The Leopards, at home in Potchefstroom lost to Western Province in round two of the Currie Cup. The final score was WP 37 / 3.
In a lack-lustre match WP earned a full bag of 5 Log points, scoring 5 tries in the process.
In the First Half however, just one try was scored in the full 40 minutes, by Joe Petersen.
At Half Time the score was only 13 / 3 for WP.
In the Second Half WP decided to drive more from penalties close to the Leopards line, resulting in 2 Luke Watson tries.
Juan de Jongh scored another try from a drive close to the Leopards line.
In the dying minutes, Gio Aplon ran a good 70m to score the try of the game after some very enterprising rugby by WP from right in their own goal area.
The Leopards never looked like crossing the WP try line
Points:
Leopards: 1 Penalty Cecil Dumond
Western Province: 2 Penalties & 3 Conversions Joe Petersen, Tries Joe Petersen & Luke Watson (2) & Juan de Jongh & Gio Aplon
Teams:
Leopards: 15 Russell Jeacocks, 14 Danie Dames, 13 Deon van Rensburg, 12 Basil de Doncker, 11 Jan van Zyl, 10 Cecil Dumont, 9 Michael Bondesio, 8 RW Kember, 7 Thabo Mamojele, 6 Wilhelm Koch (captain), 5 Edrich Linde, 4 Rynard Landman, 3 Barend van der Walt, 2 Gavin Williamson, 1 Nardus Lombard.
Replacements: 16 Pellow van der Westhuizen, 17 Dietlov Coetzee, 18 Bennie Adams, 19 Christo van Niekerk, 20 Jean Tiedt, 21 Clayton Durand, 22 Nicky Kritzinger.
Western Province: 15 Joe Pietersen, 14 Tonderai Chavhanga, 13 Frikkie Welsh, 12 Juan De Jongh, 11 Gio Aplon, 10 Peter Grant, 9 Dewaldt Duvenage, 8 Luke Watson (captain), 7 Duane Vermeulen, 6 Francois Louw, 5 Anton Van Zyl, 4 De Kock Steenkamp, 3 Brok Harris, 2 Deon Fourie, 1 Wicus Blaauw.
Replacements: 16 Tiaan Liebenberg, 17 JD Moller, 18 Hilton Lobberts, 19 Pieter Louw, 20 Conrad Hoffmann, 21 Paul Bosch, 22 JJ Engelbrecht.
Referee: Ian Smith (Australia)
Assistant referees: Ben Crouse, Peet Badenhorst
TMO: Gerrie Coetzee
@superBul – Steenkamp lyk ok in die lynstane
Luiperde het dit nie, hulle is gelukkig om darem 3 te hê.
Chav moes gepass het!!
WP lyk of hulle cruise. Nie dieselfde skerpheid as laaste paar games nie
@grootblousmile – 90
Hy lyk soos n goeie derigent wat daar WP skrum goed derigeer
Jis maar hy is windtie
@grootblousmile – 90
Sy sinus holtes
@SA Barbarians – 94
Eerlikwaar dink ek julle het klaar jul bete games gespeel. Bulle hoop ek het genoeg tyd om nog te peak.
Volgende jaar sien ons Burger, Vermeulen en Louw
Verbeel ek my of sukkel Blaauw sonder Jack wat hom vorentoe beur ?
As ‘n mens teen die minnows speel, trek hul jou gewoonlik af na hulle standaard.
Volgende jaar is Pumas weer terug in die Boland of Luiperde se plek.
@superBul – 97
Ek hoop maar jy’s verkeerd Super. Onthou WP se superslot Andries Bekker is amper reg om weer verwoesting te saai heheheehe
102@SA Barbarians – Oi, oi, oi…. dan is julle light 5 weer voltallig… hehehe
@SA Barbarians – bevrees hy donner al die vordering wat jul agterlyn gemaak het heel op
Hoop maar Blaauw rus vir die groter games wat wag 🙂
@superBul – 🙂
Daar kom JD Mollig, die jelly baby op….
Frikkie Welsh lyk nie baie gelukkig in daardie trui nie. 🙂
107 @grootblousmile – Mollig, hehe
@grootblousmile – 103
hehehe
Ek voel vanaand ongelooflik ontspanne…. seker maar die lekker snoek en chardonay…… en die afwagting om weer te sien hoe Bekker deur die verdediging sny en score 🙂
Fuk Watson
110@SA Barbarians – ideale plaasvervanger vir JDV.
Try Juan de Jongh… bonus point
Bonus point WP!!!! Juan de Jongh – wel verdiend
Juan de Jongh kom mooi deur hierdie seisoen
WP 32 / 3
Try GifAplontjie
Van agter die doellyn af, try Aplon!!
WP 37 / 3
@SA Barbarians – 115
Ek het WP met 34 gepick hoop nou die telling bly so ek het n comeback nodig. Soos my Bulle maatjies. Watch hierdie 2. 😆
Users Online
Total 126 users including 0 member, 126 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,833,749 Page Impressions
_