Sharks Coach John Plumtree has confirmed the good news that Pat Cilliers has come through a final fitness test on the right side of the knee injury he sustained against Boland last week, naming the tighthead prop in the starting lineup.
The only change sees outside centre Andries Strauss back in the side for Waylon Murray who reverts to the bench. There are two changes amongst the replacements with Under 21 tighthead Julian Redelinghuys looking set to make his senior debut, taking the place of Melusi Mthethwa who was named last week. The final change sees scrumhalf Rory Kockott come in for Ross Cronje.
The Sharks
15. Stefan Terblanche (Capt)
14. Chris Jordaan
13. Andries Strauss
12. Riaan Swanepoel
11. Lwazi Mvovo
10. Juan Hernandez
9. Charl McLeod
8. Keegan Daniel
7. Jean Deysel
6. Jacques Botes
5. Albert van den Berg
4. Steven Sykes
3. Patric Cilliers
2. Craig Burden
1. Deon Carstens
Replacements
16. Skipper Badenhorst
17. Julian Redelinghuys
18. Alistair Hargreaves
19. Michael Rhodes
20. Rory Kockott
21. Monty Dumond
22. Waylon Murray
BulJanne Bo!!
Hoekom is Kokkerot op bench? Murray se game het ok moerse dip gevang.
Sterk span. Gaan great game wees om te kyk.
Hierdie span is te sterk vir die nulle.
@K9-MonsterLeeu – Na die naweek is ons miskien gelyk met die bulletjies.
@Ed_the_Lion – Net so. Bulle gaan weer probleme optel in die skrums en lynstane teen daai guppies hierbo.
@K9-MonsterLeeu – Bulle beweeg baie vinnig agtertoe in die scrums. In my lewe nog nooit so iets gesien nie.
@K9-MonsterLeeu – Ek moes gisteraand so bietjie met Stan die Leeu baklei maar ek dink dinge is nou uitgesort.
@Ed_the_Lion – Ja ek so gesien. Was reg so….mooi.
8@K9-MonsterLeeu – Baie dankie. So, hoe ver gaan ons die Luiperde wen? Bly om te sien Walla is op die Bench!!
@Ed_the_Lion – Met minimum 30.
@K9-MonsterLeeu – Ek dink ook so. Sien die manne gaan hardloop ruggu speel die naweek. Sien uit na dit.
@Ed_the_Lion – Die enigste twee spanne wat met 5 punte gaan wegstap die naweek is die leeus en kwas.
@K9-MonsterLeeu – En miskien die Sharks.
@Ed_the_Lion – Jys nogal reg daar. Dink die bulle gaan speel om een punt te kry…soos die vorige 2 games.
@Ed_the_Lion – Verwag Supa gaan enige oomblik sy opwagting hier maak 🙄
@K9-MonsterLeeu – Hulle is happy met net een bonuspunt.
@K9-MonsterLeeu – Ek kry ook so gevoel. Dan kry ek vir BDL om hom te kom regsien.
@Ed_the_Lion – wies BDL?
@K9-MonsterLeeu – Voorheen was hy bekend as BDB aka ben die bul. Nou is hy BDL aka Ben die Leeu. Hy ondersteun nou die span wat mooi rugby speel en wie se scrums voorentoe beweeg. Hy wil ook hê ons moet na hom verwys as Brok die Leeu.
@Ed_the_Lion – Ah……maak soveel sin wat jy daar sê. Dis verstommend om te sien hoe ‘n ondersteuner soos BDL so voor mens ‘n transformasie ondergaan.
@Ed_the_Lion – Dink ons behoort ‘n comment of twee van GRS ook te sien hier.
@K9-MonsterLeeu – Dit is verstommend, maar ook lekker. Jy weet, binnekort is die GrootRooiSmile, Supa die Rooi Leeu, SuperLeeu, Lu a Lheeu. Ons is vir Transformasie.
@K9-MonsterLeeu – Hy is een moeeesa groot Rooibontes ondersteuner.
@Ed_the_Lion – en TrippleRooi.
@K9-MonsterLeeu – hehehehe. Mens kan hulle nie kwalik neem nie. Noord Transvaal het ontstaan uit Transvaal uit in 1938. So die ouens is maar nog altyd Leeu ondersteuners. Hulle besef dit nou eers. Ek wonder hoekom PietLeeu eers WP toe Bulle was. Dink hy is self nou deurmekaar.
@Ed_the_Lion – Gaan nog vir Rooi Barbarian ook hier raakloop.
@Ed_the_Lion – presies…gene praat harder as brandewyn. Pta is tot vandag toe nog Jhb se grootste voorstad. Ons het hulle selfs toegelaat om ‘n stadion daar te bou.
@K9-MonsterLeeu – Rooi Barbarian, CaroLion, FernLion, Lionhugger..Hulle gaan nou almal hier aansluit.
27@K9-MonsterLeeu – En om te dink, hulle besef dit nou eers. Iets soos 71 jaar later. Skaam hulle hulself nie. Maar soos ons is, is dit nooit te laat om te vergewe nie.
@Ed_the_Lion – hehehe…ExWP, KoningLeeu en Trupsi die leeutjie ook. Maar ek ek wil eers die bulle terug verwelkom.
Users Online
Total 319 users including 0 member, 319 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,822,924 Page Impressions
_