It is with great pleasure that I misuse my posting right here to wish our friend GBS a very blessed day and I am sure we all wish him a very successful year ahead. Gooi maar n ou sletsappie as die boeing oor is!
@Supa Die Bloubul – Ja – Sy skoon pa se broertjie was op die 1899 boot na die Anglo Boereoorlog dood gesteek…..deur die ander mans op die boot….sonder ‘n mes!
@SA Barbarians –
Jy onthou seker vir Hannes Viljoen, N-Natal vleuel.
Lank die rekord gehou vir die meeste driee in n Springboktrui (5) in een wedstryd.
Hy was moerse goed.
Ek sal nooit vergeet hoe het Peter Schurwehak daai driee in beseringstyd verdoel in die 1897 finaal nie! Clive Longschlong was nog die Britte se kaptein.
@Supa Die Bloubul – Ja man – Steph Neethling was nog ref, voor hy die Spar op Hopefield gekoop het. Hy het nog oor die Veld Ore gesê dit was Absoluuuuuut Skitterend – Spiekeries het nog die game uitgesaai!
@Supa Die Bloubul – Ja man, ek onthou – Buzz Aldrin was loskakel, en buitesenter was Neil Armstrong. Sy boetie Lance Armstong was nog so bef@k oor fietsry, en het eerder in Frankryk gaan holhang en fietsry, eerder as om die Maan Toer mee te maak!
@Ex Player –
Onthou jy Jan Schoonwinkel in die 1908 toer na die Kanarie eilande? Daai slot kon skop!
@Pietman – Philippe Saint Andre was ook legende. Serge Blanco het beste drie ooit gedruk vir die Baberians span.
@Supa Die Bloubul – 179
As ‘n ex Nataller moet ek darem Keith Oxley ook noem
@Supa Die Bloubul – Ja – Sy skoon pa se broertjie was op die 1899 boot na die Anglo Boereoorlog dood gesteek…..deur die ander mans op die boot….sonder ‘n mes!
176@Pietman – J P Pietersen is vernoem na J P R Williams… nie Jean-Pierre Reeves nie
@SA Barbarians – Ook nie plaasvervangers nie.
As jy afgaan, speel jou span met 14 man verder.
@Supa Die Bloubul – 181
Nee man dit was Tiny Naude in NZ – Pieta sal jou die jaar en veld kan gee 🙄
185@grootblousmile –
Korrek!
@SA Barbarians – Pietman sal jou die bywoning getalle en weers omstandighede gee….vir die hele week wat opgebou het na die game!
@SA Barbarians –
Jy onthou seker vir Hannes Viljoen, N-Natal vleuel.
Lank die rekord gehou vir die meeste driee in n Springboktrui (5) in een wedstryd.
Hy was moerse goed.
@Pietman – 186
“Bang” Jannie Engelbrecht met ‘n gebreekte sleutelbeen wat score op Loftus. Dit was manne daai – fok deesdae gaan hulle af vir bloed neus
184@Ex Player –
Ek sal nooit vergeet hoe het Peter Schurwehak daai driee in beseringstyd verdoel in die 1897 finaal nie! Clive Longschlong was nog die Britte se kaptein.
@Pietman – 190
Ek onthou hom baie goed. Een van die min Afrikaans sprekende spelers uit Natal daardie tyd
189@Ex Player –
Pietman is slimmer as dit my maat. Hy behoort jou die helfte van die skare se doopname ook te kan gee! Hys nie verniet Pietepedia nie!
@Ex Player –
Nee, nie hy nie, Cabannes was voor dit.
Weet van wie jy praat, hy was hier met WC ’95 ook.
Sy naam het my nou ontgaan.
@SA Barbarians –
Dis hy.
rekord opgestel 1970, ons eerste toer in Oz, ek dink Hannes Marais se span.
195@Pietman –
Van wie praat julle? Ek het ni gevolg nie, maar soek julle dalk Benazzi?
@Supa Die Bloubul – Ja man – Steph Neethling was nog ref, voor hy die Spar op Hopefield gekoop het. Hy het nog oor die Veld Ore gesê dit was Absoluuuuuut Skitterend – Spiekeries het nog die game uitgesaai!
@Ex Player –
Onthou jy die Skotse toer na die maan in 1979? Dit was o.l.v. Scotty McCornick? 😉
@Pietman – 196
Pietman, onthou jy nog die gestry oor Tommy Bedford en Albie Bates? Ek dink dis na Tommy terug gekom het van Oxford af waar hy katein was.
198@Ex Player – Besef jy en Supa, dat toe julle nog nie eers in die saadsakke was nie, toe het ons die girls al flinters gekap ??
Kans is goed dat een van ons met een van julle se ma’s se vriendinne uitgegaan het…..
@Ex Player – 198
Is jy seker dit was nie Awie labuschagne nie? Hy was voor Spiekeries 🙂
@Ex Player – Het Hopefield ‘n Spar?
@Supa Die Bloubul – Ja man, ek onthou – Buzz Aldrin was loskakel, en buitesenter was Neil Armstrong. Sy boetie Lance Armstong was nog so bef@k oor fietsry, en het eerder in Frankryk gaan holhang en fietsry, eerder as om die Maan Toer mee te maak!
@grootblousmile – GBS – ons besef dit ter dee, maar besef jy dat as jy nie meer hier is nie, kap ek en hy nog baaaaaie jare voort!
@grootblousmile – Wil jy my sê Ex Player is moontlik jou kind?
201@grootblousmile –
Besef jy, dat die vrouens wat julle toe gekap het nou oud en verimmpeld is?
@isigidi – Hahahaha – Jip – met lekker bakkery. Ricky Januarie se hele familie slaan till daar
@Ex Player – 204
Kuk losskakel daai Buzz.. gee een step, toe maak hulle ‘n moesa bohaai daarvan
@isigidi – Nee, ek is hopeloos te mooi – lyk nes die posman!
Users Online
Total 377 users including 0 member, 377 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,828,822 Page Impressions
_