The Leopards, at home in Potchefstroom lost to Western Province in round two of the Currie Cup. The final score was WP 37 / 3.
In a lack-lustre match WP earned a full bag of 5 Log points, scoring 5 tries in the process.
In the First Half however, just one try was scored in the full 40 minutes, by Joe Petersen.
At Half Time the score was only 13 / 3 for WP.
In the Second Half WP decided to drive more from penalties close to the Leopards line, resulting in 2 Luke Watson tries.
Juan de Jongh scored another try from a drive close to the Leopards line.
In the dying minutes, Gio Aplon ran a good 70m to score the try of the game after some very enterprising rugby by WP from right in their own goal area.
The Leopards never looked like crossing the WP try line
Points:
Leopards: 1 Penalty Cecil Dumond
Western Province: 2 Penalties & 3 Conversions Joe Petersen, Tries Joe Petersen & Luke Watson (2) & Juan de Jongh & Gio Aplon
Teams:
Leopards: 15 Russell Jeacocks, 14 Danie Dames, 13 Deon van Rensburg, 12 Basil de Doncker, 11 Jan van Zyl, 10 Cecil Dumont, 9 Michael Bondesio, 8 RW Kember, 7 Thabo Mamojele, 6 Wilhelm Koch (captain), 5 Edrich Linde, 4 Rynard Landman, 3 Barend van der Walt, 2 Gavin Williamson, 1 Nardus Lombard.
Replacements: 16 Pellow van der Westhuizen, 17 Dietlov Coetzee, 18 Bennie Adams, 19 Christo van Niekerk, 20 Jean Tiedt, 21 Clayton Durand, 22 Nicky Kritzinger.
Western Province: 15 Joe Pietersen, 14 Tonderai Chavhanga, 13 Frikkie Welsh, 12 Juan De Jongh, 11 Gio Aplon, 10 Peter Grant, 9 Dewaldt Duvenage, 8 Luke Watson (captain), 7 Duane Vermeulen, 6 Francois Louw, 5 Anton Van Zyl, 4 De Kock Steenkamp, 3 Brok Harris, 2 Deon Fourie, 1 Wicus Blaauw.
Replacements: 16 Tiaan Liebenberg, 17 JD Moller, 18 Hilton Lobberts, 19 Pieter Louw, 20 Conrad Hoffmann, 21 Paul Bosch, 22 JJ Engelbrecht.
Referee: Ian Smith (Australia)
Assistant referees: Ben Crouse, Peet Badenhorst
TMO: Gerrie Coetzee
Mors met hulle LuiperdJanne!
SAB
Ek dink GBS het n match thread gestel vir die game? Hyt vroeer so gese. Of het hy jou gevra?
@Supa Die Bloubul – Supa, GBS het dit skeduleer, maar my gevra om scores te update en moes my dus author maak om dit te kan doen.
Ek gaan besig wees om ‘n snoek te braai by iemand en die 3G ontvangs is swak daar. Ek hoop dus ek kan inkom vandaar af!
Just go out and play the game as you have been so far this season, WP. The sideshows and noise levels will subside soon enough….
The Leopards are to be respected, especially at home
Lui janne !
Moor hulle Luiperds.
As julle nie kan wen nie is paar beserings goed geneog. Soos n skedelfraktuur vir Octopoes Watson…
Sien die telling is nog 0-0, taai wedstryd lyk dit vir my. Mooi ! 😉
Loosehead, moenie hardloop nie, sê gou vir my wat dink jy van Bees Roux ?
3@SA Barbarians –
Ek sien. Lekker braai…mmmmmmmm..stuur vir my n stuk!
@bdb –
Ja, WP sukkel sover…nog geen punte nie. 😆
Use the common remarks as motivation Province.
The moral high ground is solid ground. We don’t swim in sewerage water
@SA Barbarians –
Met wie praat jy? Jy weet die spelers kan jou nie hoor nie ne? hehehe
Luke Watson kan nie swem nie, al is hy n rioolrot….
@Supa Die Bloubul – 12
Ek praat sommer namens my team Supa. Die stem van redelikheid heheheehe
10 @Supa Die Bloubul – as dit nie vir die ref was nie, het die wp nou minus 6 gehad …
@Stan –
Gelukkig is die Watson amper uit die land!
14@SA Barbarians –
Moet se, die dat jy so direk met die span praat terwyl hulle nie hier is nie, is effe vreemd! Jy mag maar met ons gesels wat wel hier is!
15@bdb –
😆
Meeste genuine WP rugby ondersteuners ignoreer vir Watson. Hy vertrek in elk geval binnekort oorsee.
Interesant dat sommige mense van elders so ‘n obsessie het met hom…
Moet seker maar misplaaste bewondering wees…….
@Supa Die Bloubul – hehehe multi task hier ou maat. Hout is nat en my snoek sit en wag.. fokkit, hoe kwyl my mond nou….
Moet ek vir jou ‘n stukkie van die lekker rugstring e-mail? 🙂
@Supa Die Bloubul – Het net GPRS sein hier en dis staaaaaaaadig!!!
20@SA Barbarians –
Dis onnodig om soveel detail te gee…jy gee ook nie om vir ons minderbevooregtes nie ne?
21@SA Barbarians –
Ek gaan die eerste helfte mis, maar sal updates gee as ek terug is.
@Supa Die Bloubul – Thanks man. GBS behoort ook na die eerste helfte terug te wees
Teen hierdie spoed gaan my updates 20 minute laat wees
@SA Barbarians – Se my hoe ek die updates moet doen dan help ek , my laptop sal ek nou vat en voor die TV park.
“Springbok coach Peter de Villiers says Ruan Pienaar is still the best flyhalf in South Africa”
Wil die ou ons nou de moer in maak
of
wil hy ons intelegensie toets.
Goeie flok as hy nou wil Dinges soek moet hy aanhou met daai storie,
Ruan IS NIE EERS n losskakel nie , die ou is nou al alles en nog wat.
Laat ek liewer stilbly en rugby kyk.
@superBul – Super, ek dink mens moet author regte op die spesifieke thread he om te kan update. Dankie vir die aanbod om te help!!!
@SA Barbarians – SAB ek het en ek sal met graagte help. Grootblou het my so pas gebel en gevra ek moet help, is jy op email beskikbaar?
@superBul – Super, ek is nie hier op e-mail nie. Sal jy dus die scores update vir ons? Ek sal moerse waardeer!!
Sjoe, die Luies se pak is 20 kg swaarder as WP s’n.
Users Online
Total 204 users including 0 member, 204 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,441,700 Page Impressions
_