After initially indicating that the Springboks would not call on replacements from SA, following the injury of Andries Bekker and J P Pietersen, Bokke management has decided to call on Johan Muller to strenghten the Bokke squad for their remaining two matches on the Tri-Nations Tour.

With Danie Rossouw having had injury worries and with slight niggles to the knees of Bakkies Botha, it makes sense to call on a decent lock as cover down under. Questions must be asked however whether Johan Muller was the suitable candidate for the job.

Johan has ample Bokke experience but David de Villiers or Anton van Zyl might have proven better choices, whilst at the same time getting them used to the Bokke setup.

375 Responses to Muller on a plane

  • 91

    @bdb – het nie nou geld nie, habana se kontrak het even die plumber by die staduim sy job gekos……….

  • 92

    @Scrumsaam – 😆

  • 93

    @Scrumsaam

    WP het biiter min spanne verwoes die afgelope 5 jaar of so. Ek kan omtrent net die Leeus game onthou in die s14.

  • 94

    By Mike Greenaway in Brisbane

    The indomitable Bakkies Botha has shrugged off a knee injury to take his place alongside his old mate Victor Matfield in the Springbok team to play the Wallabies in Brisbane on Saturday.

  • 95

    funkyzoo, you have registered and been APPROVED

    Start blogging !

  • 96

    @Supa Die Bloubul – bly die saterdag weg van die drank af dan gaan jy die game ook kan onthou………

  • 97

    @Scrumsaam

    Ons sal maar sien. Soos altyd is die wp grootbek voor en in die middel van die seisoen, maar kom die einde van die seisoen, dan huil hulle lang trane.

  • 98

    91 @Scrumsaam – LOL. Het julle darem genoeg geld oor om Rassie te betaal ?

  • 99

    @bdb

    Ek dink Rassie het so jaar oor. As hy nie teen die einde 2010 minstens een trofee gewen het nie, is sy dae getel. Hy het n helse budget en dan al 3 jaar gehad.

  • 100

    @bdb – Wel hy kos nie so baie nie al kompetisie wat ons het om hom te behou is van die cheetahs af en “they are so broke they can’t even pay attention”

  • 101

    @Supa Die Bloubul – Julle sal moet baaie beter speel as laas saterdag as julle die semis wil haal. Julle sit en wag vir julle bokke om terug te kom. Hulle gaan terug kom en dan op vakansie wees as julle so aangaan.

  • 102

    @Supa Die Bloubul – Supa wie is nou bo aan die CC punte log?
    Never mind al die bulle se trofees, die S14 titels, die 3N titels, die WC’s, die hoeveelheid spelers in de bok span ens ens ens……..

    Wie is NOU bo aan die punte leer?

  • 103

    @K9-MonsterLeeu

    Ons sal moet beter speel ja. Maar ons sal in die semis. Die Leeus het groter probleme as ons. Hulle is nog 5 logpunte agter ons en het geen spelers wat terugkom nie. Cheetahs het ook net 2.

  • 104

    @isigidi

    die wp.

  • 105

    @Supa Die Bloubul – onthou cabs lock asb dis WP……

  • 106

    @Supa Die Bloubul@isigidi

    Maar net n baie dom ou sal daaraan alleen vas kyk en niks verder in ag neem nie. Die Sharks was na 8 rondtes in die s14 los voor en kyk waar het hulle geeindig.

  • 107

    @Scrumsaam

    nee, dis wp.

  • 108

    @Scrumsaam – ]

    en dis CAPS lock, nie cabs lock nie.

  • 109

    @Supa Die Bloubul – Vang ek myself met my eie een “jammer my bad” gedink aan waar ons die cup gaan sit wat ons die jaar gaan wen…..

  • 110

    101 @K9-MonsterLeeu – dink as die bulle 1 van die volgende 2 wen, hul nog veilig oppad is na die semi’s. As hul albei verloor, moet hul ten minste ‘n bonuspunt of 2 kry. As hul altwee wen, is ‘n tuissemi ons voorland.

    Dink die volgende 2 weke gaan baie bepalend wees vir ten minste wie die tuissemi’s gaan haal. Maar, daar kan dalk ook ‘n verrassing of twee wees, dan krap dit al die kaarte weer deurmekaar.

    Ek wonder net, wat is die ooreenkoms tussens SARU en die onderskeie provinsies: mag die Bokke dadelik weer speel (19 Sept), of kan Snorre besluit om ‘n paar bokke te laat rus ?

  • 111

    @Supa Die Bloubul – Ag toemaar Supa, ek yank so bietjie julle Bulle se chain. Wou sien of ek ook soos julle Bulle kon klink. Issie hoe ek is nie.

    Realiteit is dat daar nog moer baie rugby oor is om te speel en die CC word nie op Lentedag gewen nie. Ek voel ten minste al bietjie beter oor WP se vertonings, maar besef dat WP eintlik 50/50 kans het om te wen/verloor Sat.

    Soooooooo Bulls maaikies, relax your horse………..

    Proooooooooovince!

  • 112

    @Scrumsaam

    hehe, met my ook al gebeur, jy wys n ander ou op sy fout dan maak jy self een!
    Daar is nog n entjie om te gaan, moenie te opgewonder raak nie. WP moet hulle kans nou gebruik en eerste eindig, dan kan hulle dalk die Bulle en Sharks op Nuweland wen. Maar as hulle in Durban of Pretoria gaan speel teen volsterkte spanne, sal nie geld op WP sit nie. So far so good vir julle.

  • 113

    @bdb

    Die Bulle het gese die Bokke mag speel, maar hulle gaan hulle eers rus teen die Boland en dan die laaste drie weke gebruik.

  • 114

    @bdb – Ek glo nie Snorre kan nie.

  • 115

    @isigidi

    Wat WP beter maak is dat hulle actually voor nou goed doen en domineer. Of hulle dit steeds sal doen as ouens soos JS, Bismarck, Bakkies en Vic terug is, remains to be seen. Ek is nie oortuig deur julle agterlyn nie. Aplon, Chavanga, Grant ens is vir my maar gemiddeld.
    Bulle sukkel erg voor (eintlik oral) op die oomblik. Maar ek dink ons grootse probleem is dat die hele kombinasie van 8, 9, 10 en 12 is missing. Soos ek se, as WP eerste eindig kan die Bulls/Sharks mekaar in die semi speel. Dan moet die wenner Nuweland toe gaan. Dis hulle groot kans. As julle tweede of derde eindig, dink ek julle gaan sukkel.

  • 116

    @isigidi

    Oor Saterdag dink ek julle sal wen. Ons het al ons weg wedstryde verloor sover behalwe GW. Met Tiaan wat uit is het ons seker n beter kans. Maar ek het meer hoop vir die Sharks game op Loftus oor twee weke.

  • 117

    jis jis jis
    wat gaan hier aan?

    wie’s die “wp” waaroor almal so aangaan
    en
    hoe vol is hulle trofee kabinet?

  • 118

    Die WP moet net eerste eindig, en soos jy sê dit sal great wees as die sharks en die bulls mekaar kry in die semi want dit beteken dan dat die WP net vir 80 minute moet gatskop om iets in die kas te sit……

  • 119

    @Supa Die Bloubul – Sal daarmee kan saamstem. WP agterlyn is steeds verdag, maar doen OK omdat daar gespeel word teen spanne waar daar nie gevestigde spel patrone is nie.
    Sodra Bokke weer terug is, en patroon rugby, sal dit ‘n ander storie wees.

    CC is egter steeds exiting, maak nie saak of bokke nou hier is of nie. Die feit dat spanne relatief naby mekaar is, makes for good rugby viewing.

    Ek dink nie ons het die laaste verrassing gesien nie……

  • 120

    ek like van upsets maar nie as die WP aan die verloor kant is nie…

Users Online

Total 80 users including 0 member, 80 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm