England captain Andrew Strauss won the toss and decided to bat first in their vital Champions Trophy match against South Africa at SuperSport Park in Centurion on Sunday.
It is South Africa’s final Group B match and it is imperative that they win if they are to have any chance of progressing to the semi-finals.
The home side have recalled stalwart opening batsman Herschelle Gibbs, now over his rib muscle strain, to the starting line-up in place of Hashim Amla.
England have been forced to make one change to the side that opened their campaign with a win over Sri Lanka at the Wanderers on Friday. South African-born wicketkeeper Matt Prior is unable to play due to illness and has been replaced by Ravi Bopara.
Eoin Morgan will move behind the stumps to take over the wicketkeeping duties.
England, having batted first posted a formidable 323 / 8 after their 50 overs, leaving SA to score 324 for a win at 6.48 runs per over.
SA batted and fell short by 22 runs, scoring 301 / 9 after 50 overs, effecrively ending their competition.
Teams:
South Africa – Graeme Smith, Herschelle Gibbs, Jacques Kallis, AB de Villiers, JP Duminy, Mark Boucher, Albie Morkel, Johan Botha, Roelof van der Merwe, Wayne Parnell, Dale Steyn.
England – Andrew Strauss, Joe Denly, Owais Shah, Paul Collingwood, Eoin Morgan, Ravi Bopara, Luke Wright, Stuart Broad, Graeme Swann, James Anderson, Graham Onions.
Click here for live score updates.
210@BonzaiGBS – :poop:
@grootblousmile – Ek haat die goed nou gooi ek sommer my kwota hier in een niksegende post. Die goed iriteer die :poop: :poop: :poop: uit my
Ek se ons moet terug na die basiese. Maar ek is outyds en vol :poop:
Met die goed kan ek jou so vloek die see sal jou nie afwas nie. Wie gaan eerste n kaart kry vir sy smiley gebruik?
@isigidi – 204
Ek haat dit as Smit so baie praat met die inkomende kolwers. Plaas hy op sy eie game konsentreer. Al baie gesien as hy so praat is dit verby met ons. Die praat is mos klaar in die nette gedoen en die manne weet wat om te doen. As hy so is maak hy my nervous.
@grootblousmile – Daai isi wa ons wil wees nie. Dis darem nog nie allesverloren nie.
Great game gister op Loftus gewees nê. Jeez, die ouens het met oorgawe gespeel. Wynie en Helgard Muller gaan nog hart aanvalle langs die veld kry. Daai 2 manne se senuwees as op.
@BonzaiGBS – Jy moenie hom te veel kwaad maak nie. Vanaand bring hy nie vir jou hot chocolat bed toe nie.
SA 71 / 2 after 13 overs
SA 73 / 2 after 14 overs
@superBul – Dit was opmerklik om te sien hoe die England kolwers spasie “gemaak” het toe hulle kolf. Ons boulsers se ritme was totaal versteur en ons het soos ‘n haelgeweer geboul. Ons kolwers weer, lees Smith, druk onsself in ‘n ongemaklike lengte in waar ons struggle.
Ons moet die pitch oorheers, but I’m afraid ite just not happening now.
SA 78 / 2 after 15 overs
@isigidi – Jis ja beide die Sharks en die Bulle se samespel was nie goed die naweek nie. Hulle het nie veel tyd om mekaar te vind nie, net die volgende 2 games en nou praat hulle van sekere spelers rus ook.
Jislaaik, AB lyk goed as hy weg kant speel.
Ons run-rate hou nog tred met Ingeland s’n aanvanklik, maar dit was hier na 100 lopies waar Ingeland kolwe oopgemaak het !
@isigidi – Lyk bad op die oomblik, waneer try ons weer bietjie n pinch hitter?
SA 84 / 2 after 16 overs
Ingeland het eers in over 21 hulle 100 lopies gehad…..
Goeie avend mense
@superBul – Dink die algemene gevoel op die blog was dat Bulle en Sharks ten minste 20 punte plus beter was teen enige ander span in SA as hulle op vol sterkte is, en ek praat nie net van die 2 spanne se ondersteuners.
Dis duidelik dat WP/Bulle game time nodig het met hul bokke terug.
Sal crazy wees om spelers te rus in die pylvak. As ek Bulls was het ek effe geworry oor Sat se game. Ek is seker dit was nie die verwagting in Bulls kamp dat die game so close sou wees nie.
Sal nie spelers rus as ek Bulls is nie Super.
ek sit by die werk en volg die opwindinde wedstryd op radio gbs.
:yawn:
SA 89 / 2 after 17 overs
@WilladieLeeu – Eerste keer wat ek jou groet hier, goeie naand.
Proteas gaan ons weer benoude boude gee vanaand sien ek.
@WilladieLeeu – Wel begroet mr leeu
226@WilladieLeeu – Naand.. jou lelike fototjioe is op die Gallery
228@smallies72 – Oi !!
@WilladieLeeu – Naand stert in die lug Willa.
@BonzaiGBS – Hey Bonzaaitjie jy moet jou Pa aan sy ore trek hiernatoe dan gaan slaap ons een aand in die bos, laat jy voel hoe dit is as leeus en hyenas om jou braaivleis vuur draai.
@WilladieLeeu – Naand Willa. Was jy by die leeu game gister?
@superBul – bulle is bang vir leeus…onthou dit.
Naand almal. Ja-nee, sien die Proteas wil nou dinge vir hulself moeilik maak. Die bliksems.
Thanks GBS. Nou kan almal sien hoe lyk n ware Leeu.
@grootblousmile – radio smile in sterio jy kan vr edwil challenge
Users Online
Total 128 users including 0 member, 128 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,860,998 Page Impressions
_