The departure of Johann Muller to Australia to join the Springboks will mean another change of captaincy when the Sharks travel to Wellington for Friday’s ABSA Currie Cup clash with the Boland Cavaliers.

Muller, after missing much of the season through an arm injury, was back in the saddle when the Sharks lost to Western Province in Durban last weekend. He had returned to rugby the previous week when the Sharks thumped Griquas 41-6 but Stefan Terblanche had retained the captaincy for that match to allow Muller to settle back in without having the additional pressure of having to lead the team.

After losing 21-9 to the Sharks at the weekend, his team’s second defeat of the season and with both of them with him as the captain, Muller quipped “Now Stefan is going to keep telling me about his 100% record as captain”.

But Terblanche won’t be talking to Muller at all for the next little while, for he will be taking charge of a team that will be without their experienced lock forward and regular team leader over the next two weekends. Muller was called up to join the Boks on the away leg of the Tri-Nations on Tuesday as a replacement for Andries Bekker and cover for the two lock replacements reportedly carrying niggles, Bakkies Botha and Danie Rossouw.

Albert van den Berg will probably slot into Muller’s place against the Cavaliers, who have had a poor season and are unlikely to stretch a Sharks team no doubt smarting from their defeat to WP. Where his absence might be more keenly felt, however, is in what is sure to be a keenly fought return clash with the Blue Bulls in Pretoria on Saturday week.

Good news for the Sharks though is the return to fitness of former national age-group captain Alistair Hargreaves. The lock has been out of action since the Sharks’ fourth game of the Super 14 against the Blues with a foot injury which was initially supposed to take just a few weeks to heal but which eventually extended to several months. Word from Durban is that Hargreaves is ready to play immediately if required, but if he does play against Boland, it will probably be off the bench.

The bad news for the Sharks is that the injury to Wiehahn Herbst will, as coach John Plumtree puts it, “seriously stress our depth in that area”. The prop dislocated an ankle against WP and is out for the rest of the season.

Once the Bok reinforcements return from New Zealand and Australia the absence of Herbst, who played impressively after only recently being introduced to this level of rugby, won’t be so keenly felt. But the match at Loftus in 10 days time could have a vital impact on the Sharks’ chances of booking a home semi-final.

131 Responses to Terblanche back as captain

  • 61

    @Weskus Germaan
    Ja, ek hoor by Jockbok en Charo die geld is goed daai kant.
    Miskien moet ek ook vir n jaar bietjie daar gaan rondkrap vir n paar ekstra sente, geld het opgedroog duskant.

  • 62

    @bdb
    As ek Ash was sou ek eerder gaan vir die tuin, dis meer n man se werk.
    En ek doen dit in ieder geval vir die lekkerte, totdat ek dors raak…..!

  • 63

    62@Pietman
    twee dinge wat met “b” begin

    bobotie
    en
    back-up!!

    hmmmmmm 😀

  • 64

    60 @Pietman – ja, en ek het gedink die luke manne daaronder is nie rassisties nie, maar kyk hoe diskrimineer hul teen arme hannetjie shoemannetjie ! 😉

  • 65

    59@bdb
    karre ….
    aston martins, feraris ens.
    ….
    ek was f*kkol toyota hilux’e en daai goete nie!!

  • 66

    @ashley
    Maak dit eerder Backsberg….ek sal bring, affie plaas af by Robertson, as Miesies Ash net die bobotie sal maak….

  • 67

    @ashley
    Is waar, moet n plat kar wees.
    Daai Hi-Lux’s is te vol modder boonop….

  • 68

    67@Pietman
    net so … hoe platter die kar, hoe minder werk!!
    anyway, dan kan ek elke keer as ek vroumense sien, in “my” kar inklim
    en bietjie relax!!
    😀

  • 69

    Jis jis
    Pietman
    Ek sien vroeer jy gesels hier oor Stefan. Hy was Std 8 toe ek matriek was, en het van std8 tot matriek eerste span gespeel en ook Cravenweek. Daai dae was hy ‘n losskakel, maar ook een van die vinnigste ouens in die span. Hy het ook ‘n dodelike skopvoet op hom gehad, ek onthou nog goed hoe hy ‘n strafskop uit ons eie gebied oorgeklits het!! Later was hy Boland toe en het toe daar onder Nick Mallet Springbok geword(vleuel) hy is toe Sharks toe waar hy vleuel en buitesenter gespeel het. Vandaar is hy Wallis toe, en nou weer terug by die Sharks.

  • 70

    Sien die Bulle wil nou vir Bjorn Borg koop in Habana se plek ? Ken iemand hom en kan hy drieë druk ?

  • 71

    @ashley
    Daasit!
    Met n lekka Jonathan Butler cd wyl ek was…..full blast!

  • 72

    @bdb
    Bjorn is moooasa goed, kom van Ashley se dorp af.
    Boland gespeel, waar al die vinnge outjies vandaan kom….genuine!
    Check maar!
    Nokwe, Daniels, Demas, De Jongh, Swartbooi, Basson…….

  • 73

    69 @KingPaul – Middag KP, baie goeie speler en sy ervaring is nou goud werd vir die jong Sharks span. Sharks was baie slim om hom te kry. Dit is goed om die jong spelers te laat deurkom, maar hul het ‘n paar ou hande nodig om hul daarmee te help. Stefan doen ‘n goeie werk daaronder in Durbs. Jaco P is veronderstel om dit te doen met die jong Bulle agterlyn, maar hy sukkel so bietjie, seker omdat sy eie spelpeil nie te goed is nie.

  • 74

    @bdb
    hehehe, so dis hoekom Frikkie Welsh nou by die WP is? Ek verstaan volgende hjaar gaan Albert vd Berg vir die Stormers uitdraf 😆

  • 75

    @KingPaul
    Hello Koning.
    Ja, is so.
    Stefan se ma is nog daar op CCK.
    Hulle Terreblanche’s is eintlik Barrydalers, jy behoort van hulle te ken.
    Maar Stefan is op Mosselbaai gebore, sy oorle pa het daar by Telkom gewerk, en later op Joubertina (of is dit nou Albertinia, daai dorp oppdad Riverdal toe vanaf M’baai?).

  • 76

    72 @Pietman – ek het Swartbooi (Dewey?) ‘n paar keer sien speel hier nog by die BB. Jammer dat sy loopbaan nie meer opgaan nie, want hy het vir my regtig blitsvinnig gelyk en reg vir groot rugby. Waar is hy nou ? Cheetahs ?

  • 77

    Waar is Isi, hy sal weet.
    Is dit Albertinia of Joubertina, ek raak altyd deurmekaar met daai twee dorpe?
    Voor jy Stilbaai se afdraai kry, van daai kant af?

  • 78

    72@Pietman
    jislaaik piet
    jy lieg soes ñ cullert
    klein bietjie waarheid, maar verder …. lol
    anyway nokwe het so ñ tydjie vir ons gespeel
    so ook ranfred dazel (beide nie ons eie produkte nie),
    en dan het ons natuurlik vir pdv opgelewer … nee, nie d coach nie, die franse stut
    en natuurlik nou … earl lewis!!

  • 79

    @bdb
    Dewey en JP was Boland Cravens senters, saam met Ex-Player hier op RT en ook Ashwill Willemse, 2002 ek dink.
    Dewey speel nog steeds Boland.

  • 80

    @Pietman – Is Albertinia. Theo Oosthuizen en Elana Meyer produkte van die dorp, en dan natuurlik ook die heel bekendste, die uwe Isigidi.

  • 81

    Middag mense,jinne maar dis lekker warm in Pta vandag.

  • 82

    @ashley
    Hoe so?
    Bjorn kom vandaar, dan nie?
    Hy het Boland gespeel.
    Dazel?
    Ok, gedog Demas.
    Daniels, De Jongh, Swartbooi…ook Boland.
    So wa lieg ek?
    Lyk my djy kennie djou eie dop se mense nie djong 🙂

  • 83

    74 @KingPaul – dink nie Albert gaan ‘uitdraf’ nie. Hoor hul gaan hom glo ‘uitstoot’ op die veld … in sy rolstoel. 😉

  • 84

    Nou wa’s my reply knoppie? GBS besig om rond te neuk.

  • 85

    Isi @80
    Thx.
    Gedink jy sou weet.
    Ek ken net van die bar lunches daar op Albertinia!
    Wonder of die hotelletjie nog ooit daar is….

  • 86

    Albert vd Berg = wandelende strafskop

  • 87

    Nou wat nou?
    Hoe reply mens?
    Ek wil met Asjas praat, noggie klaar met hom nie….

  • 88

    Ashley @78
    Vertel bietjie meer van Earl Lewis.
    Vanwaar, skool, ens?
    Ek ken nie daai outjie nie.

  • 89

    Wie het ons ‘reply’ knoppie gesteel ?

  • 90

    nou wat het nou weer van d reply button geword?
    pietman @ 83
    ja, al daai ouens wat j noem is wel bolanders … nous ek onseker van bjorn .. sal uitvind. eks ook so lank al uit darling uit, so ek weet nie meer nie!!
    o, en btw
    ons almal is nie “sponse” nie jong
    ja, ons almal het seker dieslfde vermoeens as jy,
    maar meeste v ons weet ni hoe om dit te gebruik nie!!

    o, en so vd os oppi esel ….ek lees juis nou die “trachenberg system” (wiskunde)om te kyk of ek nie my outjies met die somme kan help nie … bloody hell, as ek daai tyd geweet het daars soveel shortcuts in wiskunde!! 😯

Users Online

Total 503 users including 0 member, 503 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm