Friends, Romans, Countrymen….. lend me your rugby ears…. Rugby-Talk has performed miracles in it’s short life span.
We’ve only been on air for a month and a half, approximately, yet yesterday we had already passed the 30 000 comments barrier… can you believe it !!
That means we AVERAGE more than 500 comments a day, with no let up.
We achieve over 5000 Internet page impressions a day on a continual basis.
Our membership is continually growing and ALMOST ALL our registered Users fall under the category of ACTIVE bloggers. We have already exceeded the 130 Registered Bloggers mark, without ANY attempt to go big or launch any marketing strategy.
We run virtually without incident here, except for the odd deletion of a wayward comment !
We have excellent Authors here, totalling 15 … with some of the best content you will find anywhere.
Control is solid, security is something other blogs can only dream of, tollerance is experienced here… this is a friendly yet diverse site, which is a safe haven and home for all.
We have affiliated with a number of the Rugby Unions in SA and we have only received favourable feedback.
It warms the cockles of my heart that we have done so well, far beyond what we have hoped for !
I thank you, I salute you !
Â
Goooooooooi Mieliesssssssssss !!
87@isigidi –
LMAO! Flippen skerp…
@isigidi – Hulle wou al op ‘n stadium vir Werner Kruger ‘n bok maak 😯
sigh 🙄 and still no sharks thread
My anti-virus blok nou n email met die naam:
“Present from Bob-Martin Koekemoer”
Dink julle ek moet hom oopmaak en install?
@K9-MonsterLeeu – En vir Wynie, en vir Willie Roos, en vir………
90@Martin –
Ja, gooi n vinger vir Isigidi…hy soek lekker skoor met jou!
95@isigidi –
hehehe..Wilie Roos ook sommer!
nou wa is almal nou weer?
ok bye gaan weg vir laaaaang naweek eers dinsdag weer terug
100
Wat ek nie verstaan nie is dat daar al 30000 comments was ma hier is NIEMAND nou hier nie
@smallies72 –
Dis n werkersklas blog hierdie broer, party ouens moet nog so tussenin n paar pennies ook verdien!
Manne en manninne sal na 5nm SA tyd weer uit volle bors sing, staan by….
dit snuif
@Tripples –
Watse langnaweek is daar in SA nou?
Maar geniet EEE.
Sien jou.
Middag almal.
Pietman,wat is jou gunsteling manier om snoek te braai?
@Pietman – Dan vang ek vis chom en ek hoop vir n byt vanaand so da is ma min rt vir my na 5
@Pietman – More is braaidag
@Fern – op die kole met so n suur knoffel sous.is dit vir braaidag dat jy wil weet
Jis Pietman jy het darem vinnig daai biere gesluk – seker baie dors gewees ne?? 🙂
@Fern –
Hello Varing.
Jong, op my laaste trip het my broer my n ander truuk gewys.
Hy knip die snoek in vier stukke, met n groot sker.
Sit hom in in tinfoil, toeklap rooster, anders brand die vel vas.
Smeer regte botter (nie margarine) en knoffelsous allie tyd.
Braai hom oppie as, hy soekie rooikole hitte nie.
Maar GBS en Loosehead is eintlik die snoekmeesters.
Hoegaan dit verder met jou, maak jy baie geld kapitalis?
smaak nou van n yskoue windhoek draught sommer 1l
@Karen – @smallies72 –
Is jy n papgooier?
Onthou net, as ek by jou kom soek ek skaaptjops op n doringhoutvuur, ek is nie n varswater viseter nie.
Dis K9 en GBS se afdeling daai.
Karen, ja.
Vinnig gesluk, en huistoe gehol.
Dis moosa besig daar, Pampoen staan bont aan die restaurantkant.
Ek suig nou maar n wyntjie tuis, veilger……bang sy steek my innie werk daar 🙂
@Pietman –
Nee ek maak nie geld nie,ons wag maar.Alles op sy tyd.
So dis maar knoffel,suurlemoensap,gesmelte botter en so n bietjie peper as jy lus is?
Ek sal hom oor n lou vuur vat soos jy se.
@Pietman – hahaha so jy is bang vir haar – jis nee man 🙂
@smallies72 –
Braaidag?
Warrefok is dit?
Ernstig?
Pietman Braaidag is die nuwe terme vir Heritage day (maar dis die BEE terme) en braaidag is die boere terme lmga
Fern kan jy nie snoek braai nie? 😉
@Fern –
Swartpeper baie, en vars suurlemoen van die boom af se sap, sorry, vergeet om te noem.
Maar dit mo’et n vet snoek wees, nie een van daai ‘pikes nie.
As jy n vuurhoutjie dwarsdeur die vlees en vel kan druk, dan is hy gaar, haal vinnig af !
Gooi koue wit wyn saam, Riesling of n Blanc of iets langs daai lyne…Rose werk ook, maar koud, yskoud.
@Karen –
Klink my na n tipe moedersdag, met n spelfout… 🙂
Ek haal nie eens die lys van bloggers nie! En ek is hier van die begin af.
Party ouens praat net meer as ander.
Users Online
Total 35 users including 0 member, 35 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,845,035 Page Impressions
_