Friends, Romans, Countrymen….. lend me your rugby ears…. Rugby-Talk has performed miracles in it’s short life span.
We’ve only been on air for a month and a half, approximately, yet yesterday we had already passed the 30 000 comments barrier… can you believe it !!
That means we AVERAGE more than 500 comments a day, with no let up.
We achieve over 5000 Internet page impressions a day on a continual basis.
Our membership is continually growing and ALMOST ALL our registered Users fall under the category of ACTIVE bloggers. We have already exceeded the 130 Registered Bloggers mark, without ANY attempt to go big or launch any marketing strategy.
We run virtually without incident here, except for the odd deletion of a wayward comment !
We have excellent Authors here, totalling 15 … with some of the best content you will find anywhere.
Control is solid, security is something other blogs can only dream of, tollerance is experienced here… this is a friendly yet diverse site, which is a safe haven and home for all.
We have affiliated with a number of the Rugby Unions in SA and we have only received favourable feedback.
It warms the cockles of my heart that we have done so well, far beyond what we have hoped for !
I thank you, I salute you !
Goooooooooi Mieliesssssssssss !!
@Pietman – Die visvang het n lang draai ma kort en mooi gestel ek kruip gat by my vrou
@Karen –
Nee,ek is n Nataller,so ek vra maar die eksperts.
Kan n moerse marmite toebroodjie maak.
Pietman dis braai4heritage dag.
Hier is die amptelike song,moerse cool.http://www.youtube.com/watch?v=bszflCQTK40
@Fern –
Smelt botter met appelkoos konfyt, knoffel, suurlemoensap en swart peper in n pot.
Kwas daai ding mal deur die braai tyd.
119 @Pietman – 😀
Hallo Pietman
Jinne, ek sien jy is top drie.
122 @Fern – solank dit net nie ‘n peanut butter sandwich is nie 😉
@ Morné – Voeg so twee chillies by daai pot.
@Snoek –
Sien so!
Hoe gaan dit met die honnebedryf?
Morne @123
My pa se ook so, die ou glo aan die appelkooskonfyt, ma se spens bly vol van daai ou Consol bottels se konfyt, met die rooi tjoep ringe om die prop.
Ek vrek net so oor dit, op boerbrood (warm), met plaasbotter.
@Morné – Dis soos ons hom op die eiland geeet het as ons da was
@Morné –
Dankie ek wou se daar is mos jam erens betrokke.
@ Snoek – Gee hom so ‘n Natal smaak.
@Snoek –
Is dit 2 chillies fyn opgekap?
@Pietman – flip nou is ek honger en dors
@Pietman –
Jou pa is n wyse man!!!
En natuurlik, saam met ‘n snoek kry jou vrou om pot brood voor te berei en gooi hom ook oor die kole in ‘n swart pot – niks soos snoek en vars plaas potbrood en botter nie!
@Pietman – Nee goed, daai Monster groei sentimeters by die dag. As jy lank genoeg stil sit en kyk na hom, sien jy hom groei
@Snoek –
Nee jong mense by my is maar pissies, te bang ek vat daai see smaak weg met die chilis.
Dankie vir die resep almal,sal hom more traai.
@Fern – As chillies jou ding is, ja kap hulle fyn, hoe fyner hoe beter.
@Snoek –
Vrou gaan my moer as sy weet!
Sy dink ek doen Kia se nuwe handleidings op die rekenaar…..gelukkig is ou Pit Venter hier, hy help my, proffie in tale by Seoul National Uni.
Ons het tot n Koreaanse proffie daar wat Afrikaans praat, op Tukkies geswot.
So, die manne download vir my en ek print net, en die vrou is moosa beindruk…..hier kom sy nou juis!
Laat ek waai ouens, en hoor hoe was haar dag, kwaliteit-tyd en al daai spandeer, vir n minuut of twee…….
Nounou terug, haar net gou n doppie gooi.
Tjeers.
@Fern –
Onthou, die kole moet nie te warm wees nie, baie ligter as kole vir tjops.
136 @ Morné© – As chillies nie jou ding is nie, bly weg. Maar variasie is so af en toe goed.
@Snoek –
Ag ek is nie bang vir n chilli nie.
Ek het juis n moerse mutton bunny chow gekoop vir vannaand by n plek wat ken.
Hulle ken my al,gee my die brood apart en die sambals en die filling apart.Ek maak hom later self warm en bou hom dan sommer gou gou self.
@Pietman – Jy sien visvang….
Nou weet ek wat ek more gaan braai. Lekker vars snoekie met daai jam, knoffel botterjie en baie geel soutjies. Die geel soutjies moet jy voor die tyd opgooi, as vis nog rou is. Hy trek die oortollige water uit die vis en gee hom daai lekker ferm vleisie. Stadig met vel onder toe op die tinfoil tot hy sulke wit ertwurm hopies bo begin maak. Gooi lekker baie kole onder en draai hom vir 30 sekondes om op die smeer kant.
Man, dans hy so goud bruin van kleur van daai jampie.
‘n Wen resep.
@Morné –
Nee ek gaan lui kole gebruik,daar is darem ook n paar dinge wat ek met die snoek wil bespreek en bietjie gedagtes uitruil.
@Morné – en wurg patats
@isigidi – Met n windhoek om jou af te koel voor die vuur
Ek het laas saterdag 5 skape op die spit gehad vir ‘n funksie, ‘n kas bier (vir my) en 200 vet gesmeerde monde later was my go heel uit.
Weet nie of ek more lus is vir braai nie.
@smallies72 – Windhoek light in fact. My choice of beer. Gaan vanaand ‘n proeflopie doen……met die Windhoek.
Mooi Loop mense,ek moet spore maak.Lekker braaidag.
Users Online
Total 22 users including 0 member, 22 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,845,020 Page Impressions
_