It is with great pleasure that I misuse my posting right here to wish our friend GBS a very blessed day and I am sure we all wish him a very successful year ahead. Gooi maar n ou sletsappie as die boeing oor is!
@SA Barbarians – Hahahaha – Toe is dit sommer Huge Leap for Mankind – f@k weet. Maar hy het twinkle toes gehad – altyd gelyk of hy float op daardie tipe velde!
@Supa Die Bloubul –
@197 Kan wees Supa.
Die ou wat amper gedruk het in die Durban reentoets WC semi, James Small het Ruben hom net-net gestuit.
dink sy naam waas Abdoul.
@Ex Player – Weet jy wat Phil pretorius by Maties doen? Sy laaitie was saam my dogtertjie in die klas. Sy’t gesê hulle sou PE toe trek, maar nou gaan hulle nie meer nie.
Wonder of hy iets met Spears te doene sou gehad het.
Beter opsie om Boland af te rig, maar Chester was seker die goedkoopste “afrigter” wat hulle in die hande gekry het.
@isigidi – Phil is nie goeie coach nie (ook nie Chester) maar Phil se kop hak gereeld uit! Ek was al by ‘n game tussen Valke en Boland op Wellington, waar hy eenvoudig in die pad af gestap het, dorp toe, in die middel van die game.
Dink daardie man is mal!
@Ex Player – As ek jy is worry ek. Het Chester jou telefoon nr?
@SA Barbarians – Hahahaha – Toe is dit sommer Huge Leap for Mankind – f@k weet. Maar hy het twinkle toes gehad – altyd gelyk of hy float op daardie tipe velde!
204@Ex Player –
Ek onthou daai maantoer. Starsky en Hutch was die vooraand fliek en ons kaptein het nog die moonwalk gedoen.
206@isigidi –
Bwahaahah!
@isigidi – Hahahaha – Ek het klaar nuwe Starter pack gaan koop!
@Ex Player –
Daai toer was egter nie net maanskyn en rose nie…
@Supa Die Bloubul – Jip – Micheal Jackson, of so iets was sy naam!
Voor elke game op die maantoer het hulle nie die volkslied gesing nie. Hulle het ingeval met “Ive been followed by a moon shadow…”
205@Ex Player – Julle sal my hart eers met ‘n hamer moet doodmoer… ek beplan om julle kleinkinders te oorleef !
@Supa Die Bloubul – Ja – geen Earl Rose nie!
@Supa Die Bloubul –
@197 Kan wees Supa.
Die ou wat amper gedruk het in die Durban reentoets WC semi, James Small het Ruben hom net-net gestuit.
dink sy naam waas Abdoul.
217@Ex Player –
Ja, hyt altyd voor gedraf en n klein seuntjie op die veld gelei.
OK seuns, die grootmense moet nou weer begin werk.
Mooi speel en moenie te laat inkom nie 🙂
221@Pietman –
Ja, dis hy Pietman, Benazzi. Kon slot of flank speel as ek reg onthou.
@Supa Die Bloubul – Jip – Cat Stevens het die volksliedere gesing, voor hy Josaf Mohammed geraak het!
206@isigidi – Ek hettie vet kinders nie !
@Ex Player – Weet jy wat Phil pretorius by Maties doen? Sy laaitie was saam my dogtertjie in die klas. Sy’t gesê hulle sou PE toe trek, maar nou gaan hulle nie meer nie.
Wonder of hy iets met Spears te doene sou gehad het.
Beter opsie om Boland af te rig, maar Chester was seker die goedkoopste “afrigter” wat hulle in die hande gekry het.
Ok julle laaities.
Ek gaan nou kroeg toe, voordat hierdie GBS thread 1000 slaan!
Tot later, tjorts…
@Supa Die Bloubul – Hy was 5 slot gewees.
Wie is die Franse kaptein wat nou so 3 jaar terug sy vrou eenvoudig dood geskiet het aan tafel?
@Supa Die Bloubul – Dis hy. Het ‘n moerse moesie op sy wang gehad. Was van Algerie dink ek
221@Pietman – Abdelativ Benazzi
@isigidi –
@203
Hopefield Spar behoort aan Stef Neethling, die oud- Boland ref.
Ek koop altyd daar by hom oppad weskus toe.
@Ex Player –
Marc Cecillon
@isigidi – Phil is nie goeie coach nie (ook nie Chester) maar Phil se kop hak gereeld uit! Ek was al by ‘n game tussen Valke en Boland op Wellington, waar hy eenvoudig in die pad af gestap het, dorp toe, in die middel van die game.
Dink daardie man is mal!
231@SA Barbarians –
Wie? Sorry ek praat so baie twak tussenin ek weet nie meer van wie praat ons nie…hehehe
@Pietman – Jip – hy het dit al jaaare – en is altyd op die vloer!
Cheers manne – ek gaan eer bietjie werk
@Ex Player –
Het Boland geld om Chessie te betaal? Of rig hy maar af vir half loaf en chips?
@Ex Player – Nooit! Ek’t gedog hy’s OK. Sien hom gereeld op Stellenbosch. Bly daar naby die Lanzerac.
@Supa Die Bloubul – Ek vermoed SA rugby het iets hiermee te doen. Hulleboost hom mos al jare lank
Users Online
Total 464 users including 0 member, 464 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,829,490 Page Impressions
_