It is with great pleasure that I misuse my posting right here to wish our friend GBS a very blessed day and I am sure we all wish him a very successful year ahead. Gooi maar n ou sletsappie as die boeing oor is!
61@grootblousmile –
lol, ek sien ons twee het dieselfde probleem
..
ek laaiki ñ “argument” verloor teen ñ bloubul ni,
en jy voel dieselfde as dit by wp kom!!
😆
Ek lees op ‘party plekke’ dat daar groot ontevredenheid is oor wat PdeV gese het, party ouens praat van hy moet kom verduidelik en hy mag dalk ge-‘fire’ word….
Waaroor gaan dit nou weer, oor wat hy oor die refs gese het?
Nou wat is nou so verskriklik daaraan, hy het die waarheid gepraat.
Kuk job daai wat PdeV het, man kan net nie wen nie…..
@Pietman – #68 Ja nee Pietman ek voel die bokke het teen 16 man gespeel, daai ref was shocking gewees, so blind gewees vir al die convicts se omkantspel, van die kant af etc etc etc
@Tripples – 78 nee bra ons kan nie wen nie die bandits en kiwis gang op teen ons en die souties is kwaad oor die leeus hul gatte gesien het,meskien met n fransman ma niemand verstaan hulle nie
59@ashley – Dit… en ons leer hulle om behoorlik the “Clean-out” in die rucks & mauls…
61@grootblousmile –
lol, ek sien ons twee het dieselfde probleem
..
ek laaiki ñ “argument” verloor teen ñ bloubul ni,
en jy voel dieselfde as dit by wp kom!!
😆
Baaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaie Geluk GBS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
62@ashley – Ek sallie weet hoe dit voel om ‘n argument te verloor teen ‘n WP ou nie, het noggie so ondervinding gehad nie….. hehehehe
64@grootblousmile –
jaaaaaaaaaaaaa jong
ek laat jou maar dié keer wen … net omdat j verjaar!!
63@Supa Die Bloubul – Baaaaaaaaaaaaaaie dankie Supa !
@grootblousmile – Happy happy GBS. Bulle gaan vir jou groot geskenk gee Saterdag. Hulle gaan in EEN skrum nie agtertoe beweeg nie. 😆
Ek lees op ‘party plekke’ dat daar groot ontevredenheid is oor wat PdeV gese het, party ouens praat van hy moet kom verduidelik en hy mag dalk ge-‘fire’ word….
Waaroor gaan dit nou weer, oor wat hy oor die refs gese het?
Nou wat is nou so verskriklik daaraan, hy het die waarheid gepraat.
Kuk job daai wat PdeV het, man kan net nie wen nie…..
@K9-MonsterLeeu – 67
Voor die game teen die skrum masjien? 🙂
ek grap net bulle
@SA Barbarians – voor die game…teen die agterspelers.
@Pietman – ek het netnou net so skrams gehoor op die nuus….weet nie presies waaroor dit gaan nie maar ek dink dit is wat hy oor die refs gesê het.
@K9-MonsterLeeu –
Wel, ons sal binnekort weet seker.
Ek weet Eddie Jones moes een slag n moosa boete betaal toe hy n ref uitgetrap het.
Saru moet tog nou net nie weer begin rondneuk met die coach nie….
happppppyyyyy birfday gbs!!!
Dankie K9 en smallies72 !
Mag ek eendag halfte so oud word as K9 se grappies !
@grootblousmile – hehehehe. Nee man dis nou lelik. Ek wens jou geluk uit my hart uit nou sê jy dit. 😯
@grootblousmile –
But surely that would only be “lewd” if it were not true 😆
@grootblousmile – Okay…..laat ek weer probeer. mag jy eendag vir stoepkukkerkie oorleef 🙂
@Pietman – #68 Ja nee Pietman ek voel die bokke het teen 16 man gespeel, daai ref was shocking gewees, so blind gewees vir al die convicts se omkantspel, van die kant af etc etc etc
@K9-MonsterLeeu – #77 wie is stoepkukkertjie?
Can someone tell me who the ref will be in Hamilton ?
Hi there RP…..who do you think will win this Saturday?
@Tripples –
Waar sien die mense dit in die nuus, dat PdeV in die sop is oor sy uitlatings/
Ja, daai ref was plein onbeskof, faaaark, Smit vra hom n ordentlike en n redelike vraag dan jaag die ref hom weg…
@Tripples – GBS se heel gunsteling dier in die hele wêreld.
@Tripples – 78 nee bra ons kan nie wen nie die bandits en kiwis gang op teen ons en die souties is kwaad oor die leeus hul gatte gesien het,meskien met n fransman ma niemand verstaan hulle nie
@Pietman – ek het ook nou gesoek maar kry dit nie.
@grootblousmile – 26
Happy Birthday boeta. Enjoy.
@Rugby_Princess –
Hi Trip-E 😀
Honestly, not sure but I do know who I will be killing a virgin for on Saturday morning 😀
@Rugby_Princess – 80
Hello RP. Someone said it was a Welsh ref. Just forgot his name. He reffed the Boks when we beat England in the last game of our eoyt last year.
Forgot. Morning or evening all.
Weet ook nie Pietman het dit hier gelees vi rdie eerste keer dat Pdivvy in die sop is alweer
@K9-MonsterLeeu – O ok, hehehehe stoepkukkertjies, go figure
@Rugby_Princess – Do you think that will help hehehehehe
Users Online
Total 151 users including 0 member, 151 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,833,565 Page Impressions
_