England captain Andrew Strauss won the toss and decided to bat first in their vital Champions Trophy match against South Africa at SuperSport Park in Centurion on Sunday.
It is South Africa’s final Group B match and it is imperative that they win if they are to have any chance of progressing to the semi-finals.
The home side have recalled stalwart opening batsman Herschelle Gibbs, now over his rib muscle strain, to the starting line-up in place of Hashim Amla.
England have been forced to make one change to the side that opened their campaign with a win over Sri Lanka at the Wanderers on Friday. South African-born wicketkeeper Matt Prior is unable to play due to illness and has been replaced by Ravi Bopara.
Eoin Morgan will move behind the stumps to take over the wicketkeeping duties.
England, having batted first posted a formidable 323 / 8 after their 50 overs, leaving SA to score 324 for a win at 6.48 runs per over.
SA batted and fell short by 22 runs, scoring 301 / 9 after 50 overs, effecrively ending their competition.
Teams:
South Africa – Graeme Smith, Herschelle Gibbs, Jacques Kallis, AB de Villiers, JP Duminy, Mark Boucher, Albie Morkel, Johan Botha, Roelof van der Merwe, Wayne Parnell, Dale Steyn.
England – Andrew Strauss, Joe Denly, Owais Shah, Paul Collingwood, Eoin Morgan, Ravi Bopara, Luke Wright, Stuart Broad, Graeme Swann, James Anderson, Graham Onions.
Click here for live score updates.
SA 95 / 2 after 18 overs… still on course
@K9-MonsterLeeu –
Ja, ek was daar gewees. Ouens het goed gelyk – weet Boland is nie regtig iets nie, maar lanklaas die Leeus so gesien hardloop.
@superBul – Ok ja, Klink lekker
@WilladieLeeu – Hoe lank was Jaco Taute op en hoe het hy gespeel?
@K9-MonsterLeeu – Oo flok hier is mostert Leeu ook, Bonsaai jy moet nie vir een oomblik dink dat brandsiek leeus soos oom K9 dit hier in die bos sal oorleef nie. Die jong mannetjies spaar nie die ou leeus in die natuur nie, hier is nie huis herfsblaar tehuise nie.
Naand K9
Jy se ou Earl se naam is nou weer in ere herstel.
AB en Smith sal moet vasbyt…Duminy kan dalk nog lank kolf, maar die res is maar all rounders…eish! Ons moet wen of ons is uit!
@WilladieLeeu – Willa jy’t ‘n taamlike prominente kuif op daai kiekie. Jy’t hopenlik nie dieselfde gel gebruik as Cameron Diaz in Something about Mary nie. 😀
@K9-MonsterLeeu –
Dink dit was so halfuur, maar het hom in Alwyn se plek opgesit op 15.
Nogsteeds warm. Mannetjie het ongelooflike voete.
@WilladieLeeu –
Naand, wanneer word die groot namewat die Leeus gekoop het bekend? Enige idee wie?
@superBul – Oppas vir so ‘n alleenlooper ou maanhaar.
SA 101 / 2 after 19 overs
@BonzaiGBS – Nou ja toe hy is ook lus daarvoor por die outoppie aan.
@Supa Die Bloubul – gaan julle bulle in ‘n staat van depressie sit wanneer dit bekend word
@superBul –
Hoe lyk AB agter die paaltjies? Solid? Hy en Smith moet ons tot 180/200 vat…
253@K9-MonsterLeeu –
Ja, stem, ons gaan Chilliboy en Kirchner erg mis as hulle Leeus toe gaan.
@K9-MonsterLeeu – O nee hulle tydjie is maar kort, veral as hulle nie so paar ou uitskot leeuwyfies het wat hulle help jag nie. 😆
@isigidi –
Kan nie onthou nie, dit was so 2 uur die oggend na n paar ordentlike brannas. Dan staan alles mos regop…
Supa, nee, ek het nie idee nie. Wil niks se nie…glo eers as die “transfer window” toe is sal hulle almal aankondig.
SA 107 / 2 after 20 overs
@K9-MonsterLeeu – is dit die taute wat kanker gehad het se seun?
@Supa Die Bloubul – Wat se groot kope? Het Leeus Rassie flu?
@Supa Die Bloubul – Haai Supa, hel ek hoop hulle bly voor die paaltjies, ek is tans te bang om te kyk.
@WilladieLeeu –
en oor n nuwe afrigter vir die s14? Of gaan Hans bly?
@Supa Die Bloubul – Gaan julle Spies vir ons stuur as backup vir Alberts?
@smallies72 – nee ek weet nie iets daarvan nie.
@Supa Die Bloubul –
Hulle is besig om onderhoude te doen. Blykbaar n paar mooi CV’s gekry.
Sal dit binne die volgende twee weke aankondig. Kans dat ons die semi’s gan haal is min, so glo alles sal bekend gemaak word as ons uit is.
@Supa Die Bloubul – Waaaaaaaaat?
SA 118 / 2 after 21 overs
Hi.
260@isigidi –
hehehe…ja, aansteeklike griep daai! Sal ditnie hardop se nie, maar ek was verbaas hoe maklik die WP die Kwas in reen gelooi het…(fluister)
263@K9-MonsterLeeu –
Nee Spies, sal begin vir die Leeus. Alberts gaan mos Sharks toe saam Ludik…
Users Online
Total 79 users including 0 member, 79 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,863,298 Page Impressions
_