Friends, Romans, Countrymen….. lend me your rugby ears…. Rugby-Talk has performed miracles in it’s short life span.
We’ve only been on air for a month and a half, approximately, yet yesterday we had already passed the 30 000 comments barrier… can you believe it !!
That means we AVERAGE more than 500 comments a day, with no let up.
We achieve over 5000 Internet page impressions a day on a continual basis.
Our membership is continually growing and ALMOST ALL our registered Users fall under the category of ACTIVE bloggers. We have already exceeded the 130 Registered Bloggers mark, without ANY attempt to go big or launch any marketing strategy.
We run virtually without incident here, except for the odd deletion of a wayward comment !
We have excellent Authors here, totalling 15 … with some of the best content you will find anywhere.
Control is solid, security is something other blogs can only dream of, tollerance is experienced here… this is a friendly yet diverse site, which is a safe haven and home for all.
We have affiliated with a number of the Rugby Unions in SA and we have only received favourable feedback.
It warms the cockles of my heart that we have done so well, far beyond what we have hoped for !
I thank you, I salute you !
Goooooooooi Mieliesssssssssss !!
@Fern –
Dis die enigste manier om dit te doen ! 🙂
@isigidi – 😆
@smallies72 –
Ja man
Ek is ook uit, geniet braai dag manne en meisies, check later.
Aangesien ek in skaap wereld bly is dit more sadle chops met braai sout n lekker koedoe worsie braai broodjies aartappel slaai en krummel pap en sous met baie windhoek
Sal maar iewers ‘n pel soek wat lus is om vir my te braai.
@Snoek –
Jy gesien Pokkels van NN is ook hier?
Sy profiel is op Superbru by die krieketpoel, die ou op die kiekie met die groot karp langs die dam.
Miskien ken jy hom?
Nou maar dan groet ek ook eers, moet gou die kiddies gaan optel.
@isigidi – Draugt is my gif en n blackie op sy tyd werk ok
@Pietman – Sal gou gaan loer.
@Morné –
Tjeers Morne.
Ag nee fokkit Smallies/Snoek, julle manne maak nou kuk, onthou net ek sit ver en het nie toegang tot al daai lekker goete wat julle van praat nie.
Hel, NOU is ek lus vir vuurmaak, sommer lus en braai n hoender….
Nee lyk nie bekend nie, sal moet ‘n bier vat op ‘n staduim
@Morné – braai en groente by die huis
Cheers manne
Donner!
Julle manne weet darem om ‘n ou honger te gesels!!
Ek het gisteraand steak gebraai, gaan vanaand waterblommetjies eet en bepla om more ‘n paar lekker loin tjoppies op die kole te gooi. Daai merinos daar van Swellemdam se wereld is vir my baie lekkerder as karoo skaap.
Sondag pak ons weer my ander gusnsteling, oxtail!
Sal kyk of ek ‘n snoek innie hande kan kry vir Saterdag. Ek verskil so bietjie met julle manne oor snoek braai. My snoek en tinfoil kom nie naby mekaar nie!
Maar hier is reeds al genoeg snoek resepte uitgedeel, ek sal mynue maar virmyself hou…
@Snoek –
Mail hom sommer daar, op SB….
ek sal hom tip as hy weer inloer en se hy moet sy mails lees daar.
@Pietman – verkoop hulle nie spit braai staffie da nie of is dit china
@KingPaul –
Is erg man….ek is nou net so bleddie honger, het nou al tot kaas en soutvleis gaan haal, John West bully beef…..maar dit help nie eintlik nie.
Beesstert is darem nou duur op Swellies by Tony sien ek, as jy kan kry…..
@KingPaul – so n choppie met n stukkie hart aanval aan die kant is n wenner en ja merino is n lekker eet skaap
@Pietman –
Om een of ander rede het die prys hier innie Kaap bietjie gesak. Ek sien gisteraand by Checkers vra hulle R40/kg. So paar maande teruig was dit by die R60! Maar dit bly ‘n bargain!!
@smallies72 – Jy is die hoeveelste ou wat selfde kombinasie drink. Ek drink net Windhoek light en Black Label, miskien ‘n Amstel as daar nie vorige twee is nie.
@smallies72 – My ander dood is skilpadjies!! My vrou verbied my al om dit te koop!!
@Pietman – al wat jy van daai kaas en soutvleis gaan oor hou is sooibrand
@smallies72 –
Ek hoor hulle vreet hond hier ja, nog nie self gesien nie.
Dis hoekom ek my eie steak house oopgemaak het!
Eet nie uit op anner plekke nie, net daar by my plek.
In Sjina vreet hulle enige ding wat roer, tot slange en daai klein kwartel voeltjies……ek het drie maande daar gewerk, 12 kg verloor, net Taiwan Lager en pijiou gesuip en gekookte eiers en broodrolle geeet….te bang vir katvleis en wat nog.
Gans sit ek ook nie my bek aan nie, daai is nou eers vir jou n morsige bedryf, gansvleis…..
@isigidi – Ek drink Windhoek light, Windhoek lager en brandewyn….
@isigidi – eerder n heinie as amstel
@KingPaul –
Hier kry ons kangaroostert, sulke langes met geel vet om……lyk aardig.
Sien hulle daar in die supermarkte in die koelkaste rondle.
@KingPaul – en nou is dit ok op more se menue
GBS thats brilliant. WEll done boeta on your and Eds blog here.
May this blog grow and grow. Its always a pleasure to blog here.
@smallies72 –
Ek gaat hom daar tussen die wors wegsteek!!
Users Online
Total 37 users including 0 member, 37 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,838,167 Page Impressions
_