As we all know, rugby team allegiances in South Africa are fiercely held and defended: how many Blue Bulls fans, if given the opportunity to earn a lifetime supply of beer simply by wearing a WP jersey to Loftus, would actually do it? We all know there would not be a single streeptrui in the blue mass on Saturday.
But, is there a differential between how well the supporters of the different teams perform in SuperBru? We′ve pulled the data. This table shows the average global leaderboard score at the end of Round 8 for each group of fans. Anyone who has defaulted even once is excluded, and players must have picked in round 8 to have their scores included here.
Pos Fans Avg score
1 Sharks fans 30.65
2 Griquas fans 30.15
3 Boland Cavaliers fans 30.05
4 Blue Bulls fans 29.91
5 Western Province fans 29.65
6 Platinum Leopards fans 29.09
7 Cheetahs fans 28.88
8 Lions fans 28.17
The average overall score at the of Round 8 is 29.65 points.
So what does this data tell us? Remember it′s easy to be on top if your team is doing well, since you won′t have much head v heart trouble when picking your team′s games. The Sharks are doing well, so it′s not surprising that their fans are topping the list. But what about the supporters of WP, the current top team? They′re languishing in 5th place. A psychologist might suggest that WP fans have become so accustomed to their team losing that they often go with head against heart… and the poor Lions fans, well, maybe they′re loyal to the end, always picking their team to win. But forget speculation, let′s look at numbers!
Loyalty and optimism
How loyal are the fans of each team? Here are the percentages for how often fans pick their own team to win a game, crossed with that team′s winning percentage and the differential, which shows how over or under optimistic the team′s fans are!
Pos Fans Pick own team to win Actual team win % Optimism
1 Blue Bulls 91.98% 62.5% +29.48
2 Sharks 94.72% 75.0% +19.72
3 Lions 69.44% 50.0% +19.44
4 Cheetahs 69.05% 50.0% +19.05
5 Western Province 87.65% 75.0% +12.65
6 Boland Cavaliers 23.28% 12.5% +10.78
7 Griquas 70.00% 62.5% +7.50
8 Platinum Leopards 17.24% 12.5% +4.74
For example, the Blue Bulls have won 62.5% of their games this season, but their fans have picked them to win 91.98%: a differential of 29.48, making Bulls fans the most over-optimistic and strongest in self-belief. At the other end of the scale, the Leopards have won 12.5% of their games, with their fans predicting them to win 17.24%: a much more sober differential of 4.74.
We′ll take another look at these numbers towards the end of the season to see how things have changed by then!
Superbru Janne!
Dit is lekker om ‘n bloujan te wees.
@bdb –
Dis die beste!
Bogenoemde bewys: ons bulle ondersteun nie die bulle omdat hul wen nie, maar omdat hul bulle is. En, omdat ons dit doen, daarom wen hulle. 🙂
@bdb –
Dis hoe ek dit ook sien…ons is lojale Janne!
5 @Supa Die Bloubul – supa, ons bb ondersteuners kan regtig nie kla nie, as jy sien alles wat ons ou spannetjie van die afgelope 8 jaar alles vir ons gewen het. Al verloor ons jongspan nou so bietjie, sê ek vir ouens: onthou wat ons reeds gewen het, en geniet dit.
5 @Supa Die Bloubul – en, as ‘n mens sien hoe lojaal die 5 leeu ondersteuners is wat oorgebly het, dan moet ons nog baie meer lojaal wees teenoor ons ou spannetjie, deur dik en dun. Daardie maar jare in die 90’s was nie lekker nie, maar ons het vasgebyt.
@bdb –
Stem bdb. n Paar ouens raak nou erg negatief, maar ons moenie kla nie. Dis nie lekker om te verloor nie, maar hierdie ouens wat nou speel gaan oor n jaar of twee baie beteken. Ons speel met n nuwe span en le steeds derde. Nie sleg nie.
Sien die Ctahs het ‘n hele paar beserings. Dink die Leeus het ‘n goeie kans om hul te verras daar in BFN.
9@bdb – Sal lekker wees. Ek gaan net nie my hop te hoog op kry nie. Dink jy julle kan die Nuweland Barberians wen die naweek?
10 @Ed_the_Lion – ed, ek dink ons het ‘n 91.98% kans om dit reg te kry, dit is nou volgens die bulle wat superbru speel (sien hierbo) !
@bdb – Ek het dit gesien. Dit is nogals snaaks. Ek staan 100% agter jou span die naweek. Klomp jong oudjies wat die Leeus en Bulle besig is om mee te speel.
12 @Ed_the_Lion – dink rugby is meer ‘n mindgame as enigiets anders. Vat ‘n goeie voorbeeld: die bokke wat saterdag speel, daar is 9 ouens wat in die groot pakslae (49-0) gespeel het. En nou ? Nou speel daardie selfde manne soos kampioene. So, wat het verander ? Die ouens het sekerer harder ge-oefen en meer ervaring opgedoen, maar ek dink die belangrikste is dat soos hul meer begin wen het, hoe meer het hul ook in hulself begin glo, en nou sien ons die resultate.
Daar is natuurlik ‘n baie fyn skeidslyn tussen arrogansie en ‘self-confidence’. ‘n Goeie afrigter sal laasgenoemde in ‘n speler/span inbou.
Ed, wou nog vra: het jy toe daai ‘red-bull’ ingesluk ? Sien, jy kan maar net nie van die bulle wegbly nie. 🙂
13@bdb – Dit is baie goed gesê bdb. Ek glo natuurlik in selfvertroue. Ek glo die ouens het baie selfvertroue in die 15 wat op die veld draf, maar as daar ‘n besering is, en ‘n plaasvervanger soos Januarie kom op die veld gaan daai selfvertroue ‘n knak vang.
Arrogansie is weer ‘n baie lelike houding. Niks wat jou so vinnig kan breek soos arrogansie nie.
Ek dink die feit laat dinge nou stiller raak in die Leeu kamp help baie. Mens hoor nie meer elke storie wat negatief is nie. Hopelik kry ons jong speler selfvertroue met elke game.
@bdb – Bwhahaahaha. Maklik, ek het weer die arme bul verinneweer. Nie geweet wat hom tref nie. 😆
15 @Ed_the_Lion – wat dink jy van Carl Lewis in julle span ?
17@bdb – Nee wat BDB, ek dink Lennox Lewis is baie beter as Earl Rose. Wat dink jy van hom?
18 @Ed_the_Lion – Nie die hele wedstryd gesien nie, maar die ouens sê hy skop te veel. Sal na Cthas wedstryd dalk meer kan sê. Ken hom eintlik glad nie. Sien net ‘n paar winkels is na hom vernoem,so hy moet iewers bekend wees 😉
@bdb – hehehehehe. Ja, so hele paar winkels is na die mannetjie vernoem. Dit was sy eerste game, so ek dink hy het nie te sleg gevaar nie.
Ek is bang vir die Cheetahs die naweek. Sjoe, hulle is witwarm op die oomblik.
20 @Ed_the_Lion – ja, en om te dink dit is my spannetjie wat hul weer op die ‘map’ geplaas het, deur halftyd 12-3 voor te loop, en toe gaan staan en verloor het die 2de helfte. Vandaar het hul vlam gevat en nou geen keer nie. Interessant is ook die verskil wat Strauss maak as kaptein vir die Ctahs. Hy het juis daardie game oorgeneem, en lei deur voorbeeld.
Nou ja, ek sê nag met die volgende woorde:
I see trees of GREEN, red roses too,
I see them bloom, for me and you.
And I think to myself… what a wonderful world.
I see skies of BLUE, and clouds of white,
The bright blessed day, the dark sacred night.
And I think to myself… what a wonderful world.
The colors of the rainbow so pretty in the sky,
Also the faces of people going by.
I see friends shaking hands, say how do you do?
They’re really saying, I love you.
I hear babies crying, I watch them grow,
They’ll learn much more than I’ll ever know.
And I think to myself… what a wonderful world.
Yes I think to myself… what a wonderful world.
Another theory for the Bulls and Lions fans is maybe just really thick 😉
Now the question of which teams supporters are the most and least arrogant has finally been answered.
The fans themselves gave given the answer unequivocally so the matter can finally be put to rest and the debate is over. Thank goodness
Users Online
Total 359 users including 0 member, 359 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,823,561 Page Impressions
_