Sharks Coach John Plumtree has confirmed the good news that Pat Cilliers has come through a final fitness test on the right side of the knee injury he sustained against Boland last week, naming the tighthead prop in the starting lineup.
The only change sees outside centre Andries Strauss back in the side for Waylon Murray who reverts to the bench. There are two changes amongst the replacements with Under 21 tighthead Julian Redelinghuys looking set to make his senior debut, taking the place of Melusi Mthethwa who was named last week. The final change sees scrumhalf Rory Kockott come in for Ross Cronje.
The Sharks
15. Stefan Terblanche (Capt)
14. Chris Jordaan
13. Andries Strauss
12. Riaan Swanepoel
11. Lwazi Mvovo
10. Juan Hernandez
9. Charl McLeod
8. Keegan Daniel
7. Jean Deysel
6. Jacques Botes
5. Albert van den Berg
4. Steven Sykes
3. Patric Cilliers
2. Craig Burden
1. Deon Carstens
Replacements
16. Skipper Badenhorst
17. Julian Redelinghuys
18. Alistair Hargreaves
19. Michael Rhodes
20. Rory Kockott
21. Monty Dumond
22. Waylon Murray
89@Ashleeu – Was die Bulle se site ook ge hi-jack?
@Karen –
Pielemantjie is reg, ma net vi djou my swieta…hou dit tussen ons twie ek se, ek het een moeas jaloesa vrou die kant….
Kyk hoe kom al die Leeus nou weer hier bymekaar. Lekker man.
@Ed_the_Lion – Hierdie leeutrop groei by die dag…en hierdie maanhaar lĂȘ tevrede en kyk hoe die leeuwyfies ook al hoe meer raak.
@Pietman – Pielemantjie…hehehe
94@K9-MonsterLeeu – Hier sou nie een Leeuwyfie gewees het as dit nie vir jou teenwoordigheid was nie. Nou kyk mens na CaroLion,KarLeeu, LionHugger, LosererLion, Supa die lion. Wie nog?
@K9-MonsterLeeu –
Nie vir djou nie, daai naampie is vir my ‘sweetness’ Karlieta alleenlik…
97@Pietman – Vir die res bly jy Pielepedia!!
@Ed_the_Lion – haaaahahahaha Supa die Lion…….
Goeie bliksem, maar julle Leeubulle kan kak praat!
@isigidi – IsigrimmigeLeeu
@Ed_the_Lion –
Helsim, nou het ek weer n verkeerde ding gedoen, met julle klomp onromantiese moegoes wat my en Karlieta afluister….
@K9-MonsterLeeu – Sit en drink julle 2 saam?
92@Pietman –
swietiepaai sou beter geklink het
..
hoor napoleon het ook van sy swietiepaai gehou, hyt gewoonlik as hy teruggekeer het van die battlefield af, ñ boodskapper vooruit gestuur om vir josephine te laat wiet sy moetie die paai wassie, hehehe!!
@isigidi – nee…dan het ons nog lekkerder gesels đ
@Ashley – đ
100@isigrimmigeLeeu – Jy het 100. Geluk my rooi Vriend.
100@isigrimmigeLeeu – As ek en K9 saam drink kan ons mekaar nie hoor gesels nie, so lok ons die dames.
102@Pietman – Het nie bedoel om af te luister nie, maar jy het so bietjie hard gepraat.
Ek sien SuperLeeu hou ons dop. Hello SuperLeeu.
@Ed_the_Lion – sukkel om mekaar te hoor bo hulle gegiggel uit.
@Ashley –
@104
Ek sallie weer KingPie innie Paarl koepie…sal dit mis hoor, altyd lekker dit geeet met n Coke daar onder die akkerboom…
111@K9-MonsterLeeu – Ag maar dit is vir hulle so ‘n voorreg en ondervinding, mens kan hulle nie kwalik neem nie.
111@K9-MonsterLeeu – SuperLeeu het so vinnig ingeloer toe is hy weer weg. Dink hy het gou sy Leeu trui gaan koop.
Totsiens Maters. ek moet nou gaan vir eers.
@Ed_the_Lion – Wat se julle sirkus Leeus , gaan julle darem n bonuspuntjie verdien more.
Ja manne….ek soek nou kos. Praat later.
Magtig, ek lees tot by post 20 toe kots ek en kan nie verder nie! Lyk my die Leeus supporters is moeg vir die lee Cokeblik en soek dringend ondersteuners!
@superBul –
Super, die leeus gaan vir die 11de jaar in n ry niks wen nie. Die dat hulle nou al hulle energie inspan om Leeu ondersteuenrs te werf. Hulle wil graag kan spog met 2 ondersteuners op elke pawiljoen! đ
Watse kak was hierdie, op die site…. GrootRooiSmile se moerrrrrrrrrr…. ek is DIE grootblousmile, en fokkol anders nie…..
Modderotter-nippelneus-damduiker-Leeuondersteuners… flok tog !
Users Online
Total 505 users including 0 member, 505 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,828,300 Page Impressions
_