Sharks Coach John Plumtree has confirmed the good news that Pat Cilliers has come through a final fitness test on the right side of the knee injury he sustained against Boland last week, naming the tighthead prop in the starting lineup.
The only change sees outside centre Andries Strauss back in the side for Waylon Murray who reverts to the bench. There are two changes amongst the replacements with Under 21 tighthead Julian Redelinghuys looking set to make his senior debut, taking the place of Melusi Mthethwa who was named last week. The final change sees scrumhalf Rory Kockott come in for Ross Cronje.
The Sharks
15. Stefan Terblanche (Capt)
14. Chris Jordaan
13. Andries Strauss
12. Riaan Swanepoel
11. Lwazi Mvovo
10. Juan Hernandez
9. Charl McLeod
8. Keegan Daniel
7. Jean Deysel
6. Jacques Botes
5. Albert van den Berg
4. Steven Sykes
3. Patric Cilliers
2. Craig Burden
1. Deon Carstens
Replacements
16. Skipper Badenhorst
17. Julian Redelinghuys
18. Alistair Hargreaves
19. Michael Rhodes
20. Rory Kockott
21. Monty Dumond
22. Waylon Murray
@Ed_the_Lion – sal hulle vir alles vergewe maar die feit dat hulle rugby as skouspel vir toeskouers verwoes het….ek sluk nog swaar aan daai een.
@Ed_the_Lion –
Wonder wat van Stan en GBS geword het btw….dink ons moet hulle altwee ban 🙂
@Ed_the_Lion – wonder waar is AsLeeu vandag?
@K9-MonsterLeeu – Ek stem saam. Ons sal hulle met ope arms terug verwelkom. Ons kan later oor IsiLion en Koos die Leeu worry. Ons moet nou eers ouens soos X-kreni Bulle en Maak die Leeus almal Bokke in ons groep in verwelkom.
@Pietman – Dink daai 2 het hulle eie site begin 🙂
31@K9-MonsterLeeu – Bitterpil vir my ook daai K9-MeesterLeeu.
@Pietman – Stan die Leeu voel sleg oor gisteraand, en GRS het sy Leeu trui gaan koop.
@K9-MonsterLeeu – AsLeeu het gaan seisoen kaartjies koop by Ellis Park vir volgende jaar.
@K9-MonsterLeeu –
🙂
Bloedbroers!
@Ed_the_Lion – Hahahaha….rooi onderbroek met ingeboude maanhare.
@Pietman – Hulle bloed is rooi Pietman.
39@K9-MonsterLeeu – Nou kan hulle ook voel hoe dit voel om regte maanhare te hê.
Hello Arthur Ash!
Ek sien jy loer my….
@Pietman – blou-oogklappe.com. XkreniBulle en Leeuticus is ere lede daar hehehe
AsLeeu is hier. Earl Rose se grootste aanhanger het ons kom join. Het jy jou Ellis Park seisoen kaartjies gekry AsLeeu?
43@K9-MonsterLeeu – Bwahahahahaha. TactiLion het nog ‘n site begin. BlouMullet.co.za
@Ed_the_Lion – Bwaaaahahaha….LetsTalkMullets.com.
Check gou die uit ouens
http://www.nytimes.com/interactive/2009/08/31/sports/tennis/20090831-roger-graphic.html
@Ed_the_Lion – Dink Supa is sommer klaar op google…soek daai site nou sterk hehehe
@K9-MonsterLeeu – DubbelenMullet.com
Eishhh!
As ek daai ou sien kry ek lus vir bobotie en geelrys….
En ek kom pas terug van aandete af.
Nee demmit, ek moet hom en Missies Ash gaan kuier innie Paarl….binnekort.
Gaan my vrek vriet daar!
44@Sir_Earl_Rose_the_Lion –
nee
gee hulle die goed verniet weg
of betaal hulle julle deesdae om asseblief net die kaartjies te vat?
48@K9-MonsterLeeu – bwahahaha. Wil sien of sy mullet lank genoeg is.
@Ashley – Wie is dit die. Jy mag nie nics steel nie. Ek gaan jou ban. AsLion gaan nie gelukkig wees hieroor nie.
@Ashley –
O, jys hieso.
Goeienaand.
@Ed_the_Lion – Ban hom sommer nou…oor daai opmerking oor die kaartjies.
@Ed_the_Lion – Supa se mullet is lank genoeg….maar hy sukkel om daai ‘wave’ in te groei.
@K9-MonsterLeeu – Ek trace gou die IP adres. Klaar vir AshLion ‘n e-pos gestuur om te sê iemand het sy nic gesteel.
56@K9-MonsterLeeu – Nou verstaan ek die curlers. Toe ons nou die dag gechat het op skype, toe het hy curlers in sy hare gehad. Dit is seker vir die wave.
54@Pietman –
middag oom pieter
hoe hang hulle?
weet oom of die leeus toe al vir daai website van hulle betaal het? 😯
@Ed_the_Lion – ja moet wees……hy kla as hy sy horinghelmet opsit dan druk dit sy mullet onder sy kraag in.
Users Online
Total 198 users including 0 member, 198 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,825,806 Page Impressions
_