By Ashfak Mohamed
The ongoing transfer saga involving Springbok centre Jaque Fourie’s intention to move to Western Province is set to go to court this week.
Fourie wants to join WP immediately, as his lawyer Frikkie Erasmus has previously said that the Lions “do not have a binding agreement” with the Bok No 13.
But the Lions argue that Fourie signed a valid contract with them that will only expire at the end of next season. The Lions’ lawyer, Johan van Gaalen, said Tuesday that the Lions will lodge their application at the Gauteng South High Court later this week.
Fourie is currently on a Tri-Nations tour with the Springboks in Australia and scored a try in their 32-25 win in Perth at the weekend.
“The Lions are most probably going to court. Jaque’s attorney has informed us that Jaque is going to Cape Town after the Tri-Nations,” Van Gaalen said. “If he does that, he is not complying with his agreement and responsibilities he has with the Lions.
“Everybody has to honour and respect agreements, and that is what the Lions want Jaque to do. Players are quick to complain if unions don’t honour contracts. The Lions don’t think that Jaque has a contract with them, they know it.
“We don’t want to have a trial by media on this matter, so we will see what happens in court. We will lodge the application during the course of this week.”
Erasmus said that he did not want to comment on the matter, but said that if any application is lodged against Fourie, it would be opposed.
“I don’t want to comment on the merits of the case in anticipation of a possible court procedure, but if an application is launched against Jaque, we will oppose it,” he said.
@Stirling Woodcock –
hehe yeah…well said, definately not Bull supporters in the AB jerseys.
@Ed_the_Lion –
Bulls kon nog nie n groot game weg wen in die CC nie. Ek sal baie verbaas (maar baie bly) wees as ons Saterdag wen. Ek dink ons kan die Sharks oor twee weke stamp.
55 @isigidi – dink die wp se grootste probleem is nie die bb spannetjie nie, maar hulle self. Hul is gunstelinge, tuisveld voordeel, het Sharks gewen, BB het verloor teen Leeus, en, dalk die grootste struikelblok: die wp ondersteuners wat ‘n baie groot verwagting het om die bulle te klop.
Daar is dus eintlik baie meer op die spel vir die wp as die bulle.
Dink dit gaan baie harder wees as wat baie dink. Ek sou sê 55/45 vir WP.
@K9-MonsterLeeu – Dit was ‘n kak game. Ek weer nie wat om van die spanne te verwag nie. EERLIK.
@bdb – 63 100 punte in daai game? 😯
@Ed_the_Lion – ook onthou …weet nie of die bulle betyds gaan geherstel wees na laas saterdag nie. Willem het hulle seer gemaak.
@K9-MonsterLeeu –
63100? Dis bietjie baie punte… 🙄
@K9-MonsterLeeu – Dit juis die rede ek dink WP kan wen. EK is te moeg om te blog 🙁
Ek sien Shimange is weer terug op sy normale posisie. Op die bank.
64 @Ed_the_Lion – dit is baie waar, as ons eerlik is, staan 2 dinge uit:
1. daar is werklik nie een span wat bo die ander uittroon nie,
2. die standaard van die CB, sonder die bokke, is nie baie hoog nie.
Dalk die S14 korter maak, 3N terug na 2 rondtes, en dan CB tussen 6 topspanne ?
@Supa Die Bloubul – nee man…..63 is die comment nr.
Ed,
Daar verbeter julle kanse nou. Demas, Scholtz, Floors en Ebersohn is uit vir Saterdag!
@Ed_the_Lion – Slaap bietjie vir een aand. Sluit daai girl uit, en moenie werk nie.
@bdb – Exactly. Behalwe vir Luiperde en Boland..kan ek nie regtig sê wie gaan wen nie. Dit is maar vir my ‘n raai raai riepa op Sbru.
@K9-MonsterLeeu –
Ek weet K9…dis hoekom die smiley daar is.
@bdb – Nee dankie – Dit sal nie vir ons (WP) werk nie. Motion denied!
@K9-MonsterLeeu – Sy is in Hongarye nou. Dit die rede hoekom ek weer volstoom tyd aan die blog spandeer.
@Supa Die Bloubul – Met Demas uit verbeter die Cheetahs se kanse. 😆
@Supa Die Bloubul – dis nie ‘n smile nie. Dis oë wat rol.
Wat de hel gaan aan met Ana Ivanovic…n jaar terug was sy Franse ope kampioen, nou verloor sy in die eerste rondte van die US open. Dis so lekker om haar te sien speel, maar nou val sy vroeg uit.
@Supa Die Bloubul – Ek het gesien sy het weer verloor. Sy serve kak. Gaan niks reg kry terwyl sy nie eertse diene kan inkry nie.
@Ed_the_Lion –
Kyk hier: Ana is hot!
http://coedmagazine.com/2009/08/31/the-babes-of-the-2009-us-open/
Julle moet onthou om nommers vooraan julle ‘reply’s’ te sit, want anners weet ‘n mens later nie meer wie sê wat vir wie waar en wanneer en hoe nie !
@bdb –
Ja, Dok Craven het baie gedoen.
nommers @bdb – Goed bdb
082 336 4579@bdb – Reg, ek maak so.
Folks…. we’ve all been so busy and pre-occupied today, the 20 000 Comments Mark slipped right past us all !!
We are now on approximately 20 274 Comments !!
Goooooooooooooooi Mieliesssssssssssss en Nommertjies !!
Dankie vir almal se goeie samewerking, veral SW en Supa s’n !
86 @grootblousmile – wie het 20 000 gekry ?
How long have you guys been up and running?
@bdb –
Waar is Blhoo?
Julle twee draf mos saam altyd.
Users Online
Total 537 users including 0 member, 537 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,827,203 Page Impressions
_