Sharks Coach John Plumtree has confirmed the good news that Pat Cilliers has come through a final fitness test on the right side of the knee injury he sustained against Boland last week, naming the tighthead prop in the starting lineup.
The only change sees outside centre Andries Strauss back in the side for Waylon Murray who reverts to the bench. There are two changes amongst the replacements with Under 21 tighthead Julian Redelinghuys looking set to make his senior debut, taking the place of Melusi Mthethwa who was named last week. The final change sees scrumhalf Rory Kockott come in for Ross Cronje.
The Sharks
15. Stefan Terblanche (Capt)
14. Chris Jordaan
13. Andries Strauss
12. Riaan Swanepoel
11. Lwazi Mvovo
10. Juan Hernandez
9. Charl McLeod
8. Keegan Daniel
7. Jean Deysel
6. Jacques Botes
5. Albert van den Berg
4. Steven Sykes
3. Patric Cilliers
2. Craig Burden
1. Deon Carstens
Replacements
16. Skipper Badenhorst
17. Julian Redelinghuys
18. Alistair Hargreaves
19. Michael Rhodes
20. Rory Kockott
21. Monty Dumond
22. Waylon Murray
@Ashlion – Ek is verbaas jy het nog nie gehoor nie. Dit was ‘n Bul ondersteuner wat die site gehack het, en die nonsens daar geskryf het. Sulke maaifoedies. Site is terug so jy kan lekker weer gaan blog daar.
@Ashley –
Weetie.
Pla my oekie.
Ek praat van ander goete nou….
57@Ed_the_Lion –
dink jy nie “Ashleeu” sou beter geklink het nie?
baie baie na aan Ashley!!
π
@K9-MonsterLeeu – bwahahaha. Ek dink hy is by die haarkapper nou. Toe hy convert het, het hy dadelik gesΓͺ sy hare lyk kak. Hy het die mullet gaan afsny. Ek kry vir GRS jammer. Hy groei nou al 46 jaar aan sy mullet en vandag gaan hy hom afsny.
63@Ashleeu – Altwee klink ewe mooi.
@Ed_the_Lion –
Wie is GRS?
66@Pietman – GrootRooiSmile
@Ashley – AsLeeu…..daai smiley van jou…sien jou bolip bewe hehehe
66@Leeuman – Jy sΓͺ daai Leeu vriend van ons maak jou lus vir bebotie en geel rys. Hoe honger raak ek nou.
Bulle vs Sharks
15. gelyk
14. bulle
13. gelyk
12. gelyk
11. bulle
10. sharks
9. gelyk
8. bulle
7. sharks
6. gelyk
5. bulle (flip)
4. sharks (sykes)
3. sharks
2. gelyk
1. sharks
BB:4
S: 5
gelyk: 6
@Ed_the_Lion –
Heeeeeeeeeeeeh?
Het hy ge-change nou?
71@Leeuman – Ja Pietepedia. Hy het besef hy word nie jonger nie. Hy moet nou begin om die regte besluite te maak.
Jis julle klomp Lions supporters kan darem tjol praat in die middag π
@Ed_the_Lion –
Weet nie van Leeuvriend nie…ek praat van mense innie Perel….
@Ed_the_Lion – eks nou net so honger.
68@K9-MonsterLeeu – Ek sien daai smiley wil nou begin huil
@Karen – Helloooo KarLeeu.
74@Pietman – Die hele Perel ondersteun omtrent nou ook die Leeus. So een of twee WP ondersteuners oor, maar dit is omtrent 94% Leeus nou.
@Karen die Leeu – hello KarLeeu.
@K9-MonsterLeeu – of is dit GestreepteLeeu hehehe
@K9-MonsterLeeu –
Ek dink Miesies Ash sal dalk die menu moet vergroot, as julle spul ook daar gaan toesak….
LMGA K9 – Hallo en bye ek gaan nou eers waai – sal later aanlog om te kyk of die Leeus nog nonsens praat – o nee dis Donderdag so die Lions drink mos π
@Karen –
Hello Karlieta, howzit my sweeta?
@Ed_the_Lion – Jis hallo Ed die Stormer π
@Pietman – Sy sal moet kook jong. Ek eet vir 3.
@Karen – Totsiens my Leeu vriendin.
Hallo Pietman – gaan goed man so wat noem ek jou – my bokka π
79@K9-MonsterLeeu – BWAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHA. Die beste een nog.
73 @Karen – ja, hulle droom lekker.
@bdb –
15. sharks
14. sharks
13. sharks
12. sharks
11. sharks
10. sharks
9. sharks
8. sharks
7. sharks
6. sharks
5. sharks
4. sharks (sykes)
3. sharks
2. sharks
1. sharks
Vlagmanne en skeidsregter = bulle.
61@Ed_the_Lion –
hoekom sou enigeen Γ± site will “hi-jack” wat niemand in elk geval besoek nie?
83@Karen – Ouma moenie sulke grappies maak nie.
85@Karen – Kleinseun Pietman.
Users Online
Total 184 users including 0 member, 184 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,825,705 Page Impressions
_