bietjie hoe loop jou naweke dan maak ons vas
69@KWAGGA ROBERTSE – Miskien sommer Saterdag al?
@grootblousmile – ja jong toe ek aangesluit het was dit ‘n edel job nou is dit die muishond job in die staat ek beplan om so binne ‘n jaar te loop en dan voltyds te gaan boer
@grootblousmile – Nee ek praat vannie ander twee oorblywende games. Skoonpa verjaar so ek stoot Groblersdal toe Saterdag maar verder is ek oop vorentoe
@KWAGGA ROBERTSE – 63
Kyk noord ….en gaan aan ou maat. Maar dit gaan goed met my , vrou al heel week siek maar daars hoop. Sy is al beter.
@smallies72 -65
Was maar n longshot ek ken n Ou met jou van hier op Liverpool. Nou genoem Ndlumvunzi.
@superBul – sal vrygewig wees en 5/10 gee maar dan moet die cheetahs teen die bulle wen anders is ons geflok
72@KWAGGA ROBERTSE – OK, ons moet mooi beplan… Handbriekie wil my saamsleep Aardklop toe in Potch, volgende naweek…… eishhhhhh
@smallies72 – Ja nee Smallies dis skrikwekkend hoe ons sekere aspekte van land in die gutters in gegly het maar ek is seker ek hoef jou boggerol daarvan te vertel nie
@KWAGGA ROBERTSE – 72
Go vir die finaal op Loftus, ek is dan ook daar.
@superBul – almal met ons van is famielie daar was net twee broers wat oorgekom het maar ons is versprei en ek ken net my naaste famielie sal nie omgee om ‘n plekkie daar te he nie goeie bees wereld
71@smallies72 – Noem die gevangenes julle nog “Die Boere” en dra hulle steeds “Springbokklere”
Hehehe
Daai gepeupel in die Suid-Kaap het altyd so van mekaar gepraat…
Damn, ek het darem baaaaie “Springbokke” uit die tronke gehaal in my tyd !!
@superBul – Ai tog dis nie lekker nie maar alles sterkte man! @grootblousmile – Ooooooomoer daar tussen doe klomp studente loop stukkend raak ai jai jai!!!
@KWAGGA ROBERTSE – dit is maar sleg ma wat die rugga is lekker en die bier is koud so ons moet ma nie te veel kla nie
@smallies72 – Jaa nee wragtig met n koue enetjie innie poot lyk enige iets aaaaaltyd beter
@grootblousmile – ons is nog die boere ma die tsotsies het nou sulke cheetah oranje outfits met die woorde corrections op geprint
@KWAGGA ROBERTSE – verseker
Manne ek sukkel met hierdie blerrie 3G van my. Laat met julle goed gaan. Lekker visvang Smallies. GB laat weet my hoe jou dinge loop en Superbul alle sterkte met vroulief daaikant en as daai final opkom is ons links voor!!!!
Cheers
83@smallies72 – Is die gang-kultuur nog so rof ?
Die 26’s, 28’s, Air Force, Big Five… en dies meer?
85@KWAGGA ROBERTSE – Cheers Pampierperd!
Gooi Mielies, my tjom !
@grootblousmile – ja ma dis nie meer so erg soos in die ou dae nie.in die groot tronke gaan dit nog lekker rof ma hier by ons is dit rustig vir nou.air force is baie stil deesdae ma die nommers is altyd besig met k@k
@KWAGGA ROBERTSE – braai en groente by die huis
88@smallies72 – Die nommers was maar altyd vol dinge… snaakse sub-kultuur, daai!
Users Online
Total 112 users including 0 member, 112 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,851,642 Page Impressions
_