After initially indicating that the Springboks would not call on replacements from SA, following the injury of Andries Bekker and J P Pietersen, Bokke management has decided to call on Johan Muller to strenghten the Bokke squad for their remaining two matches on the Tri-Nations Tour.
With Danie Rossouw having had injury worries and with slight niggles to the knees of Bakkies Botha, it makes sense to call on a decent lock as cover down under. Questions must be asked however whether Johan Muller was the suitable candidate for the job.
Johan has ample Bokke experience but David de Villiers or Anton van Zyl might have proven better choices, whilst at the same time getting them used to the Bokke setup.
120@Scrumsaam –
ekt ni geweet ñ wp verloor kan as ñ “upset” beskryf word nie! 😀
@isigidi –
Ja, Leeus en Cheetahs gaan ook nog dinge deurmekaar krap. Ek glo ons sal die Cheetahs op Loftus klop, maar die wat hulle nog moet weg speel kan sukkel daar.
CC is vir my ook interessant met die nuwe ouens wat deurkom. Die unies gaan nog baie bly wees. Ek onthou ons het 2007 ook so gesukkel in die CC sonder die Bokke by die Wereldbeker. Maar in 2009 was ek baie dankbaar vir Potgieter en Stegmann wat in daai jaar deurgekom het juis omdat ons gedwing was om nuwe spelers te ontwikkel. Oor twee jaar is Gerhard VD Heever of iemand anders dalk nuwe helde.
@Scrumsaam –
Dis weer my gunsteling upsets! 😉
@ashley – WP sorg vir al die verassings kyk maar nou net vir die guppies, n vis hoort nou mos nie op gras nie..
@Supa Die Bloubul – Ek worry weer oor die Cheatahs game vir WP, en natuurlik Sat.
Helloooooooooooo
Wat gaan aan, dat hier niks aangaan nie ??
@Scrumsaam – Was dit ‘n verassing vir jou?
Elke keer as ek ‘n boodskap stuur, dan word ek van die blog gegooi met die boodskap: “internet explorer cannot display webpage”. Dan moet ek weer van vooraf probeer.
Is dit net my probleem, of is daar ander bloggers wat dieselfde probleem het vandag ?
Jeez ek het pak gekry die naweek op Superbru.
Boland
Aus
Sharks
Bulls
Cheatahs geback.
Wys jou hoeveel ek van rugby weet!!!!!!!!!!!
@bdb – So 2 keer al met my ok gebeur.
125@Scrumsaam –
ek stem saam
ver-assings is die regte manier om wp rugby te beskryf! 😆
131@ashley –
oops … was vir #124
127@isigidi –
lol
@isigidi – Het jy nie eers die WP geback nie??? hel nee n ou moet darem in sy eie span glo…..
Over and out.
Chears maters.
Gaan so bietjie werk.
Prooooooooovince!!!!!!!!!
131 @ashley – toemaar asbak, ons stuur vir julle habana om te help. Goeie vriende, ons bulle om julle so te help volgende jaar.
@Scrumsaam – Sorry, sallie weerie…………..my les geleer!
136@bdb –
ok, my goeie vriend
stuur sommer vir bakkies ook! 😉
138 @ashley – sal julle dan asb vir ons luke stuur … 🙂
139@bdb –
ok, maar dan moet julle fdupreez saam met bakkies stuur!(1 luke = ten minste 3 bulls spelers!! 😀 )
@bdb – ek voel nou skoon sleg dat ons vir julle Jaco P gestuur het. Was nie mooi van ons nie.
@ashley –
FDP was weer briljant Saterdag. Daai drie van Habana het hy al drie verdedigers op hom getrek en die pas op die perfekte tyd weggekry.
140 @ashley – sjoe, julle is gaaf. Daarom sal ek sommer Matfield ook in die pakket insluit, maar dan soek ons ten minste vir Knockilavuki ook !
@Supa Die Bloubul – FdP is baie baie goed. Nog nooit sien paniek nie.
141@K9-MonsterLeeu – Net om jammer te sê, sal ons altwee Rose boeties vir hulle verniet gee.
139@bdb – Wie is jy en wat het jy met ons goeie vriend Ben die Bul gemaak ??
Lulu hoort nie eers in Pretoria nie, wat nog te sê in die Bulls span !
Oi !!
143@bdb – Nee nee nee. Skilpadlevuki moet Leeus toe kom.
@grootblousmile – Hy is nog so bietjie in skok na die naweek!!
@Ed_the_Lion – Jip. Hulle kan doen met diepte.
@K9-MonsterLeeu –
Dankie K9, jou eerste Bulls kompliment in 4 jaar wat ek jou ken! 😉
Ek se Sondag vir Ed. FDP lees die spel ongelooflik. Kyk maar, alles draai om om. 3 van die 4 driee het hy n groot rol in gespeel. Net Mossie se drie was hy nie regtig betrokke nie. Jano kan vir my dieslefde rol vervul, Jano skop ook baie goed en is baie skerp. Nie Ricky of Kockitt nie…
Users Online
Total 82 users including 0 member, 82 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,850,573 Page Impressions
_