With kind notification by the Bulls Union, by means of Press release, it has been announced that Wayne Julies will head off to France.
Here is the Official Press release:
Julies signs at Aix en Provence
The Vodacom Blue Bulls’ Springbok centre Wayne Julies has signed a two year deal with French club Aix en Provence.
Julies, who has already left for France, has had an illustrious career in South Africa and after making his provincial debut for the Boland in 1999 he went on to represent the Cheetahs, Lions and Eagles with distinction.
The 30-year-old has played Super Rugby for the Vodacom Bulls, Cats and Stormers and it is interesting to note that he first starred for the Bulls in 1999’s tournament.
As a specialist inside centre Julies was first selected for the Springboks in 1999 after playing for the SA Schools and SA Under 21 team and has represented South Africa in eleven tests ever since.
We would like to take this opportunity to thank Wayne for his huge contribution over the last couple of seasons and wish him all the best with his career abroad.
Julies teken by Aix en Provence
Die Vodacom Blou Bulle se Springboksenter Wayne Julies het ‘n twee-jaar kontrak met die Franse klub Aix en Provence geteken.
Julies, wat reeds na Frankryk vertrek het, het ‘n wonderlike loopbaan in Suid-Afrika gehad en behalwe vir die Blou Bulle onder meer provinsiale rugby vir die Cheetahs, Leeus en SWD Arende gespeel.
Sedert Julies 21 is, het hy Super Rugby vir die Bulls, Cats en Stormers gespeel en hy het sy toetsbuiging in 1999 vir Suid-Afrika teen Spanje gemaak.
Die frisgeboude senter het Suid-Afrika in elf toetse verteenwoordig en in sy jong dae het hy ook vir die SA Skole- en SA Onder 21-span gespeel.
Die Bulle wil graag van dié geleentheid gebruik maak om hom te bedank vir die groot bydrae wat hy die afgelope paar seisoene gelewer het en ons wens om alle sterkte toe met sy loopbaan in Frankryk.
Ian Schwartz
High Performance Manager
Julies is n uitstekende speler.
Hoop hy kan n paar pond maak daar oorkant, klink my sy besigheid het toegemaak in die Paarl.
Mooi loop Wayne.
Dis nogal jammer dat hy nie meer speelkans gekry het nie. As Boland rugby nie so in ‘n geldelike verknorsing was nie sou dit dalk goed gewees het as hulle hom eerder kon koop. Veral met ou Chester daar lyk dit tog of ding besig is om +tief te verander.
Nou moet hy net vir dikgat Jacobs saamvat… in belang van SA rugby
@KingPaul –
Hoe het dinge postitief verander? Chester is nou n week daar.
Users Online
Total 158 users including 0 member, 158 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm