Hic, hic… this is where the evening drunkards will congregate tonight… hic
It seems that some evenings are a bit quiet compared to day time blogging…
Well tonight we drink here… AND we PARRRRRRRRRRTYYYYYYYYYYYYYY !
But, before we party, we each answer the following questions:
1 Worst coach ever?
2 Best Bokke coach ever?
3 Best Bok ever?
4 Worst Team ever?
5 Worst Bok choice by a coach?
6 Coach’s blind spot (a player that kept being picked who did’nt deserve it, yet the coach did not see it)?
7 Best game ever?
8 Worst game ever?
9 Worst spectator experience?
10 Best Spectator experience?
11 Funniest rugby moment?
@Stan – 177
Ja, put the link up here it makes it easier.
179@Puma –
You must be really close if he lets you call him ‘Zinnie’! 😉
@Supa Die Bloubul – 182
Hahaha. I got that from Black Panter from the otherside. He calls him that. So just did a copycat…hahaha.
@Puma – meant Panther.
@Supa Die Bloubul –
Tik rugby tries ander search.
Tik dan net Ricahrd Bands… en baie kom op. Kies een!
@Puma –
Hiers hy julle luigatte.
@Stan –
Kry dit nie, gooi die link asb.
@Stan – 186
Dankie Stan. I remember that try very, very well. To see a TH running like that to go over for a try, was brilliant.
Dankie vir die link.
Hy is vinnig vir n stut! Hyt lekker vir Spencer as n speedbump gebruik!
I remember Bands having a run like that against the Cheetahs as well. He ran straight over Tshepo Kokoali! Still have picture of that somewhere…
Cheers Supa and Stan. Out of here for now. Back later.
http://www.youtube.com/watch?v=iWfBadCYIP4&feature=PlayList&p=572A3DD060218205&index=7
Wat gaan hier aan dat hier niks aangaan nie?
The greatest try ever:
About posting links..
I have absolutely no problem with it… however, our system is built to only allow a maximum of ONE link per comment… so just remember that…
@grootblousmile – ag nee wat.
196@K9-MonsterLeeu – Huh?
Mirrag Mense….Dit gaan more reen op Nuweland. Behoort in WP se guns te tel.
@K9-MonsterLeeu – nie lus vir net een link per comment nie.
199@K9-MonsterLeeu – O… OK…
@grootblousmile – wonner waar is daai klomp WP maters van ons. Hulle lê laag.
201@K9-MonsterLeeu – Yes, hoe gaan dit.
Geen rede hoekom hulle laag sal lê nie, hulle werk seker?
Hierdie is sopas deur dokters seer gemaak en is nou by die huis. Knie meidiale ligamente sleg geskeur. Moer seer. Loop nou met krukke.
@Boerboel – Na gaan maar aan jong. Nou wat het jy gemaak????
Ons lê nie laag nie, werk so bietjie, lees dan weer so bietjie.
203@K9-MonsterLeeu – Te veel wyn en toe probeer ek weer 20 wees en speel rugby. Toe ek vastrap om te skop gee pad die linker been, die bal staan nog net waar hy is.
Koos loop op die plaas en sien ‘n ou water opskep met sy hand en dit drink. Koos se vir hom “hy, moenie daai water drink nie, die skape k@k daar”, die ou antwoord toe “please can you repeat that in english, I’m australian”, Koos antwoord “use both hands”
@Loserer – @206 Goeie enetjie!
Laaste een dan moet ek skoert
‘n Man met ‘n houtbeen, kort en dik en ‘n bles moet na fancy dress party gaan. Hy skryf vir maatskappy wat hierin spesialiseer om vir hom ‘n kostuum te stuur.
Hulle stuur vir hom pakkie met pirate cloack, hoed en oogklappie en brief by dat hy dit moet aantrek en met houtbeen sal hy net soos pirate lyk.
Hy is de moer in en stuur pakkie terug met stink brief dat hulle so kan bespotting maak van sy houtbeen.
Volgende week stuur hulle weer pakkie met monnik kleed en hoed en brief by dat monnik kleed mooi houtbeen sal toe maak en hoed sal mooi op bles pas en dit ook toe maak.
Hy weer de moeer in en stuur pakkie terug met stink brief dat hulle spot met bles en houtbeen wil wegsteek!
Die week daarna kom daar ‘n blik stroop aan met ‘n briefie wat sê hy moet dit stroop oor hom uitgooi van sy kop af dat dit so afdrup en dan moet hy sy houtbeen vat en in sy h-l opdruk en gaan as ‘n toffee apple!!!
@Boerboel – Nee jong……..ek het besluit om by skaak te hou. Raak heeltemaal te injury prone.
Naand almal, ek het ‘n vraag. Best Springbok hit(a punch)?
Users Online
Total 195 users including 0 member, 195 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,840,162 Page Impressions
_