It is with great pleasure that I misuse my posting right here to wish our friend GBS a very blessed day and I am sure we all wish him a very successful year ahead. Gooi maar n ou sletsappie as die boeing oor is!
@smallies72 – The old NEC was a good side.
Kid du Preez, Hannes Marais, Julian Bennett ( Jnr Springbok and Russel’s dad), Baba Botha…they all played for the ‘Aloes’.
@SA Barbarians –
Billy Bush!
Een ou se daar op Voldy se dat Maori’s was nie toegelaat in SA daai tyd nie, voor 1986.
Hy praat kuk (dink dit was poppa).
Sid Going, Terry Lineen, Kevin Brisco, Bernie Frazer, Bryan Williams, Billy Bush, Earl Kurten, Wayne Cottrell, Tane Norton…almal Maori’s wat in die 70’s in SA gespeel het, om maar n paar te noem.
@smallies72 –
Ja, ek het n paar keer teen NEC ouens gespeel, op Middelburg, Cradock en De Aar.
Mannetjies Roux het op n kol vir hulle scrummie gespeel, net voor hulle ontbind het.
162@Pietman – Billy Bush ws ‘n damn goeie stut, ou Sid Going met sy kaalkop was ‘n bedonnerde scrummie…
Ai man, ek het nie net plakboeke gehad nie, ek het houtmannetjies uit hout gesny met elke speler se profiel……… dit was erger as geloof… dit was ‘n manier van lewe !!
@SA Barbarians –
Guy en Boniface Camberabero was bekend as ‘Die Flooie’, tweeling broers.
Hulle het in 1967 hier getoer, saam met Pierre Lacaze se span.
Een van hulle spelers het later WP-flank gespeel, Lauren Cabannes (1970 saam met Roger Bougarel getoer, die bossiekop vleuel wat vir ou Frik fktup geduik het op Vrystaat Stadion.
Guy se seun het in 90er-jare vir Frankryk losskakel gespeel
@grootblousmile – Fergie McCormack heelagter wat Sid Going se tande uitgeslaan het met ‘n hoรซ tackle op Nuweland. Die vlagman het agterna sy tande gaan optel en vir hom in die kleedkamer gaan gee. Geen geel of rooi kaarte daai tyd nie
Middag ex player. Ja nee, ware loskakels is nie uit die oude doos. Gee my Carter, Gitay enige tyd voor daai oermense! Hulle sou nie kon byhou met vandag se rugby nie…
Do you guys remember Paul Roos? He used to be a brilliant player! ๐
@smallies72 – The old NEC was a good side.
Kid du Preez, Hannes Marais, Julian Bennett ( Jnr Springbok and Russel’s dad), Baba Botha…they all played for the ‘Aloes’.
148@isigidi – Fanks
@Pietman – 144
The thing is we didn’t have an over dose of rugby those days. We looked forward to the tours long in advance…
When we played in NZ I used to get into bed with my dad, and we listened to the radio at 4 am with a flask of tea next to us. Magic.
@Puma – baai puma
151@Supa Die Bloubul – Hey, kinners moet gesien word maar nie gehoor word nie !
Hou op tanne tel, soos my Pa sou gesรช het !
Flok
@Supa Die Bloubul – Sid Going, Brian Lahore, Pine Tree and his brother, Chris Laidlaw, a centre Gillespie, Fergie Mc Cormick sp?
@grootblousmile –
hehehe..ek sien niemand wil byt nie. Julle is seker te ervare!
@SA Barbarians –
Ja hulle!
@Pietman – i played almost all my club rugby in the old nec they are now split up between ep border and fs country districts very sad situation
@SA Barbarians –
Wat was Pine tree se broer se naam? Apple tree?
@SA Barbarians –
Billy Bush!
Een ou se daar op Voldy se dat Maori’s was nie toegelaat in SA daai tyd nie, voor 1986.
Hy praat kuk (dink dit was poppa).
Sid Going, Terry Lineen, Kevin Brisco, Bernie Frazer, Bryan Williams, Billy Bush, Earl Kurten, Wayne Cottrell, Tane Norton…almal Maori’s wat in die 70’s in SA gespeel het, om maar n paar te noem.
Wallaby’s captain John Thornett, Frenchies Benoit Douga, and Walter Spangero, Gie Camberrabero the drop kick artist
@Pietman –
Was EARL Kurten maar n swak speler?
@smallies72 –
Ja, ek het n paar keer teen NEC ouens gespeel, op Middelburg, Cradock en De Aar.
Mannetjies Roux het op n kol vir hulle scrummie gespeel, net voor hulle ontbind het.
@Pietman – 162
Yes, daar kom die name nou terug… Was dit Joggie Jansen wat vir Cotrell so in sy moer getackle het?
hehehehe – ek los julle wyse manne maar. Sal maar iemand gaan soek wat oor Bakkies, Habana, Mccaw, Gitau en O’ Driscoll wil praat! ๐
@Supa Die Bloubul – 167 ๐
@Supa Die Bloubul – 167
Wat van Wikus Blaauw? ๐
162@Pietman – Billy Bush ws ‘n damn goeie stut, ou Sid Going met sy kaalkop was ‘n bedonnerde scrummie…
Ai man, ek het nie net plakboeke gehad nie, ek het houtmannetjies uit hout gesny met elke speler se profiel……… dit was erger as geloof… dit was ‘n manier van lewe !!
@SA Barbarians –
Ja, hom ken ek!! Maar nie so goed soos die Bulls voorry nie…
@SA Barbarians –
Guy en Boniface Camberabero was bekend as ‘Die Flooie’, tweeling broers.
Hulle het in 1967 hier getoer, saam met Pierre Lacaze se span.
Een van hulle spelers het later WP-flank gespeel, Lauren Cabannes (1970 saam met Roger Bougarel getoer, die bossiekop vleuel wat vir ou Frik fktup geduik het op Vrystaat Stadion.
Guy se seun het in 90er-jare vir Frankryk losskakel gespeel
@grootblousmile – Fergie McCormack heelagter wat Sid Going se tande uitgeslaan het met ‘n hoรซ tackle op Nuweland. Die vlagman het agterna sy tande gaan optel en vir hom in die kleedkamer gaan gee. Geen geel of rooi kaarte daai tyd nie
@Supa Die Bloubul – Die ou manne dink tot vandag Naas Botha en Calla Scholtz was die volmaakte loskakels – wonder wat Carter met hulle sou gemaak het!
Gone fishing see u later
@SA Barbarians – Ja, op Loftus, 1970, eerste toets, 17-6…die Siddie-toets.
Die Fransman van alle tye was natuurlik J-P Reeves.
(JP Pietersen is na hom vernoem).
Ander legendes was Serge Blanco, Jo Maso en Philippe Sela.
@Ex Player –
Calla was heelagter, nie losskakel.
@Pietman – Maar wie was die Franse flank wat in die 90’s gespeel het vir WP – ook Lauren cabaanes – nie waar nie?
@Ex Player –
Middag ex player. Ja nee, ware loskakels is nie uit die oude doos. Gee my Carter, Gitay enige tyd voor daai oermense! Hulle sou nie kon byhou met vandag se rugby nie…
@Pietman – Bougarel was mos so ‘n donker kerel. Ons het hom boggerall genoem
Users Online
Total 118 users including 0 member, 118 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,833,857 Page Impressions
_