Mumblings and rumblings after vital losses this weekend is making me grumpy this morning !
First we hear mumblings from Peter de Villiers that the Travel-factor has assisted in the loss of the Bokke, this past weekend. Then we hear from the Bokke skipper, John Smit, that the Bokke simply do not know what went wrong!
Hey, Snorrie & John, do not start the Traveling Circus up… accept that the Bokke lost to a fiercely motivated Ozzmob side, who threw everything at a lazy Bokke side this weekend.
Blue Bulls, same applies to you… no moaning about Pro Legoete or the fact that so many of your stars are at the Bokke !!
The Bokke and Bulls suffered exactly the same fate on Saturday, they were pummelled in the scrums, with their tight heads taking serious strain. Werner Kruger, the Bulls No 3, popped out like a cork in almost every scrum… as a Bulls supporter it was agonizing to watch and endure. John Smit, Bokke captain and tight head, did not do much better, popping up and out on regular occasions.
Both John and Werner seemed to make the same mistakes, going into the hit far too high AND with bent backs.
The plea today is for a scrum doctor to assist the Bokke as soon as possible.
The plea is also for the Blue Bulls to appoint a scrum doctor and fix the problem, else to get the injured Frik Kirsten to replace Werner Kruger as soon as humanly possible.
Remember how we scoffed at WP’s front row, barely 6 months ago? What has changed? I’ll tell you what has changed…. Mathew Proudfoot, the WP scrum doctor has performed miracles with the WP front row and his cause has considerably been helped by getting 2 decent locks, Anton van Zyl & Chris Jack to pack down behind the WP front row.
Face it folks, rugby is still a game won by those who fire up the engine room… the fatties in the front row, the tall fellas in the second row and those scavengers in the back row.
It appears from utterings today, after practise by the All Blacks, that they are licking their lips to give the Bokke scrum a full go on Saturday. They should also be equally motivated as the Wallabies were this past weekend, because they are still smarting from the losses they took against the Bokke.
Bokke, get you head space right, focus, sort out the scrumming this week !
Bulls, you have another biggie on Saturday, the Sharks! The same applies to you, this week you need to dig deep, this week your props, hookers & locks need to stand up and say, no more nonsense!
Ahhh, it feels better already, having gotten this off my chest today!
Goooooooooooi Mieliessssssssss !
@Morné – 29
🙂
So you reckon Kuun was perplexed that Pro did not yellow the Bulls a few times for repeated infringements in the red zone.
Now that you mention it, I tend to agree 🙂
@Morné – 😆
@bdb – 30
Ek wonder al ‘n tydjie oor daai selde ding bdb, maar ek wou dit nie hardop sê nie.
@grootblousmile – Die bulls mis vir gerber hy is n yster ek het vir kruger gerait ma dit lyk of hy die bus verpas het.hoekom trek die bulle nie iemand soos frikkie bosman nader om te help nie hulle het al ysters voor gehad
@Morné – legoete has a rep for being pro wp he sank the cheetahs in 2007 vs wp
18@Morné –
PA, I was also unhappy with that. Look, WP deserved the win and were better on the day and its not their fault the Bulls cant scrum. But Pro seemed to prefer scrummaging! At least 4 or 5 times, the ball was ready to be played in the ruck, on both sides and he stopped the play, just to force a scrum. And offcourse, every time we either got penalised there or murdered. I felt he couldve let play continue as the ball was right there to be played. But then again, Bulls couldve had a yellow earlier in the game for infringing. WP wouldve won with any other ref out there, but Pro looked more like an amateur…
Anyway, the WP were all over us and deserved the 4 points! They had a very good crowd at Newlands as well!
Pissmier, Ive justed posted a new article, I would like your thoughts on that!
@smallies72 – 34
Rayno Gerber? Nie seker of ek saamstem nie. Die laaste ruk vir my gelyk of hy “metal fatigue” het 🙂
Ek het wel lekker gelag vir die volgende ‘comment’ op supersport:
“Watson came in for a lot of stick at Loftus Versfeld earlier this year for his controversial comments about the Springbok jersey and allegedly referring to Afrikaners as “Dutchmen”. However, Watson and WP had the last laugh at Newlands on Saturday.”
Dink die skrywer sukkel so bietjie om ‘n onderskeid te maak tussen S14 en CB spanne.
@bdb –
Nee wat BDB, natuurlik gaan hulle n verskil maak. Bakkies vs Flip, Matffield vs Wilhelm, FDP vs Heini, Morne vs Francis, Wynand vs Watermeyer etc. Daai ouens is verseker in n ander klas.
Dit gese, as ons Saterdag gaan verloor maak ons dit baie moeilik vir onsself aangesien ons dan heel moontlik die WP en Haaie WEG sal moet wen om die die CC te wen.
@Supa Die Bloubul – 36
Morning Supa
Joking aside, I have to admit I did not rush to get Pro’s autograph after games I’ve seen him blow – pun intended
35 @smallies72 – Ou Luke het seker vir hom mooi in die oor gefluister wie is die ‘dutchmen’ span op die veld en wie nie.
Volgende keer as Bulle en WP teen mekaar speel, kry ons vir Jan om die wedstryd te blaas.
😉
@SA Barbarians –
More,
He was useless really. But Im not going to dwell on that anymore as I am actually just happy we got out there with a bonuspoint. Bulls have gotten three bonuspoints in the last minute of a game. Sharks, Lions and WP. Thats crucial.
34@smallies72 – Ryno Gerber is die Bulle se Verbrokkel Harris… soos die onnutsige K999 Plaaspoedel sal sê…
Neewat jong, Dean Greyling op loskopstut en Frik Kirsten op vaskop stut is die Bulle se beste move wat hulle nou kan trek, mits Frik Kirsten reg is na sy besering, soos Supa uitgewys het.
@Supa Die Bloubul – @Puma – @SA Barbarians –
Yeah look WP did deserve the win.
But I am still trying to find the law book Pro used in this game for some decisions. It really spoils what could have been a great game between two great rivals.
@bdb – 38
Moes jy nou my oggend bederf? Wraak vir Saterdag? 🙂
Nog net ‘n paar games, dan is die Kaap weer Hollands 🙂
@SA Barbarians – ek glo hy sou beter as kruger gevaar het.kruger sukkel teen almal deesdae en sa het nie rerig monster loskoppe soos 3-4 seisoene terug nie
Ja nee, Gerber was nog mer useless as Werner. Mense vergeet gou hoe het ons gehoop Gerber gaan af in die s14 sodat Werner kan opkom!
GBS
Gaan lees gou daai artikel oor Bloodgate, wil hoor wat hy dink.
39 @Supa Die Bloubul – verseker, daardie ouens is in ‘n klas van hul eie. Hulle moet nou eers die 3N vir ons wen, en dan moet ons hoop hul kom heel anderkant uit. Die 19de Sept speel ons teen die Boland, en dan sal ek vir daardie wedstryde die volgende bokke in die beginspan speel: Guthro, Chile, Danie en WO, en ‘n paar van die ander bokke op die bank sit vir ‘n ‘versekeringspolis’.
Moet sê Francis het my beindruk, as was nie te opgewonde oor hom nie. Daardie gaping wat hy geslaan het was pragtig. Sal nie verbaas wees as Rassie met hom en Hougaard na die tyd ‘n geselsie gehad het nie …
47@Supa Die Bloubul – Het hom gelees EN jou Ingelse tenses reggemaak….
Hehehe
Ja jong, bietjie van die een en bietjie van die ander…. cheat is cheat….
Myns insiens…. bloodgate se 3 jaar is billik, cheats moet vasgevat word !!
@bdb – Tappe was mos altyd julle man lol
45 @SA Barbarians – julle gaan seker groot partytjie hou as die seisoen verby is, en Luke is weg. Wie weet, dalk wen julle die CB, en dan is dit soos die gemeente wat ‘n groot afskeidpartytjie vir hul dominee gehou het wat weggegaan het (eintlik omdat hul so bly is hy gaan weg!). En toe die ds sien hoe ‘n wonderlike partytjie die gemeente vir hom hou, is sy hart so verbly … toe besluit hy maar om vir altyd te bly !
@grootblousmile – @grootblousmile – vertel my meer van greyling ek hou daarvan om van jong opkomende voorry manne te hoor
“The Newlands crowd of 43 042 started Mexican waves shortly before the try as they sensed their team gaining the upper hand.”
Ja-nee kyk, Nuweland was gepak, die Kapenaars kan nie wegbly as die Bulle Kaap toe kom nie, en dit nog ons onder 21 span ook … 😉
50 @smallies72 – dit is waar, maar hy kon nooit vir ons blaas nie. Ons is nie so bevoorreg soos die sharksies, wat elke keer hul eie ref kry om hul ‘finals’ te blaas nie.
52@smallies72 – Dean Greyling speel al ‘n wyle, hy het Saterdag ook vir Jaco Engels op loskop vervang in die Bulle / WP game.
As jy na die replays gaan kyk…. sy kant van die skrum het mooi gehou… en later het VerBrokkel Harris begin aanhou aansit om voor te gee hy’s beseer…
Bulle se groot probleem lê nou op Vaskop…. daar MOET ‘n verandering kom…
Ek stem saam met GBS, die beste voorry wat ons hierdie jaar kan kies:
Sonder bokke: Dean/Engels, Kuun, Kirsten
Met bokke: Guthro, Chile (dink hy skrum beter as Kuun), Kirsten
Ek het nog niks gehoor of die BBRU met enige stutte of hakers onderhandel buite hul huidige groep nie. Iemand anders al iets gehoor ?
@bdb – Tappe het die vrystaat n paar kees lelik gesink ma hy het ook sy oomblike gehad dit was mos hy wat by balie swart n rooi kaart gekry het
57 @smallies72 – ek onthou so iets, vertel gou weer wat het daar gebeur ?
@grootblousmile – 55
Ja, ja ja… Jannie Engelbrecht, legendariese WP en Springbok regter vleuel het twee drieë teen NTvl gedruk met ‘n gebreekte sleutelbeen. NTvl het hom “bang Jannie” genoem 🙄
Brock het duidelik sy skouer in die vaste los beseer, maar vasgebyt en aanhou speel. What a boytjie!
Wees nou nice man… 🙂
56@bdb – Kan ek nou ‘n woeste ding kwytraak…. Guthro se skrumtegniek is seker een van die swakstes in wêreldrugby… ou Guthro skrum heeltemal met sy kop en halfte van sy lyf links verby die vaskop van die opposisie…
Maar ou Guthro is ‘n duiwel in die los…
Users Online
Total 252 users including 0 member, 252 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,824,031 Page Impressions
_