Article from www.lionsrugby.co.za
This weekend represents one of the most important fixtures for the Xerox Lions as they host the Boland Kavaliers at Coca-Cola Park on Saturday at 3pm.
After the disappointment of last week’s loss to Griquas, a huge setback in terms of the team’s semifinal aspirations, they have to climb back on the horse and make sure they achieve the desired result which is nothing short of a comprehensive five-pointer to get their campaign back on track.
The final two weeks of the pool stages don’t come easy with an away match against The Sharks and then hosting Western Province in the final game before the play-offs, and picking up points when available is the paramount aim.
The congestion on the log means that the final three weeks are going to be filled with excitement and drama as six teams vie for just four places with no-one assured of anything as matters stand.
Coach Hans Coetzee has made a number of changes to the starting lineup, rotational and enforced as Alwyn Hollenbach shifts to the fullback position in place of Earl Rose who reverts to the bench with Jannie Boshoff selected at outside centre. Chris Jonck gets a start at scrumhalf
Willem Alberts is back after initially being named last week but being forced to miss the game, with Derick Minnie shifting from eighthman to flank and Cobus Grobbelaar completing the loose-forward trio as he leads the side on the other flank.
Franco van der Merwe will partner Willem Stoltz at lock with Nico Luus named on the bench this week while the front row trio of Gert Muller, Hans van Dyk and JC Janse van Rensburg remains intact.
Xerox Lions Team
15. Alwyn Hollenbach
14. Dusty Noble
13. Jannie Boshoff
12. Doppies la Grange
11. Johan Jackson
10. Herkie Kruger
9. Chris Jonck
8. Willem Alberts
7. Derick Minnie
6. Cobus Grobbelaar (c)
5. Franco van der Merwe
4. Willem Stoltz
3. Gert Muller
2. Hans van Dyk
1. JC Janse van Rensburg
Reserves:
16. Derek Harwood
17. Kevin Buys
18. Nico Luus
19. Todd Clever
20. Earl Rose
21. Walter Venter
22. Jaco Taute
@KingPaul – Hello KP. Ons mis vir Heinke en vir Ludik. Twee sterk spelers.
Naand KP (baie geluk met jou verjaardag – bietjie laat). Wel Ed julle hou so baie van Rose hy kan moerse slaankrag vir julle wees as hy reg gepad is hehe
@Karen – Dit is ‘n hartseer ding in my lewe daai Karen. Ek kan daai teesakkie nie vat nie. Ek weet hy gee sy bes, maar hy is te klein. Sodra hy nie fancy smancy probeer wees nie lyk hy ok.
Teesakkie – jis dis ‘n goeie beskrywing – wonder of hy nou EARL grey is of Rooibos lmga 🙂
35@Karen – hehehehe. Ja, ek het hom al lankal daai bynaam gegee. Earl Grey, Teabag of teesakkie. hehehe
Dit pas nogal by hom – jis hoop nie K9 sluip hier rond nie want anders is ek in die dog box hehehe. Jong as daai teesakkie in die Strand kom kuier is daar altyd problems – hy is altyd in die moeilikheid by die klubs
@Karen – Dit is jammer. Earl is eintlik ‘n moesa nice oou. Hy het probleme soos meestal van ons het, maar oor die algemeen is hy nie ‘n slegte mens nie. Hy moet gaan harde klub rugby speel vir ‘n seisoen. Dit sal van hom ‘n ander speler maak.
37@Karen – Ek het vir K9 gesê jy byt vir Ealr. hehehe
Ag damn Ed – maar weet jy wat hy weet ek byt vir EARL lol. By the way wat het van Jody geword hy is ook mos daarbo
Laat ek vir eers groet. Cheers almal.
@Karen – Nog ‘n speler op die boeke wat betaal word en nie speel nie. Lekker job daai.
38 @Ed_the_Lion – Hy moet sy prioriteite regkry. Toe hy nog vir die WP gespeel het het hy sommer nie opgedaag vir oefening nie want hy het nie vervoer nie maar in die meantime toe sit hy in Hermanus. Hy moet besluit wat belangrik is maar sy pa is die groot kahuna in daai familie
Cheers Ed ek moet ook gaan – die kind se klere gaan pak vir sy trippie Joburg toe. Lekker aand en lekker braaidag more
Lions should win this one.
To the cricket.
Paki 74/4 need 58 to win. Should do it easy.
Paki 85/5
It could be a tight finish.
Thats it Paki only need 18 runs to win this.
Out of here now.
Kruppel Broer, jy het geregistreer en ek het jou goedgekeur.
Welkom my broer… jy kan maar blog !
PegLeg, you have also registered and you have been APPROVED
Start blogging !
Naand maters… hoe hang dinge ??
@grootblousmile – Man dit lyk my dinge loop mooi hier met julle, well done!!!!
@grootblousmile – Hello GBS. Lekker laag en joune?
51@Ed_the_Lion – Ek en my seun het nounet tuisgekom… het jy gesien my ouer broer (Kruppel Broer) het ook by ons aangesluit !!
Hy is nie regtig kruppel nie, net in die kop want hy skree Vrystaat…
@grootblousmile –
@Stan – Kruppelkoppie lol
53@Stan – Hy’s regtig op die oomblik kruppel en goed kruppel… mooooooooosa motorfiets ongeluk gehad terwyl hulle Afrika deurtoer het… in Noord Mosambiek, toe ‘n bus vir ‘n pothole uitgeswaai het en my broer en sy 1200 BMW Bike in die bosse ingestoot het… die ongeluk was op 31 Julie 2008…. hy is nou so 8 operasies later steeds met een kruk…
… en hy is ‘n Bul, soos ons…
Jy sal maar stadig moet gaan… ek sien jy is weer skaars met komplimente vandag…
Vertel my een ding, is dit vir jou onmoontlik om beskaafd te gesels en nie binne 3 comments iets of iemand te beledig nie??
So sien ek byvoorbeeld jy dink nie veel van die berigskrywers hier nie…. maar snaaksgenoeg bly jy hier uithang…. nogals vreemd, seker maar alleen daar in Oos Europa
Flok !!
Hello GBS. See the blog has hit over 30 000 posts already. This blog doing well boeta.
56@Puma – Helloooooooooo Oerwoudkat.
Yip, blog doing well… my son, BonzaiGBS is here for a visit… Life is a song !
@grootblousmile – 57
Yes who would have thought how well this blog would do. Its doing really well.
Tell Bonzai hello. See your brother is going to blog here too. That will be great.
Yip, Life is a song boet…haha. You do have some great sayings GBS.
GBS just logged on quick now. Going to have a early night.
Big day tomorrow and a very early start to collect a mate from the airport.
Cheers boet. Catch up tomorrow or the next day.
58@Puma – About my sayings…. no one can accuse me of not living to the fullest Puma… one has to celebrate the good… and make those things which are’nt good, better… till it’s farking awesome…
Users Online
Total 196 users including 0 member, 196 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,840,168 Page Impressions
_