After initially indicating that the Springboks would not call on replacements from SA, following the injury of Andries Bekker and J P Pietersen, Bokke management has decided to call on Johan Muller to strenghten the Bokke squad for their remaining two matches on the Tri-Nations Tour.
With Danie Rossouw having had injury worries and with slight niggles to the knees of Bakkies Botha, it makes sense to call on a decent lock as cover down under. Questions must be asked however whether Johan Muller was the suitable candidate for the job.
Johanย has ample Bokke experience but David de Villiers or Anton van Zyl might have proven better choices, whilst at the same time getting them used to the Bokke setup.
52@bdb – Ek weetie eers meer of die WP en die Lions weet waar is die sleuteltjie van hul leรซ trofeekas nie !!!
Bwahahahahaha
@K9-MonsterLeeu – Lyk my die Kwas gaan nou uitval dis actually sad het regtig gedink hul kan iets doen die jaar maar soos hul nou speel gaan hul sukkel om die luiperds te wen…..
#50 K9 en die feit dat dit almal sleutel spelers sos skakel paar en slot paar is beteken ook nogal baie, veral omdat hulle die beste in die wereld is, nee wat julle, write the bulls off at your own peril!!!
Scrumsaam@53 Moenie te seker wees van daai een nie…..
O ja en K9 darem is ons net average sonder ons top spelers en nie average MET ons top spelers nie ๐
56@Loosehead – It was worse than Lulu-pajamas…. hehehehe
Nou waaaars Isi dan nou? ๐
57 @K9-MonsterLeeu – 53 @Scrumsaam – ons gaan nooit die einde hoor nie …
@grootblousmile – Ons watse kas??????
@Loosehead – 56 haaaaahahahahaha
@Scrumsaam – #62 Ja dis baie sad, hulle het exciting rugby gespeel en regtig vir almal bietjie regop laat sit, dis goed as die kompetisie sterk is in die CC, maak net SA rugby sterker
@Tripples – as hul net hul eie spelers kan hou dink ek dat hulle n goeie span kan wees oor so seisoen of twee…
@K9-MonsterLeeu – #65 ek dink hy sit terug en lees die reaksie wat hy ontlont het met sy post ๐
Geweet daar gaan een moerse backlash kom hehehehehehe
Hmmm en nou is Eduard ook hier
BDB nou gaan die 2 leeutjies hulle weer oortref ๐
@Tripples – Hy sit en staar na sy Luke pop.
Eeeeeeeed!!!!! Kom hier my rugbykenner vried!!!
@K9-MonsterLeeu – #74 bwaaahahahahaaha dink jy hy suig sy duim terwyl hy staar na sy Puke pop?
So, as Cthas wen met bonuspunt, en Bulle verloor sonder bonuspunt, en die Griekwas wen teen Luiperds, dan skuif die Bulle na die 5de plek. Het ek hom reg ?
@K9-MonsterLeeu – #75 Ja miskien kan hy jou ook leer hoe om vriend te spel ๐
@K9-MonsterLeeu – Hier is ek moegoes!
Had some business to attend to.
Looks at the scoreboard……wa issi WP?
We are gonna kick some Bull butt this weekend and send them home with One Time economic class seats via Lusaka!
Is there any one brave enmough after Saturday’s Sharks game that want to argue my statement?
@bdb – Nie nodig om tyd te mors met daai som nie. Ctahs sal nie wen met bonuspunt nie.
Ed het die wyse besluit geneem en gevlug maar ek sien daar is nou ‘n journolion aangeteken, die plek is vervuil van die leeus
@Tripples – My pa het altyd gesรช ‘n goeie begryper het ‘n halwe woord nodig…soooo waar!!! ๐
@isigidi – Ja ek ISI……wen eers die game dan praat ons weer……..
79 @isigidi – Laat ek dit so stel: julle behoort te wen op huidige vorm, maar dit was ook die geval in die eerste rondte, en wat het toe gebeur ?
Soos dinge afspeel gaan ek of volgende week baie stil wees of die bulls supporters gaan ontvang wat ons al die afgelope paar jaar moes deur maak…..
@Scrumsaam – #85 Fair enough ๐ wat se hulle, wat goes around comes around
85 @Scrumsaam – my wp vriende, julle kan eintlik eers begin uitdeel, wanneer:
a. julle ons weer gereeld begin wen met VOLSTERKTE spanne,
b. wanneer jul ook 2 S14 titels in jul trofeekas het.
Dink dit gaan nog ‘n rukkie vat. Miskien moet jul eers weer ‘n trofeekas gaan koop ๐
85@Scrumsaam – Ek gaan alle WP mense se comments sensor !
Flok !
WP is soos die Franse span op hul dag kan hul enige span verwoes maar dan kry hul ook hul dag dat n blinde skool span hul pakslae kan gee…….
@bdb –
Bulle is oraait man. Ons sou altyd sukkel sonder daai klomp spelers. Ons moet net een game die volgende twee weke wen dan sal ons die semis haal. Ons gaan 19/20 logpunte kry uit die laaste 4 games.
Users Online
Total 61 users including 0 member, 61 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,845,701 Page Impressions
_