Article from www.lionsrugby.co.za
This weekend represents one of the most important fixtures for the Xerox Lions as they host the Boland Kavaliers at Coca-Cola Park on Saturday at 3pm.
After the disappointment of last weekβs loss to Griquas, a huge setback in terms of the teamβs semifinal aspirations, they have to climb back on the horse and make sure they achieve the desired result which is nothing short of a comprehensive five-pointer to get their campaign back on track.
The final two weeks of the pool stages donβt come easy with an away match against The Sharks and then hosting Western Province in the final game before the play-offs, and picking up points when available is the paramount aim.
The congestion on the log means that the final three weeks are going to be filled with excitement and drama as six teams vie for just four places with no-one assured of anything as matters stand.
Coach Hans Coetzee has made a number of changes to the starting lineup, rotational and enforced as Alwyn Hollenbach shifts to the fullback position in place of Earl Rose who reverts to the bench with Jannie Boshoff selected at outside centre. Chris Jonck gets a start at scrumhalf
Willem Alberts is back after initially being named last week but being forced to miss the game, with Derick Minnie shifting from eighthman to flank and Cobus Grobbelaar completing the loose-forward trio as he leads the side on the other flank.
Franco van der Merwe will partner Willem Stoltz at lock with Nico Luus named on the bench this week while the front row trio of Gert Muller, Hans van Dyk and JC Janse van Rensburg remains intact.
Xerox Lions Team
15. Alwyn Hollenbach
14. Dusty Noble
13. Jannie Boshoff
12. Doppies la Grange
11. Johan Jackson
10. Herkie Kruger
9. Chris Jonck
8. Willem Alberts
7. Derick Minnie
6. Cobus Grobbelaar (c)
5. Franco van der Merwe
4. Willem Stoltz
3. Gert Muller
2. Hans van Dyk
1. JC Janse van Rensburg
Reserves:
16. Derek Harwood
17. Kevin Buys
18. Nico Luus
19. Todd Clever
20. Earl Rose
21. Walter Venter
22. Jaco Taute
The Lions still has to find their best combination and play them.
Ek stem saam ons game na die een gaan baie moeilik wees. Ons gaan ons sokkies vir die laaste keur moet hoog op trek as ons die games wil wen.
Ek daag Noble, Jackson, Wayne Swart,Hollenbach, Kruger en Earl Rose om hulle op 1ste liga klubrugby te bewys. As hulle dit kan doen teen die hardebaarde dan kan hulle kom CC speel.
@Journo-Lion – Waars jou foto….kom kom π
O jinne hier is die Lions alweer π
@K9-MonsterLeeu – Nee flok. Hy is nou nie soos mens sal sΓͺ, model materiaal nie. π―
Die Boland behoort hierdie spul plonkers met redelike gemak te wen.
Kruip weg, hier is Karen. π
@Ed_the_Lion – Dis een groot gerondtossery met die span…flok!
GO CHEETAHS!!!!
Ai Ed – jis ‘n Lion wat nou vir die WP wegkruip hahaha π
Cheetaaaahs!!!!
@Karen – Lekker om in ordentlike geselskap te wees
@Karen – Ek kruip weg vir ouer tannies. hehehe. Speel net, hoe gaan dit Karen?
13 @K9-MonsterLeeu – Hoop net die ref hou ook van die Cheetahs π
@Karen – Jis Jis Karen. Klink my jy was net so verbaas omdat die ref so lank gevat het om daai penalty try te gee. π
@K9-MonsterLeeu – ek moet eers by my manager hoor of ek enige fotos net mag uit gee π
18@Journo-Lion – Is hy ‘n baie jaloerse ou. hehehe
Ed daai ref het julle die game ook gekos lol. Een week hou hy van die kat species en die volgende week nie π
@Ed_the_Lion – Hahaha. Ja sy is.
20@Karen – Ek kan hom nie vat nie. Philip Bosch is ‘n beter ref. Nou maak hy moesa verskonings vir sy besluit.
21@Journo-Lion – SΓͺ vir hom hy moenie so wees nie. Alles in goeie gees.
22 @Ed_the_Lion – Wel nou is daar darem iemand anders om op te pik want ou Willie Roos is mos geretire lol
24@Karen – Die ref wat ek die minste voor tyd het is Johnathan Kaplan. Willie Roos en Marius jonker was close seconds. Willie het nou Brannas geproe so hy wil nie meer ref nie.
24 @Ed_the_Lion – Willie Roos se naam was nog altyd verkeerd gespel. Kaplan is nog ok dink ek maar hy maak ook stupid foute in die crunch games. Mark Lawrence kort partykeer sy bril want hy is maar ook lekker blind vir sekere goed maar die grootste pyn in die gat is Stewart Dickinson – jis daai ou kan my ….. strip
26@Karen – Gelukkig kan hy nie CC games blaas nie. Sjoe, nou begin die Andre Watson visions weer terugkom. π
Of our Tappe Henning kan weer uit ‘n kas spring lmga
@Karen – bwahahaha. Ou Tappe. Amper van hom vergeet. Hy was die Bulle baie goed gesind gewees.
Ja hy was omtrent maar daai kas episode was the ultimate hehehe
Die Lions mis moerse vir Ludik. Daar is nie genoeg slaankarg in daai agerlyn om ander spanne skrik te maak nie.
Users Online
Total 196 users including 0 member, 196 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,840,333 Page Impressions
_