The departure of Johann Muller to Australia to join the Springboks will mean another change of captaincy when the Sharks travel to Wellington for Friday’s ABSA Currie Cup clash with the Boland Cavaliers.

Muller, after missing much of the season through an arm injury, was back in the saddle when the Sharks lost to Western Province in Durban last weekend. He had returned to rugby the previous week when the Sharks thumped Griquas 41-6 but Stefan Terblanche had retained the captaincy for that match to allow Muller to settle back in without having the additional pressure of having to lead the team.

After losing 21-9 to the Sharks at the weekend, his team’s second defeat of the season and with both of them with him as the captain, Muller quipped “Now Stefan is going to keep telling me about his 100% record as captain”.

But Terblanche won’t be talking to Muller at all for the next little while, for he will be taking charge of a team that will be without their experienced lock forward and regular team leader over the next two weekends. Muller was called up to join the Boks on the away leg of the Tri-Nations on Tuesday as a replacement for Andries Bekker and cover for the two lock replacements reportedly carrying niggles, Bakkies Botha and Danie Rossouw.

Albert van den Berg will probably slot into Muller’s place against the Cavaliers, who have had a poor season and are unlikely to stretch a Sharks team no doubt smarting from their defeat to WP. Where his absence might be more keenly felt, however, is in what is sure to be a keenly fought return clash with the Blue Bulls in Pretoria on Saturday week.

Good news for the Sharks though is the return to fitness of former national age-group captain Alistair Hargreaves. The lock has been out of action since the Sharks’ fourth game of the Super 14 against the Blues with a foot injury which was initially supposed to take just a few weeks to heal but which eventually extended to several months. Word from Durban is that Hargreaves is ready to play immediately if required, but if he does play against Boland, it will probably be off the bench.

The bad news for the Sharks is that the injury to Wiehahn Herbst will, as coach John Plumtree puts it, “seriously stress our depth in that area”. The prop dislocated an ankle against WP and is out for the rest of the season.

Once the Bok reinforcements return from New Zealand and Australia the absence of Herbst, who played impressively after only recently being introduced to this level of rugby, won’t be so keenly felt. But the match at Loftus in 10 days time could have a vital impact on the Sharks’ chances of booking a home semi-final.

131 Responses to Terblanche back as captain

  • 91

    pietman @ 88
    darlinger natuurlik
    ni seker waar di outjie op hoërskool was nie
    het eintlik flyhalf vir darling gespeel … ñ goeie 1 daarby

    o, en van ek hom ken (toe was hy nog ñ snotkop), kan ek onthou dat hy maar altyd rugbyballe rondgeskop het … hoop regtig di outjie kan dit verder vat!!

  • 92

    Erens is n post weg, die nommers rym nie.
    Word hier ook nou skielik goete ge-moderate soos doer annerkant?

  • 93

    Ash @91
    Wraggies.
    Wonder hoe het Earl daar bo in Jozi geland en nie by WP nie?
    Wys jou weer hoe aan die slaap is die ‘ontwikkelaars’ daar onder die berg…

  • 94

    hoekom kan ek nie mee van my sel af reply nie? maak reg asb master of da web

  • 95

    pietman @ 93
    studeer tans aan UJ

  • 96

    @ashley

    Wat studeer hy?

  • 97

    @Snoek@Loosehead – is dit majuba by volksrust

  • 98

    96@Supa Die Bloubul
    oe, bloody hell
    ek weet nie!!
    😯

  • 99

    @smallies72
    Nee, onner die berg, NN.
    Daar waar die spietkoppe le en wag!

  • 100

    Nouja, vat ek hom maar…

  • 101

    @Pietman – het vir n tyd in vrst gewerk beste tyd tussen vrst en nn was 25 min 180 deur majuba pas en 210 die res van die pad dit was freaky

  • 102

    @PissAnt – 49

    Good post PissAnt. Agree totally. I too think that players should be selected to play for 80min and only sub if you have too. Our game just falls away when we sub for no reason at all.

  • 103

    @smallies72
    My laaste verkeerskaartjie in SA daar gekry, net soos jy afsak Newcastle toe verander die spoed onmiddellik vanaf 100 na 80, kap hulle my, die donners….
    Ek was oppad oorsee toe, nie kans gehad vir stry nie, toe betaal ek maar.

  • 104

    @PissAnt – 39

    I used to read your articles on (ruggaworld) enjoyed all of them. So really it does not matter what part of the game you write about its always interesting. I feel with your really good knowledge of the game and your superb writing you could write a article for us here to discuss most days.

    I also always used to read TH’s post on keo. So really pleased he is here and writing and giving us a better understanding of the scrum. Both of you should share your knowledge here in articles for all of us.

  • 105

    @Pietman – My laaste een da naby yskor gekry op daai dubbel pad

  • 106

    @smallies72
    Kyk GBS se antwoord oor Stofberg op die ander garing.
    Ek het teen Stofberg op Springs Pam Brink gespeel eenkeer, op n rugbytoer, in n voorwedstryd.
    Hulle het sulke grystruie gehad daai tyd.
    Verloor ons 6-0 daai dag….ek slaan die f’kin bal aan met n oop doellyn!

  • 107

    106 @Pietman – nou sien jy Piet, daar is nie net voordele aan drink nie, ‘n paar nadele ook, soos om die bal te ‘knock met ‘n oop doellyn’ voor jou ! … 😉

  • 108

    @bdb
    Nee man, ek was n laaitie toe, O/16 gespeel.
    Net Fanta Grape gedrink, en na die game slaptjips met asyn en sout by die Porra gekoop om op die bus te eet….

    Gepraat van Porra, ek wonder of hy nog op Voldy is, snaakse ou gewees daai….
    Ons moet hom oornooi hierheen.

  • 109

    106@bdb
    daai storie klink amper vir my soos die 1 wat die oom altyd vertel het.
    sê hy in sy jongdae was hy so vinning dat hy al by die kwartlyn moes begin briek trek om seker te maak hy hol nie dwarsoor die doodlyn nie!!
    ..
    hehehe, ek dink ek maar nou aflog en môre trugkom as ek en pietman weer vrinne is!! 😉

  • 110

    108@Pietman
    met 1 voovereiste … hy moet volsinne skryf!

  • 111

    108 @Pietman – stem saam Pieta, mis ou Porra se gedigte, nooi hom oor.

  • 112

    @Pietman – het gesien dis nogal koel stoffberg het op sy dag die adminestrateurs beker 2keer gewen en het in die laat 80,s en vroe 90,s goeie spanne gehad

  • 113

    @bdb
    Weet nie hoe om Porra te kontak nie.
    Ek was weke laas op keo, weet nie eens of ou Porra nog blog nadat ons lot weg is daar nie…
    Maar hy sal wel seker iewers ons spoor kry.
    Skim ‘I eata da chicken’ ook, hoop ek.

  • 115

    111@bdb
    so dis wat dit was
    ok, dan kan hy maar kom, “gedigte” en al!!

  • 116

    @smallies72
    Ja, Stofberg was sterk.
    Ons het Ermelo HS, Heideberg Volkskool en Standerton gewen op daai toer (almal adminbekerwenners vantevore), toe loop val ons vas op daai koue dorre grasvlakte in Springs oppad terug.

  • 117

    @Supa Die Bloubul
    @114
    Ernstig, of praat jy weer nonsens, oor Porra?

  • 118

    Lekker middag. Gaan nou huis toe, my hoenders tel en ‘n dop gooi, ma ‘n steakie op die kole gooi en hoop vir die poeding.

  • 119

    115@ashley – ons bulle het mos ‘n fyn aanvoeling vir gedigte en klassieke musiek, dinge wat Bakkies in die Bulle kamp ingebring het.

  • 120

Users Online

Total 546 users including 0 member, 546 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm