Hic, hic… this is where the evening drunkards will congregate tonight… hic
It seems that some evenings are a bit quiet compared to day time blogging…
Well tonight we drink here… AND we PARRRRRRRRRRTYYYYYYYYYYYYYY !
But, before we party, we each answer the following questions:
1 Worst coach ever?
2 Best Bokke coach ever?
3 Best Bok ever?
4 Worst Team ever?
5 Worst Bok choice by a coach?
6 Coach’s blind spot (a player that kept being picked who did’nt deserve it, yet the coach did not see it)?
7 Best game ever?
8 Worst game ever?
9 Worst spectator experience?
10 Best Spectator experience?
11 Funniest rugby moment?
@Pietman –
Dis meer die oorsese dollas wat so mak rondom om Suid Afrikaners is.
Duitser no3 se ogies het soos slaghuisvensters gelyk,ek het haar so vol van boerewors gestop.
Sir Tighthead Esq, I see you.
How are things in the front row on this lovely Friday?
@Pietman –
Ja ek sien so,dis maar so.Ierland gaan nogsteeds moerse wees.
@Fern –
Stadig!
Daar is vrouens op hierdie site.
Netnou begin pla hulle vir GBS/Ed om jy addie te kry…..jy adverteer darem nou te kwaai jong!
@Fern –
Ierland nog net uit die lug gesien, maar ek hoor dis lekker daar, veral die mense is baie gasvry.
Waar gaan jy wees, in die Republiek (Suid) of Noord?
@Pietman –
Morning Pietman.
All is good, slow Friday after the holiday yesterday.
I hope all is good with you in that wonderfull pub in Korea!!
@Pietman –
Ek moet waai,moet gou na n gholf estate toe gaan en n klient daar help.
Nee wat Pietman,lyk my daai dae is dalk verby.
n morsige blonde kan kom gatskuur teen my,ek stel nie belang nie.
@Pietman –
Suide,in die Galway area.
Gaan die Cliffs of Moher ook uitcheck.
Land in Dublin en vat dan n bus Galway toe.
@tight head –
All good thx!
On my way to the pub again.
Some saffa mates over at my place for the weekend, and they brought me some nice rump steaks and Iwiza mieliemeel and a few cans hot chakkulakka sauce from Seoul, so I am way okaay this weekend, ready for the ruggas….puthu, charcoaled steaks, Cabernet and plenty of cold Heineken await me, busy weekend ahead!
Cheers bru’s, see you all later, beer o’clock over here…
@Pietman –
Cheers Pietman!!
En ?
Okk nie vir carel Dup, Os, Gerber, Joost,Bakkies en Ruben nie….
@smallies72 –
1 Worst Bok coach ever? Rudolf thew red nose rain dear
2 Best Bokke coach ever? Kitch en JW hap aan sy gat
3 Best Bok ever? Naas Botha
4 Worst Team ever? Daai Corne Krige een wat op hul moer gekry het in Engeland, toe janus afgestuur is.
5 Worst Bok choice by a coach? Tsibilika by a country mile
6 Coach’s blind spot (a player that kept being picked who did’nt deserve it, yet the coach did not see it)? Bricky January
7 Best game ever? 1995 WC final
8 Worst game ever? Daai game teen Engelan op Twickers toe ons 75 min met 14 man gespeel het. Kat, hond en vrou geskop na daai game
9 Worst spectator experience? Die flokken AB supporters van die Kaap maak my elke keer dik bedonnerd op Nuweland
10 Best Spectator experience? Morne Dup se DAAI tackle
11 Funniest rugby moment? Toe Nick Mallet die bal terug gegooi het na Robert Cockrel by ‘n lynstaan. Robert het die bal te laag gegooi en toe strip Mallet sy moer, gooi die bal terug na hy hom gevang het, en sê hy sal dit bly doen tot hy leer om die bal hoër vir hom te gooi. Kan nie nthou teen wie WP gespeel het nie.
Worst coach ever? Rduolf Straeli
2 Best Bokke coach ever? Kitch Christie
3 Best Bok ever? Fourie du Preez
4 Worst Team ever? Uruguy losing to SA 150 something…
5 Worst Bok choice by a coach? Luke Watson
6 Coach’s blind spot (a player that kept being picked who did’nt deserve it, yet the coach did not see it)? Jorrie Muller
7 Best game ever? 61-17/75-14/92-3
8 Worst game ever? Losing 53-3 to England
9 Worst spectator experience? Bloem, drunk oom swearing at my wife
10 Best Spectator experience? Boks beating AB at Ellis Park 2004
11 Funniest rugby moment? A small cat running on the field while the CATS were playing the Bulls. Morne Steyn picked it up.
@Supa Die Bloubul –
No 10 moet lees: Toe ek die dronk oom se bek stil gebliksem het…
en 11 was n plaasvervanger.
@Stan –
Jooooouuuu Stan, jy nog hier?
Ek wil gou praat oor Tant Malie se Winkel, by die Dam.
Maar my tyd is min, ek staan in in hier by die kroeg oppie oomblik…
Worst coach ever? Strauli
2 Best Bokke coach ever?Kitch
3 Best Bok ever?Danie Gerber
4 Worst Team ever?Bulls 2001 and 2002
5 Worst Bok choice by a coach?Danie van Schalkwyk
6 Coach’s blind spot (a player that kept being picked who did’nt deserve it, yet the coach did not see it)?Bolla Conradie
7 Best game ever?Baabaas vs All Blacks 1973
8 Worst game ever?Bokke losing Aus 49 – 0
9 Worst spectator experience?Seeing a kid being hit in the mouth (blood everywhere) by a lighter thrown by a spectator in the stands at Loftus.
10 Best Spectator experience?Transvaal beating Auckland to take the Top10 title.
11 Funniest rugby moment?Jaco vd W trying to take a droppie when knocking the ball.
@Pietman –
Praat mar, ek is hier.
Nee fokkit, nou het Stan ook ge-AWOL, nes Blhoo en bdb.
GBS, mail n slag daai manne en hoor wat gaan aan asb.
Ek sien daar was n skietery by n diensstasie aan die Wes-Rand, drie rowers dood en eienaar gekwes, Blhoo het mos die Shell Garage daar, hoop nie dit was my ou 8SAI-bokkopmakker nie….
Hy bly in Northclif, bel bietjie man, of mail en hoor waar is die ou ‘kaplyner’.
@Stan -O ok.
Nee, so 20 jaar terug was dit n klein winkeltjie, man het op die agterstoep gesit en eet.
Laasjaar kon ek nie parkeerplek kry nie, op n Sondag!
Moes by die boeremark parkeer en stap soontoe.
Vrou het nou nog Tant Malie se speserypotjies wat ons daar gekoop het.
Deesdae is daar braaigeriewe met groot grasperke, af tot onder by die rivier, agter die winkel.
Wanneer laas was jy daar?
Waar is Maders, klink bekend?
Ek is hier, praat!
@Stan –
Roep!….ja ek luister…se RooiWillie 🙂
Ons gaan so 2-3 x n jar soontoe. Die lekkerste vleis ooit..
Die Maders is n restaurant so n blom van die Maders hotel . Het niks met mekaar te doen nie. Die hotel is so gomgat as was kan kom.
Die restaurant het sys eie slaghuis en tuisnywerheid langsaan wat die vleis verskaf. Sonder twyfel die grootste porsies ooit. Die fillets is 500g! Nou kan jy dink hoe lyk die rump en T bene…
Hy bedien net die volgende, wors, skaaptjops, T Bone, fillet, rump en ek dink sosaties.
Met pap en uie/tamatie sous. Vir die vleis is daar so 5 souse.
Die plek sit maklik so 300 en op n Vrydag kry jy nie plek nie.
@Pietman –
En heel gepas in Paul Kruger str….
@Stan –
Is Maders daai slaghuis kompleks oppad vanaf Harties Pta toe?
Daar was n plek waar ek soms beesstert gekoop het, so op n draai….oppad Mayhem toe, daar waar Mercedes Benz se plek tans is?
Maar as jy weer in Petoors is, gaan loer in daar by Fairie Glen, naby die Pick&Pay, daar is n restaurant wat aan n ou weermagoffisier behoort, dink die naam is ‘Die Werf’.
Daai ou maak beesstert en stampmieliespot.
Of in Villieria, by Willie Kahts, ‘Die Bosvelder’, ook Sondae verskillende potte.
@Stan –
@82
O, ok, so dis innie dorp.
Klink lekker.
Maders hotel was ‘n lekker grab ‘n granny in my jong dae.
@K9-MonsterLeeu –
Waar was Maders Hotel, klink bekend?
Ek ken net van Barrel Inn en Mayhem in die Wes..
@Pietman – Paul Kruger straat oppad pta noord toe. As studente baie keer soontoe gegaan…vrydae aande……technikon het hul sokkies daar gehad.
Praat Stan my alweer honger, wag dat ek daai vuur met rump en pap gaan aanslaan…..
Terloops, wat is ‘mieliemeel’ in Engels, ek wil die ouens hier verduidelik.
Is dit Maize Meal?
@K9-MonsterLeeu –
Faark, ek kan dit nie onthou nie, Maders in die Noord?
Users Online
Total 28 users including 0 member, 28 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,846,155 Page Impressions
_